Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » À l'aide Daniel, encore du KLINGON !
À l'aide Daniel, encore du KLINGON ! [boodskap #120362] Di, 19 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Gilmo  is tans af-lyn  Gilmo
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 19 May 1998 16:04:58 -0700, Jakes wrote:
> Jan was 'n prokureur en het baie geld gemaak uit sy praktyk
> en besluit om te gaan boer op sy plaas. Soos die noodlot dit
> wou hê werk die boerdery na 10 jaar se gesukkel nie so lekker
> uit nie en Jan besluit om maar terug te gaan en sy amp as prokureur
> weer op te neem.
> Omdat hy 'n bietjie vasgeroes het, besluit Jan om 'n paar hofsittings
> by te woon om weer in die ding te kom.
> Die eerste saak was teen 'n man wat 'n meisie van 15 onsedelik
> aangerand het. Na al die getuienis kom die regter se uitspraak:
> R100 boete.
> Volgende saak is teen 'n man wat sy vrou bewusteloos geslaan het.
> Uitspraak: R50 boete.
> Jan begin toe wonder wat de hel gaan nou hier aan maar sit maar
> stil.
> Die volgende saak is teen 'n swartman wat op sy fiets gery het
> sonder 'n lig aan. Vonnis: Lewenslank tronkstraf.
> Nou kon Jan dit nie meer hou en stamp aan die ou hier langs hom.
> "Verskoon my meneer, ek was lank 'n prokureur maar hierdie is
> die limiet! Wat gaan aan met die regter?"
> "Waar was jy broer?" antwoord die ou. "Het jy nie geweet dat die
> AWB het oorgevat met die laaste verkiesing met 'n oorgrote
> meerderheid? Die hele regering is nou so ver regs dat hulle die Nazis
> soos 'n sondagskoolpiekniek laat lyk. Maar ek kan jou sê, daardie boi is
> gelukkig. As hulle hom in die nag gevang het, het hy gehang!"
>
> Jakes

Tiens, un autre message en Klingon !

Daniel, aujourd'hui c'est à ton tour de répondre
à ce message faisant l'éloge du Klingon

Moé j'sus tanné pis fatigué pis à part de ça
ma cinqtaxe et pas aussi bonne que la tienne !

Alors, tu lui réponds pis tu le manques pas hein ?

Si tu as de la difficulté fais-toi aider par
le grand Luc D'Anjou ou par Peter S. Saly
parce que ce dernier est excellent en cinqtaxe
dans presque t o u t e s les langues!

Ben amicalement,

Gilmo
Québec
Re: À l'aide Daniel, encore du KLINGON ! [boodskap #120363 is 'n antwoord op boodskap #120362] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Julia Sobolewska  is tans af-lyn  Julia Sobolewska
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 19 May 1998 14:57:40 GMT, gi...@francomedia.qc.ca wrote:

> On Tue, 19 May 1998 16:04:58 -0700, Jakes wrote:
>
>> Jan was 'n prokureur en het baie geld gemaak uit sy praktyk
>> en besluit om te gaan boer op sy plaas. Soos die noodlot dit
>> wou hê werk die boerdery na 10 jaar se gesukkel nie so lekker
>> uit nie en Jan besluit om maar terug te gaan en sy amp as prokureur
>> weer op te neem.
>> Omdat hy 'n bietjie vasgeroes het, besluit Jan om 'n paar hofsittings
>> by te woon om weer in die ding te kom.
>> Die eerste saak was teen 'n man wat 'n meisie van 15 onsedelik
>> aangerand het. Na al die getuienis kom die regter se uitspraak:
>> R100 boete.
>> Volgende saak is teen 'n man wat sy vrou bewusteloos geslaan het.
>> Uitspraak: R50 boete.
>> Jan begin toe wonder wat de hel gaan nou hier aan maar sit maar
>> stil.
>> Die volgende saak is teen 'n swartman wat op sy fiets gery het
>> sonder 'n lig aan. Vonnis: Lewenslank tronkstraf.
>> Nou kon Jan dit nie meer hou en stamp aan die ou hier langs hom.
>> "Verskoon my meneer, ek was lank 'n prokureur maar hierdie is
>> die limiet! Wat gaan aan met die regter?"
>> "Waar was jy broer?" antwoord die ou. "Het jy nie geweet dat die
>> AWB het oorgevat met die laaste verkiesing met 'n oorgrote
>> meerderheid? Die hele regering is nou so ver regs dat hulle die Nazis
>> soos 'n sondagskoolpiekniek laat lyk. Maar ek kan jou sê, daardie boi is
>> gelukkig. As hulle hom in die nag gevang het, het hy gehang!"

>> Jakes
>
>
> Tiens, un autre message en Klingon !
>
> Daniel, aujourd'hui c'est à ton tour de répondre
> à ce message faisant l'éloge du Klingon
>
> Moé j'sus tanné pis fatigué pis à part de ça
> pas aussi bonne que la tienne !
>
> Alors, tu lui réponds pis tu le manque pas hein ?
>
> Si tu as de la difficulté fais-toi aider par
> le grand Luc D'Anjou ou par Peter S. Saly
> parce que ce dernier est excellent en cinqtaxe
> dans t o u t e s les langues!
>
> Ben amicalement,
>
> Gilmo
> Québec

Eh! Que je suis contente de voir qu'il y a d'autres qui ne comprennent
pas cette langue bizarre!
Julia / Londres
Re: À l'aide Daniel, encore du KLINGON ! [boodskap #120364 is 'n antwoord op boodskap #120362] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
gi...@francomedia.qc.ca wrote:
>
> Tiens, un autre message en Klingon !
>
> Daniel, aujourd'hui c'est à ton tour de répondre
> à ce message faisant l'éloge du Klingon
>
> Moé j'sus tanné pis fatigué pis ma cinqtaxe et
> pas aussi bonne que la tienne !
>
> Alors, tu lui répond pis tu le manque pas hein ?
>
> Si tu as de la difficulté fais-toi aider par
> le grand Luc D'Anjou ou par Peter S. Saly
> parce que ce dernier est excellent en cinqtaxe
> dans t o u t e s les langues!
>
> Ben amicalement,
>
> Gilmo
> Québec

POEPOL! (ek wou gesê het DOOS maar ek beledig nie graag 'n boks nie)
Obj vir die poepol bo:

Jannie sien sy ma die eerste keer kaal en gaap haar aan.
"Jou pa het my daar met die byl gekap" verduidelik sy toe Jannie
se mond begin oophang.
"Jislaaik ma, so reg op die doos!"

Jakes

ps Thanks Webhiker, merci beaucoup!
Vorige onderwerp: F in Sex
Volgende onderwerp: wisdom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 12:23:10 MGT 2024