Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: Oggendstond
Idioom: Oggendstond [boodskap #120340] Di, 19 September 2017 18:44 na volgende boodskap
tasha...  is tans af-lyn  tasha...
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2017
Karma: 0
Junior Lid
Wat beteken goud in die mond, dis 'n idioom?
Re: Idioom: Oggendstond [boodskap #120352 is 'n antwoord op boodskap #120340] So, 03 Junie 2018 09:42 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die idioom is: "Die oggendstond (of môrestond) het goud in die mond".

Dit beteken "Soggens vroeg kry jy baie dinge gedoen".
In Engels is dit "The early bird catches the worm".

"Stond" is 'n ou woord vir Moment, Oomblik, Stonde, Tyd, Tydstip of Uur.
In Nederlands is "stond" die enkelvoud verlede tyd van "staan".
Vorige onderwerp: Idioom: watergangen
Volgende onderwerp: Die onsinnigheid van ons bluf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:21:59 MGT 2024