Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is die egte Afrikaans gebly?
Waar is die egte Afrikaans gebly? [boodskap #120246] So, 04 Oktober 2015 11:11
Strandkruier  is tans af-lyn  Strandkruier
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Dis jare gelede ek was nog hier in hierdie nuusgroep..
Ek is self geen Afrikaner nie; ek is 'n Belg ('n Vlaming) en hier is seker
nog baie mense wat my herinner. Waar is Annette, Gloudina, DuPlessis en
anderes?
Waar is die egte Afrikaanse taal gebly in hierdie nuusgroep? Is daar
miskien geen Afrikaners meer in Suid-Afrika nie? Hierdie nuusgroep noem
se eie tog soc.culture.south-africa.afrikaans, is dit nie? Teenwoordig is
alles hier in Engels geskryf..
'n Skande! 'n Egte skande is dit!! Julle het ooit geveg vir julle eie
taal teen die Engelsman en nou het julle dit opgegee? Ek vind dit
verskrikkelik!! Julle moes beskaamd wees! Ek is self natuurlik niet
bekwaam om daaroor 'n oordeel te gee want ek het self nog nooit in Suid-
Afrika gewees nie. Ek kan julle taal maklik verstaan en skryf omdat dit
vir my niet moeilik is nie. Maar ek wou tog graag geweet het waarom
hierdie nuusgroep nie meer dieselfde as jare gelede is nie.
--
Norbert die strandkruier & vrugtekweker (uit Vlaandere)
https://sites.google.com/site/strandkruier/
Vorige onderwerp: Katjiepiering
Volgende onderwerp: Generaal Hondswaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:00:20 MGT 2024