Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Three killed in farm attack
Three killed in farm attack [boodskap #120109] Sa, 07 April 2012 09:34 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Griekwastad - 'n Trippelmoord op 'n plaas buite Griekwastad het
sentraal Suid-Afrika gisteraand laat geruk. Volgens die polisie is
Deon Steenkamp, sy vrou Christelle en hul 14-jarige dogter Marthella
in hul plaashuis op Naauwhoek, op die Niekerkshooppad doodgeskiet. Dit
is nie bekend hoeveel skote afgevuur is nie. Hul 16-jarige seun, Don,
was ten tye van die voorval buite op die plaas en het op die liggame
in die huis afgekom. Hy is in die sorg van 'n voog geplaas. Noord-Kaap
polisiewoordvoerder, Blackie Swart sê die ondersoek gaan vandag voort.
Op dié stadium is daar geen soektog na verdagtes nie. Marthella was 'n
leerling aan Oranje Hoër Meisieskool. Don is in Graad 10 aan Grey
Kollege.

https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=4255611074 70440&id=116298045063416
Re: Three killed in farm attack [boodskap #120110 is 'n antwoord op boodskap #120109] Sa, 07 April 2012 10:01 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Apr 7, 11:34 am, Etienne Marais wrote:
> Griekwastad - 'n Trippelmoord op 'n plaas buite Griekwastad het
> sentraal Suid-Afrika gisteraand laat geruk. Volgens die polisie is
> Deon Steenkamp, sy vrou Christelle en hul 14-jarige dogter Marthella
> in hul plaashuis op Naauwhoek, op die Niekerkshooppad doodgeskiet. Dit
> is nie bekend hoeveel skote afgevuur is nie. Hul 16-jarige seun, Don,
> was ten tye van die voorval buite op die plaas en het op die liggame
> in die huis afgekom. Hy is in die sorg van 'n voog geplaas. Noord-Kaap
> polisiewoordvoerder, Blackie Swart sê die ondersoek gaan vandag voort.
> Op dié stadium is daar geen soektog na verdagtes nie. Marthella was 'n
> leerling aan Oranje Hoër Meisieskool. Don is in Graad 10 aan Grey
> Kollege.
>
> https://www.facebook.com/permalink.php?story_fbid=4255611074 70440&id=...

op 'n plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap plaasgevind, het die
OFM-radiostasie Saterdag berig.

Volgens die polisie is Deon Steenkamp, sy vrou Christelle en hul 14-
jarige dogter Marthella in hul plaashuis op Naauwhoek, op die
Niekerkshooppad doodgeskiet.

Dit is nie bekend hoeveel skote afgevuur is nie. Hul 16-jarige seun,
Don, was ten tye van die voorval buite op die plaas en het op die
liggame in die huis afgekom.

Hy is in die sorg van 'n voog geplaas.

Noord-Kaap polisiewoordvoerder Blackie Swart sê die ondersoek gaan
voort.

Op dié stadium is daar geen soektog na verdagtes nie.

Marthella was 'n leerling aan Oranje Hoër Meisieskool. Don is in Graad
10 aan Grey Kollege.

http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Drie-lede-van-g esin-op-plaas-doodgeskiet-20120407
Vorige onderwerp: 25 Oktober in geskiedenis
Volgende onderwerp: Hoe bemark SAners hulleself aan die buitelanders ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:35:02 MGT 2024