Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » ANNA (Afrikaans/Nederlandse woordeboek)
ANNA (Afrikaans/Nederlandse woordeboek) [boodskap #119976] Do, 09 Junie 2011 10:57 na volgende boodskap
Samuel Murray (leuce)  is tans af-lyn  Samuel Murray (leuce)
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2011
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal

Die ANNA wat ek twee dae gelede bestel het, is afgelewer. Hy kos hier
in NL maar R700, maar in ZA kos hy byna R1000.

Kortliks, dit is 'n vertalende én verklarende woordeboek, waarin die
Afrikaanse woorde in kursief is en die Nederlandse woorde in romein is,
en waar die woorde uit albei tale alfabeties in één lys staan.

Wat is julle indrukke? Hier is drie scans uit die woordeboek (die
"groter" weergawe is meer leesbaar):

http://wikisend.com/download/558344/ANNAklein.zip (500 KB)
http://wikisend.com/download/641194/ANNAgroter.zip (1.5 MB)

Samuel
Re: ANNA (Afrikaans/Nederlandse woordeboek) [boodskap #119977 is 'n antwoord op boodskap #119976] Do, 09 Junie 2011 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Toubs  is tans af-lyn  Toubs
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
On 11/06/09 12:57 PM, Samuel Murray (leuce) wrote:
> Hallo almal
>
> Die ANNA wat ek twee dae gelede bestel het, is afgelewer. Hy kos hier in
> NL maar R700, maar in ZA kos hy byna R1000.
>
> Kortliks, dit is 'n vertalende én verklarende woordeboek, waarin die
> Afrikaanse woorde in kursief is en die Nederlandse woorde in romein is,
> en waar die woorde uit albei tale alfabeties in één lys staan.
>
> Wat is julle indrukke? Hier is drie scans uit die woordeboek (die
> "groter" weergawe is meer leesbaar):
>
> http://wikisend.com/download/558344/ANNAklein.zip (500 KB)
> http://wikisend.com/download/641194/ANNAgroter.zip (1.5 MB)
>
> Samuel
>
is jy die Murray van so uit die middel tot einde '90s wat ook hier altyd
gesels het? Dave Dup en ou Gloudina uit Kanada en so paar ander wat
altyd hier was en gesels het?
Re: ANNA (Afrikaans/Nederlandse woordeboek) [boodskap #119978 is 'n antwoord op boodskap #119977] Do, 09 Junie 2011 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray (leuce)  is tans af-lyn  Samuel Murray (leuce)
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2011
Karma: 0
Junior Lid
Toubs wrote:

> On 11/06/09 12:57 PM, Samuel Murray (leuce) wrote:

>> Hallo almal

> is jy die Murray van so uit die middel tot einde '90s wat ook hier altyd
> gesels het? Dave Dup en ou Gloudina uit Kanada en so paar ander wat
> altyd hier was en gesels het?

Ja, dis ek. Ek sien dis nou net Ettiene en die monnik wat hier pos
(hoewel albei onmiddellik in my killfile beland het). Dit sukkel maar
om 'n nuusbediener te kry wat nog werk.

Samuel
Re: ANNA (Afrikaans/Nederlandse woordeboek) [boodskap #119979 is 'n antwoord op boodskap #119978] Sa, 11 Junie 2011 06:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Toubs  is tans af-lyn  Toubs
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
On 11/06/09 09:42 PM, Samuel Murray (leuce) wrote:
> Toubs wrote:
>
>> On 11/06/09 12:57 PM, Samuel Murray (leuce) wrote:
>
>>> Hallo almal
>
>> is jy die Murray van so uit die middel tot einde '90s wat ook hier
>> altyd gesels het? Dave Dup en ou Gloudina uit Kanada en so paar ander
>> wat altyd hier was en gesels het?
>
> Ja, dis ek. Ek sien dis nou net Ettiene en die monnik wat hier pos
> (hoewel albei onmiddellik in my killfile beland het). Dit sukkel maar om
> 'n nuusbediener te kry wat nog werk.
>
> Samuel
>
---
lekker om jou weer te sien. ek kom eintlik maar selde op, eintlik met
die hoop dat daar oldies sal in loer. Ek kan nie onthou onder watter
naam ek destyds gegaan het nie, ek dink dit was Tobie. Elkgeval, daar is
so 'n Murray kêrel wat in die Burger skryf en onderhoude met mense het.
Ek het baiekeer gewonder of dit nie jy is nie. Ek dink hy gaan onder
Murray La Vita of iets in der voege. Seker vandat bloggers daar is het
die ou ng's maar doodgeloop. Groete van die kant bly warm jong. Is maar
lekker nat hier by ons in die suidkaap.
---
Re: ANNA (Afrikaans/Nederlandse woordeboek) [boodskap #119980 is 'n antwoord op boodskap #119979] Sa, 11 Junie 2011 07:45 Na vorige boodskap
Samuel Murray (leuce)  is tans af-lyn  Samuel Murray (leuce)
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2011
Karma: 0
Junior Lid
Toubs wrote:

> Elkgeval, daar is
> so 'n Murray kerel wat in die Burger skryf en onderhoude met mense het.
> Ek het baiekeer gewonder of dit nie jy is nie.

Helaas nie, nee.

Mense het ook al vir my gevra of ek familie is van Murray Janson :-)

Samuel
Vorige onderwerp: Woordenboek Afrikaans-Nederlands
Volgende onderwerp: Oor Afrikaans en Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 17:05:43 MGT 2024