Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe bemark SAners hulleself aan die buitelanders ?
Hoe bemark SAners hulleself aan die buitelanders ? [boodskap #119924] Di, 11 Desember 2012 04:36 na volgende boodskap
TunaRadio  is tans af-lyn  TunaRadio
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2012
Karma: 0
Junior Lid
Bemark Suid Afrikaners hulself as Suid Afrikaners of skram ons weg van
hierdie "label" en indien so, hoekom doen ons dit ?
Re: Hoe bemark SAners hulleself aan die buitelanders ? [boodskap #119925 is 'n antwoord op boodskap #119924] Di, 11 Desember 2012 20:55 Na vorige boodskap
TunaRadio  is tans af-lyn  TunaRadio
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2012
Karma: 0
Junior Lid
Ek reken ons SAners was al die jare so gewoond aan verskoning vra vir iets
wat ons gedoen en miskien nie beheer oor gahad het nie, dat ons maar van
nature 'n lae profiel probeer hou. Ek dink dit is miskien tyd dat ons weer
so snars selfvertroue kry en ons standpunte verdedig...... El sê maar net.

On Tuesday, December 11, 2012 5:36:16 PM UTC+13, TunaRadio wrote:
>
> Bemark Suid Afrikaners hulself as Suid Afrikaners of skram ons weg van
> hierdie "label" en indien so, hoekom doen ons dit ?
>
Vorige onderwerp: Three killed in farm attack
Volgende onderwerp: Veranderinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 09 19:28:32 UTC 2020