Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klets
Klets [boodskap #119919] So, 08 Julie 2007 08:18
kj.jv...  is tans af-lyn  kj.jv...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Ek leer nog om op die net te werk en ek probeer nou al lank om in n
goeie afrikaanse klets betrokke te raak. Ek was al op Yahoo answars en
ook Noot vir Noot gesels maar die mense wil nie eintlik gesels nie. Ek
wil nie oor sekere onderwerpe en dinge gesels nie maar net in die
algemeen . Stuur komentaar en begin gesels..
Vorige onderwerp: Nuwe vryheidslied?
Volgende onderwerp: Die wet: fault these 'heads of arguments'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 15:05:58 MGT 2024