Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vandag in geskiedenis: VAN RIEBEECKDAG (Stigtingsdag / Volksplantingsdag)
Vandag in geskiedenis: VAN RIEBEECKDAG (Stigtingsdag / Volksplantingsdag) [boodskap #119901] Wo, 06 April 2011 07:43
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kmdr. Jan van Riebeeck en sy geselskap van 90 gooi op 6 April 1652
anker in wat vandag bekend staan as Tafelbaai in Kaapstad (Wes-Kaap).

Die Van Riebeeckgelofte word op 6 April 1654, twee jaar na hul aankoms
aan die Kaap, deur goew. Jan van Riebeeck namens die eerste koloniste
afgelê: "......sodat daarby die weldade van die Here wat aan ons bewys
is, deur ons nakomelinge nooit vergeet mag word nie, maar altyd tot
eer van God in gedagtenis en herinnering gehou sal word". Dit is, saam
met die geloftes by Paardekraal en Bloedrivier, een van die
Afrikanervolk se enigste drie geloftes aan God.
Vorige onderwerp: Re: Pre-Apartheid 'Apartheid' Laws
Volgende onderwerp: Affirmative action and white empowerment in SA - The reality of non-discrimination
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:36:51 MGT 2024