Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny
Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny [boodskap #119887] Di, 15 Maart 2011 10:23
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny
2011-03-14 14:32


Durban – Drie mans sal Maandag na verwagting in die Vryheid-
landdroshof verskyn op aanklag van die moord op ‘n vrou wie se hart
uitgesny is, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

Volgens brig. Phindile Radebe het ondersoekbeamptes Vrydag drie
verdagtes in hegtenis geneem.

Een van die verdagtes is ‘n 40-jarige tradisionele geneesheer. [ NOTE:
witchdoctor ]

Buyi Xaba (40) se kaal lyk is vroeër hierdie maand by Mooiplaas naby
Vryheid gevind.

Haar borskas is oopgesny en haar hart is verwyder.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasmoord-Vrou-se-ha rt-uitgesny-20110314
Vorige onderwerp: Mangaung se kragskuld R180 miljoen
Volgende onderwerp: Snelweg-ligte af want Gauteng betaal nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:50:26 MGT 2024