Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: This video will shock South African people
Re: This video will shock South African people [boodskap #119878] Sa, 05 Februarie 2011 22:46
benf  is tans af-lyn  benf
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek was besig om redelik driftig kommentaar te lewer
op die video en die nadelige effekte van politieke
korrektheid, toe ek opmerk dat my dogter effens
skrikkerig en ongemaklik begin rondskuif langs my.
Sonder om te kyk, het ek geweet dat daar swartmense
was in die motor langs my. Met die wegtrek by die
robot, het ek net eenvoudig diep onder die besef gekom
in welke mate die Demokrasie reeds suksesvol daarin
geslaag het om vryheid van uitdrukking en die reg op
veiligheid en lewe, te vernietig in Suid-Afrika.
Ben

"Dave" skryf in boodskap news:ckuik65h0go9nkviog5slp92q0arss536s@4ax.com...
>
>
>
>
>
>
Vorige onderwerp: Polisie = skaapdiewe
Volgende onderwerp: Groenkloof wildsreservaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 18:41:33 MGT 2024