Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Racist or Racially Aware ?
Racist or Racially Aware ? [boodskap #119868] Sa, 22 Januarie 2011 17:15
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
comment by wakkerslaper: http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Man-vas-na-hy-glo-83- jarige-verkrag-20110122

Pas my ook. Ek het geen behoefte om met volksveraaiers en
volksmoordenaars hande te vat nie.

Terloops, ek is beslis nie ‘n rassis nie. Ek martel, moor, verkrag,
beroof, besteel, benadeel en befoeter nie ander rasse omdat ek ‘n
inherente haat vir hulle het. Inteendeel, ek het al baie meer vir
swartmense in hierdie land gedoen en gegee as vir my eie mense.

Ek is wel uiters “ras bewus” en verkies om met mense te assosieer wat
my taal praat, my kultuur deel, my godsdiens deel en dieselfde
gewoontes, normes en waardes het as ek.

Jammer pêl, die realiteit is – olie en water meng nie, al wil julle
liberales hoe graag hê dit moet. Die feite spreek hard genoeg – waar
die swarte in ‘n woongebied intrek, trek die blanke baie vinnig
daaruit (e.g. Pretoria SSG, Arcadia, Sunnyside, Hatfield… moet ek
aangaan?).

Hoekom? Omdat die swarte saam met hom misdaad, korrupsie, ellende en
algehele vervalling bring.

Laastens, ek en my mense as ‘n wêreld erkende volk is meer as geregtig
tot ‘n eie grondgebied, selfbeskikking en self regering. Iets wat jou
regering ons tans nie toelaat nie en iets wat jy (soos duisende ander
verraaiers) gerieflik in 1992 op ‘n skinkbord weggegee het aan ‘n
goddelose, kommunistiese lot terroriste deur JA te stem.
Vorige onderwerp: Afrikaans is Amsterdams!
Volgende onderwerp: Re: McBride bomb victim battles on
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 16:33:51 MGT 2024