Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wha ha ha ha...!!!
Wha ha ha ha...!!! [boodskap #118931] Vr, 20 Februarie 2009 09:47 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
SA rugby weier om 'n Maori-span toe te laat om teen die Springbokke te
kom speel!!! Omdat dit op ras-gronde gekies word.

En hulle besef nie eers dis presies wat Verwoerd gedoen het nie!!!
Re: Wha ha ha ha...!!! [boodskap #118934 is 'n antwoord op boodskap #118931] Vr, 20 Februarie 2009 14:21 Na vorige boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Was hy 'n hakker of losskakel gewees? :)

Jan van Perth

"Ferdi" skryf in boodskap news:6vusp4tasl1v7hns7uphadcchjspb5ckat@4ax.com...
>
>
> SA rugby weier om 'n Maori-span toe te laat om teen die Springbokke te
> kom speel!!! Omdat dit op ras-gronde gekies word.
>
> En hulle besef nie eers dis presies wat Verwoerd gedoen het nie!!!
>
Vorige onderwerp: Vir Ferdi
Volgende onderwerp: Ag maar dit bly lekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:24:01 MGT 2024