Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom update
Telkom update [boodskap #118873] Ma, 16 Februarie 2009 20:54 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Lyn nog altyd af.
Vir die derde keer ge-"escalate" - vanaf drie verskillende hoeke.

Vandag, uiteindelik,na 'n tantrum op die foon (let wel, na 'n tantrum
- of soos Torreke sal se 'n "berekende aanwending van
verontwaardiging" ) uiteindelik 'n deel van die waarheid gekry.

Dit is dat die kabel afgesny is in die padwerke so 4 km die pad af.
Glo per ongeluk, maar ek vermoed die VOLLE waarheid is dit is 'n kabel
wat verskuif word en tussen die stadsraad en Telkom het hulle
eenvoudig besluit "ag fok die kliente hulle kan sonder fone klaarkom
terwyl ons werk" .

Die teikendatum vir herstel is Woensdag - 7 dae nadat dit afgesny is.

Van die antwoorde wat ek oor die afgelopwe week gekry het:
"The technicians are attending to your problem,sir"
"The problem has been referred to the technical department."
"A technician has been assigned to your problem."
"No, when it has been referred to the technical department it does not
mean that a technician is attending to the problem. Just that it has
been referred to them."
"No we don't know if the technical dept has started looking at the
problem."

Ook:
"The turn around time on a problem is 24 hours."
"The turn around time on a problem is 24 to 48 hours."
"Telkom has abolished turn around time."
...er... when did the abolish it? KLiek, foon word neergesit.

"Turn around time depends on each situation."

Dave, 'n wonderlike oplossing wat heel waarskynlik beskikbaar is, maar
te duur gaan wees, is iBurst se WiMax. Volgens hulle kaart hulle web
site val en net-net in die WiMax area, maar die kommersiele afd moet
die pryse deurstuur. Dit voorspel niks goed nie.
Wat gewone wireless betref is ek agter net-net in die area wat hulle
self as "bad reception" bestempel.
Ditto vir die donnerse useless Neotel wat op die meeste 56Kbs wireless
aangebied het teen iets soos R600 per maand.
Volgens hulle nuwe kaart is ek buite hul area. Die groot pad net onder
my - Kitchener ave - is in hulle goeie opvangs-gebied, maar ek effens
teen die koppie op nie. Ek veronderstel dis vir mense met landlyn-fone
in hul karre...

Ek het werklik verlede jaar gehoop Neotel sal iets offer, maar hulle
lyk nog meer useless as Telkom. Ons is maar net gefok....
Re: Telkom update [boodskap #118874 is 'n antwoord op boodskap #118873] Ma, 16 Februarie 2009 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 16 Feb 2009 22:54:22 +0200, Ferdi wrote:
> Lyn nog altyd af.
> Vir die derde keer ge-"escalate" - vanaf drie verskillende hoeke.
>
> Vandag, uiteindelik,na 'n tantrum op die foon (let wel, na 'n tantrum
> - of soos Torreke sal se 'n "berekende aanwending van
> verontwaardiging" ) uiteindelik 'n deel van die waarheid gekry.
>
> Dit is dat die kabel afgesny is in die padwerke so 4 km die pad af.
> Glo per ongeluk, maar ek vermoed die VOLLE waarheid is dit is 'n kabel
> wat verskuif word en tussen die stadsraad en Telkom het hulle
> eenvoudig besluit "ag fok die kliente hulle kan sonder fone klaarkom
> terwyl ons werk" .
>
> Die teikendatum vir herstel is Woensdag - 7 dae nadat dit afgesny is.
>
> Van die antwoorde wat ek oor die afgelopwe week gekry het:
> "The technicians are attending to your problem,sir"
> "The problem has been referred to the technical department."
> "A technician has been assigned to your problem."
> "No, when it has been referred to the technical department it does not
> mean that a technician is attending to the problem. Just that it has
> been referred to them."
> "No we don't know if the technical dept has started looking at the
> problem."
>
>
> Ook:
> "The turn around time on a problem is 24 hours."
> "The turn around time on a problem is 24 to 48 hours."
> "Telkom has abolished turn around time."
> ...er... when did the abolish it? KLiek, foon word neergesit.
>
> "Turn around time depends on each situation."
>
>
> Dave, 'n wonderlike oplossing wat heel waarskynlik beskikbaar is, maar
> te duur gaan wees, is iBurst se WiMax. Volgens hulle kaart hulle web
> site val en net-net in die WiMax area, maar die kommersiele afd moet
> die pryse deurstuur. Dit voorspel niks goed nie.
> Wat gewone wireless betref is ek agter net-net in die area wat hulle
> self as "bad reception" bestempel.
> Ditto vir die donnerse useless Neotel wat op die meeste 56Kbs wireless
> aangebied het teen iets soos R600 per maand.
> Volgens hulle nuwe kaart is ek buite hul area. Die groot pad net onder
> my - Kitchener ave - is in hulle goeie opvangs-gebied, maar ek effens
> teen die koppie op nie. Ek veronderstel dis vir mense met landlyn-fone
> in hul karre...
>
> Ek het werklik verlede jaar gehoop Neotel sal iets offer, maar hulle
> lyk nog meer useless as Telkom. Ons is maar net gefok....
>

Kom ek vertel jou van my frustrasies van die dag (en voeg daarby dat
jou frustrasies my laat besef dat ek met 'n witbrood onder die arm
kla:-).

Ek het gisteraand begin om 'n download te doen - 9 files waarvan die
eerste 8 100MB is en die 9de is 365KB. Die 8ste een, na ek soveel
bandwydte verbruik het, is korrup. Ek kry 47 van die 100 (of te wel
95MB). Doen dit vir 'n tweede keer en kry weer 47MB. Gaan soek dit op
'n ander site waar die 9de een 70MB is. Geweet dit gaan nie werk nie,
maar down dit. Dis werk nie. Kontak iemand wat ek ken in Europa.

Hy toets toe die files en skuif die gevraagde en korrupte een vir my
na 'n ander download sone. Nou is dit op 'n ander site geplaas vir my,
maar die website sê al ure lank dat ek besig is om te download en moet
wag tot dit klaar is.

Probeer IP adres verander, skakel af, prop uit, vra verskoning aan my
vrou omdat ek nie geweet het dat ek die klank op haar rekenaar
afgeskakel het nie, skakel aan, reboot, en hoor dat ek steeds besig is
om te download. Maar jou frustrasies is veel erger, ek weet.

Ferdi, ek stel voor jy kontak iemand wat iBurst verkoop en vra dat
hulle dit by jou kom toets. En dat jy dit sal neem as dit werk en die
kontak na wense is. Nie WiMax nie maar die standaard produk. En dat
die risiko op hulle hande is.
Hulle doen dit want Belinda, net om die hoek, maar met 'n woonstel wat
in 'n ander rigting kyk, se iBurst en modem is op haar versoek terug
geneem omdat dit by haar nie die spoed bereik wat belowe word nie.

Probleem met dit wat ek voorstel is dat jy dan installasiekoste gaan
betaal terwyl die installering die inplug van die modem en
installering van die CD is. As jy 'n netwerk het soos ons, is dit
tricky, maar daarmee kan ek jou help, as jy dit self doen.
Re: Telkom update [boodskap #118875 is 'n antwoord op boodskap #118874] Ma, 16 Februarie 2009 21:44 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ferdi, ek stel voor jy kontak iemand wat iBurst verkoop en vra dat
> hulle dit by jou kom toets. En dat jy dit sal neem as dit werk en die
> kontak na wense is. Nie WiMax nie maar die standaard produk. En dat
> die risiko op hulle hande is.
> Hulle doen dit want Belinda, net om die hoek, maar met 'n woonstel wat
> in 'n ander rigting kyk, se iBurst en modem is op haar versoek terug
> geneem omdat dit by haar nie die spoed bereik wat belowe word nie.
>
> Probleem met dit wat ek voorstel is dat jy dan installasiekoste gaan
> betaal terwyl die installering die inplug van die modem en
> installering van die CD is. As jy 'n netwerk het soos ons, is dit
> tricky, maar daarmee kan ek jou help, as jy dit self doen.

Miskien kan jy selfs net ooreenkom om slegs die modem en kontrak
(as jy modem KOOP kan jy maand tot maand kontrak doen) by hulle
te koop en self te installeer onder dieselfde voorwaardes. As dit nie
werk nie, neem hulle dit terug. Jy kan iBurst self kontak in Midrand
en so iets bespreek. Dit is wat ek gedoen het, met hulle hoofkantoor
gedeel, en dit is waarom my adres iBurst en nie .net of so iets is
nie.
Vorige onderwerp: Telkom ens. En talking about diens
Volgende onderwerp: email gekry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:11:35 MGT 2024