Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » email gekry
email gekry [boodskap #118872] Ma, 16 Februarie 2009 19:00 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
weet natuurlik nie hoe eg dit is nie, maar vir in geval
Dit is epos wat geforward word.

Please pass on asap

Be Extremely Careful
Especially if using Internet mail such as Yahoo, Hotmail, AOL and so
on.

This information arrived this morning direct from both Microsoft and
Norton.

Please send it to everybody you know who has access to the Internet.
You may receive an apparently harmless email with a Power Point
presentation
'Life is beautiful.'

If you receive it DO NOT OPEN THE FILE UNDER ANY CIRCUMSTANCES , and
delete it immediately .

If you open this file, a message will appear on your screen saying:
'It is too late now, your life is no longer beautiful.'

Subsequently you will LOSE EVERYTHING IN YOUR PC and the person who
sent it to you will gain access to your name, e-mail and password.

This is a new virus which started to circulate on Saturday afternoon.

AOL has already confirmed the severity, and the antivirus software's
are not capable of destroying it.

The virus has been created by a hacker who calls himself 'life
owner.'

PLEASE SEND A COPY OF THIS EMAIL TO ALL YOUR FRIENDS and ask them to
PASS IT ON IMMEDIATELY
Re: email gekry [boodskap #118877 is 'n antwoord op boodskap #118872] Di, 17 Februarie 2009 02:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrozzie  is tans af-lyn  Afrozzie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:qqdjp4l8nekr45no19ujfb99g853sp75rd@4ax.com...
>
>
>
> weet natuurlik nie hoe eg dit is nie, maar vir in geval
> Dit is epos wat geforward word.
>
Life is beautiful virus hoax

http://en.wikipedia.org/wiki/Life_is_beautiful_virus_hoax

http://www.snopes.com/computer/virus/lifeisbeautiful.asp

http://www.symantec.com/security_response/print_writeup.jsp? docid=2002-011511-0444-99
Re: email gekry [boodskap #118878 is 'n antwoord op boodskap #118877] Di, 17 Februarie 2009 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Feb 2009 02:26:09 GMT, "Afro Ozzie" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:qqdjp4l8nekr45no19ujfb99g853sp75rd@4ax.com...



>> weet natuurlik nie hoe eg dit is nie, maar vir in geval
>> Dit is epos wat geforward word.

> Life is beautiful virus hoax
>
> http://en.wikipedia.org/wiki/Life_is_beautiful_virus_hoax
>
> http://www.snopes.com/computer/virus/lifeisbeautiful.asp
>
> http://www.symantec.com/security_response/print_writeup.jsp? docid=2002-011511-0444-99

Baie dankie. Weer een van die simpel Internet 'grappies' dus.
Een van daardie wat jy wonder wat die mense wat daar agter sit,
daaruit put.
Re: email gekry [boodskap #118883 is 'n antwoord op boodskap #118872] Di, 17 Februarie 2009 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Dave, ek is verbaas dat jy hierdie pos geplaas het! Ek het nog altyd baie
respek vir jou rekenaarvaardighede gehad, en was verbaas dat jy vir hierdie
'foefie' val. Het dieselfde boodskap seker al 5 keer op een of ander manier
voorheen ontvang!

Groete

Jan van Perth

BTW, indien jy hierdie email van my na 50 ander persone stuur, sal Bill
Gates vir jou 'n moerse tjek stuur! En die jong meisie in Indië sal ook
genoeg geld kry om 'n oog-oorplanting te kan bekostig.

"Dave" skryf in boodskap news:qqdjp4l8nekr45no19ujfb99g853sp75rd@4ax.com...
>
>
>
> weet natuurlik nie hoe eg dit is nie, maar vir in geval
> Dit is epos wat geforward word.
>
>
>
>
> Please pass on asap
>
> Be Extremely Careful
> Especially if using Internet mail such as Yahoo, Hotmail, AOL and so
> on.
>
> This information arrived this morning direct from both Microsoft and
> Norton.
>
> Please send it to everybody you know who has access to the Internet.
> You may receive an apparently harmless email with a Power Point
> presentation
> 'Life is beautiful.'
>
> If you receive it DO NOT OPEN THE FILE UNDER ANY CIRCUMSTANCES , and
> delete it immediately .
>
> If you open this file, a message will appear on your screen saying:
> 'It is too late now, your life is no longer beautiful.'
>
> Subsequently you will LOSE EVERYTHING IN YOUR PC and the person who
> sent it to you will gain access to your name, e-mail and password.
>
> This is a new virus which started to circulate on Saturday afternoon.
>
> AOL has already confirmed the severity, and the antivirus software's
> are not capable of destroying it.
>
> The virus has been created by a hacker who calls himself 'life
> owner.'
>
>
> PLEASE SEND A COPY OF THIS EMAIL TO ALL YOUR FRIENDS and ask them to
> PASS IT ON IMMEDIATELY
>
Re: email gekry [boodskap #118885 is 'n antwoord op boodskap #118883] Di, 17 Februarie 2009 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Feb 2009 18:06:25 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dave, ek is verbaas dat jy hierdie pos geplaas het! Ek het nog altyd baie
> respek vir jou rekenaarvaardighede gehad, en was verbaas dat jy vir hierdie
> 'foefie' val. Het dieselfde boodskap seker al 5 keer op een of ander manier
> voorheen ontvang!
>
> Groete
>
> Jan van Perth
>
> BTW, indien jy hierdie email van my na 50 ander persone stuur, sal Bill
> Gates vir jou 'n moerse tjek stuur! En die jong meisie in Indië sal ook
> genoeg geld kry om 'n oog-oorplanting te kan bekostig.

Ek nie, Jan. Dit blyk dat dit in 2002 of so iets in Japan begin is, en
onthou dat Japan ver van hier af is. Dit het nou eers hier aangekom
en direk in my posbus beland. Ek het geskryf dat ek dit bevraagteken
maar al die pad hierheen kon die teks dalk aangepas geraak het deur
die stampe en stote, golwe en lugleegtes.

Baie dankie vir jou ondersteuning van die jong meisie in Indië.
Ek het jou pos aan almal in my adresboks gestuur.
Re: email gekry [boodskap #118889 is 'n antwoord op boodskap #118883] Wo, 18 Februarie 2009 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Feb 2009 18:06:25 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Dave, ek is verbaas dat jy hierdie pos geplaas het! Ek het nog altyd baie
> respek vir jou rekenaarvaardighede gehad, en was verbaas dat jy vir hierdie
> 'foefie' val. Het dieselfde boodskap seker al 5 keer op een of ander manier
> voorheen ontvang!
>
> Groete
>
> Jan van Perth
>

Jy bullshit Jan, Afro Ozzie het jou oë oopgemaak
en nou wil jy met die afro se kallers ploeg.
Re: email gekry [boodskap #118891 is 'n antwoord op boodskap #118889] Wo, 18 Februarie 2009 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Het nie 'n clue waarna jy verwys nie?

Jan van Perth.

>
> Jy bullshit Jan, Afro Ozzie het jou oë oopgemaak
> en nou wil jy met die afro se kallers ploeg.
Re: email gekry [boodskap #118897 is 'n antwoord op boodskap #118891] Wo, 18 Februarie 2009 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 17:09:36 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Het nie 'n clue waarna jy verwys nie?
>
> Jan van Perth.
>

>> Jy bullshit Jan, Afro Ozzie het jou oë oopgemaak
>> en nou wil jy met die afro se kallers ploeg.
>

Jy het tog byna sewe ure na die Afro dit vir my vertel het,
dit herhaal.
Re: email gekry [boodskap #118903 is 'n antwoord op boodskap #118897] Wo, 18 Februarie 2009 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat Dave, ek het steeds geen idee waarna jy verwys nie?

Wie is die die sogenaamde 'Afro' waarna jy verwys?
En wat is dit wat ek herhaal het? En die sewe ure slaan my dronk??

"Dave" skryf in boodskap news:49vnp41kmn2mmofddritnmqqn7mojl0bj0@4ax.com...
> On Wed, 18 Feb 2009 17:09:36 +0900, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Het nie 'n clue waarna jy verwys nie?

>> Jan van Perth.

>
>>> Jy bullshit Jan, Afro Ozzie het jou oë oopgemaak
>>> en nou wil jy met die afro se kallers ploeg.

>
>
> Jy het tog byna sewe ure na die Afro dit vir my vertel het,
> dit herhaal.
>
Re: email gekry [boodskap #118907 is 'n antwoord op boodskap #118903] Wo, 18 Februarie 2009 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Feb 2009 22:43:36 +0900, "Daniel le Roux"
wrote:

> Nee wat Dave, ek het steeds geen idee waarna jy verwys nie?
>
>

From: "Afro Ozzie"
Date: Tue, 17 Feb 2009 02:26:09 GMT
>
>
>
> weet natuurlik nie hoe eg dit is nie, maar vir in geval
> Dit is epos wat geforward word.
>
Life is beautiful virus hoax

http://en.wikipedia.org/wiki/Life_is_beautiful_virus_hoax

http://www.snopes.com/computer/virus/lifeisbeautiful.asp

http://www.symantec.com/security_response/print_writeup.jsp? docid=2002-011511-0444-99

en byna sewe ure later

From: "Daniel le Roux"
Date: Tue, 17 Feb 2009 18:06:25 +0900

Dave, ek is verbaas dat jy hierdie pos geplaas het! Ek het nog altyd
baie
respek vir jou rekenaarvaardighede gehad, en was verbaas dat jy vir
hierdie
'foefie' val. Het dieselfde boodskap seker al 5 keer op een of ander
manier
voorheen ontvang!

Groete

Jan van Perth
Re: email gekry [boodskap #118913 is 'n antwoord op boodskap #118907] Wo, 18 Februarie 2009 20:39 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

Wat het nou van jou geword, Jan?
Moet nou nie beswaard wees nie, ek't net 'n grappie gemaak.
Een van daai swak grappies.
Sit daai bier neer of skink vir my ook een.
Vorige onderwerp: Telkom update
Volgende onderwerp: Verdere Telkom update
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:52:27 MGT 2024