Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nuwe kinder sê-goed
Nuwe kinder sê-goed [boodskap #7373] Di, 08 Oktober 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai,

Baie dankie vir die ouens wat by Poplap en Nakkie die Nar se tuisblad 'n
draai gaan maak het. Ons gaan die inhoud van die blad weer Maandag (7
Oktober) verander. Dus kan jy weer vir ons kom kuier vir nuwe kinder
sê-goed en eksamenflaters.

http:www.pix.za/nakkie-die-nar

HELP ASSEBLIEF !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek probeer die my ou advertensies (uitnodiging Nakkie die Nar) op
"newsgroups" afhaal, kanselleer, "delete", maar sonder sukses. Vertel my
wat ek moet doen. Jy kan vir my skryf by: nakkie....@pixie.co.za

Groete,

Danie Martins
Vorige onderwerp: NUWE KINDER Sê-GOED
Volgende onderwerp: Re: Blondes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 09:27:18 MGT 2024