Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » NUWE KINDER Sê-GOED
NUWE KINDER Sê-GOED [boodskap #7358] Di, 08 Oktober 1996 00:00
Danie Martins  is tans af-lyn  Danie Martins
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Haai,

Baie dankie vir al die ouens wat vir ons tuisblad gaan kuier het. Dankie
ook vir die persone wat gereageer het. Ons verander ons tuisblad elke
Maandag oggend om 6 vm met nuwe kinder sê-goed, eksamenflaters en wyshede.
Indien jy nog nie vir ons kom kuier het nie, jy sal ons kry by:

http://www.pix.za/nakkie-die-nar

Indien jou kleuter of jong kind iets pittigs kwyt geraak het of as jy van
'n kostelike eksamenflater weet, stuur dit ASSEBLIEF aan ons en ons plaas
dit op ons pretblad sodat almal op die Net dit kan geniet en jy kan nog
R100 wen ook. Stuur dit aan:

nakkie....@pixie.co.za

Groetnis

Danie Martins
(Nakkie die Nar)
Vorige onderwerp: NUWE KINDER Sê-GOED
Volgende onderwerp: Nuwe kinder sê-goed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 01:09:50 MGT 2024