Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Son op jou tong " deur CHARL DURAND
" Son op jou tong " deur CHARL DURAND [boodskap #118237] Do, 31 Julie 2008 02:32
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was ‘n godin, ‘n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar’s son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Vorige onderwerp: " Naweekpas" deur ANTJIE KROG
Volgende onderwerp: " Tant Miem by die Biduur " deur BAREND TOERIEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:09:42 MGT 2024