Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Vir die hoes
Vir die hoes [boodskap #117784] Ma, 23 Junie 2008 11:19 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Op 'n plattelandse dorp waar amper al die inwoners net Afrikaans magtig is
en gedurende 'n wintermaand toe verkoue erg in die omloop was, was die
predikant baie omgekrap dat sy aandag gedurende eredienste onderbreek word
deur gemeentelede se hoesbuie.

Hy bespreek toe die probleem om 'n oplossing te vind met sy koster wat
engelssprekend is. Die koster gaan koop toe 'n groot bottel hoesstroop by
die apteek. Die volgende Sondag as iemand hoes staan die koster op en gaan
gee vir die persoon 'n lepel hoesstroop in en se vir hom iets in sy oor
waarna die persoon opstaan en uit loop. So hou dit aan en die kerk is later
byna leeg.

Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan vir die mense gesê
het dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek.

Die koster sê hy het net vir hulle gesê, "For cough".
Re: Vir die hoes [boodskap #117787 is 'n antwoord op boodskap #117784] Ma, 23 Junie 2008 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 13:19:17 +0200, "Torreke" wrote:

> Op 'n plattelandse dorp waar amper al die inwoners net Afrikaans magtig is
> en gedurende 'n wintermaand toe verkoue erg in die omloop was, was die
> predikant baie omgekrap dat sy aandag gedurende eredienste onderbreek word
> deur gemeentelede se hoesbuie.
>
> Hy bespreek toe die probleem om 'n oplossing te vind met sy koster wat
> engelssprekend is. Die koster gaan koop toe 'n groot bottel hoesstroop by
> die apteek. Die volgende Sondag as iemand hoes staan die koster op en gaan
> gee vir die persoon 'n lepel hoesstroop in en se vir hom iets in sy oor
> waarna die persoon opstaan en uit loop. So hou dit aan en die kerk is later
> byna leeg.
>
> Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan vir die mense gesê
> het dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek.
>
> Die koster sê hy het net vir hulle gesê, "For cough".

Daar het jy my laat uitbars van die lag...
Somtyds voel ek om hoesstroop aan Ta' Hessie te verduidelik.

Dit lyk eintlik stupid as iemand alleen sit en lees
en alleeen uitbars van die lag, en ek het dit nou gedoen;-)
Re: Vir die hoes [boodskap #117836 is 'n antwoord op boodskap #117787] Ma, 23 Junie 2008 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Skitterend ! :-))

Ek het ook lekker gelag. Torreke, jy mag maar gerus
nóg sulke grappe plaas. Dit was 'n goeie een. Amper
soos daardie een op die platteland waar die koster ty-
dens 'n oggend-diens die lastige, raserige, koerende
duiwe van die kerk se sinkdak moes wegjaag. Julle
ken daardie een seker ook al... :-)

Jim
Re: Vir die hoes [boodskap #117837 is 'n antwoord op boodskap #117836] Ma, 23 Junie 2008 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 12:14:40 -0700 (PDT), "Jim Again..."
wrote:

> Skitterend ! :-))
>
> Ek het ook lekker gelag. Torreke, jy mag maar gerus
> nóg sulke grappe plaas. Dit was 'n goeie een. Amper
> soos daardie een op die platteland waar die koster ty-
> dens 'n oggend-diens die lastige, raserige, koerende
> duiwe van die kerk se sinkdak moes wegjaag. Julle
> ken daardie een seker ook al... :-)
>
> Jim

Daai een wat vir die duiwe gesê het 'sjoe..! Sjoe..!
dan fôkôf hulle self?
Re: Vir die hoes [boodskap #117839 is 'n antwoord op boodskap #117784] Di, 24 Junie 2008 05:49 Na vorige boodskap
Carla  is tans af-lyn  Carla
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Jun 23, 1:19 pm, "Torreke" wrote:

>
> Na die diens vra die dominee vir die koster wat hy dan vir die mense gesê
> het dat hy later vir 'n byna leë kerk moes preek.
>
> Die koster sê hy het net vir hulle gesê, "For cough".


Miskien is dit wat die Theron ou van Polokwane vir sy 80 jarige
skoonouers in Table View gesê het. En miskien het hulle hom ook
verkeerd verstaan !!
Mense !!
Vorige onderwerp: 'n Afrika-menseslagting?
Volgende onderwerp: Hospitale SA style
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:55:45 MGT 2024