Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Hooglied vir die Oorlewende " deur LINA SPIES
" Hooglied vir die Oorlewende " deur LINA SPIES [boodskap #117620] Do, 12 Junie 2008 12:12
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
HOOGLIED VIR DIE OORLEWENDE
Lina Spies

Hul het die blou parkiet laat swyg,
‘n grys doek oor die kou gehang.

‘n Kelkiewyn is in Fiskaal se spens gebreek

En op ‘n vuurpyl voor die ruit
was Jangroentjie sy hele wysie kwyt.

In die neutetuin blom die granaat,
die suurlemoene in die groen word lig,

dan skielik langs Kanariestraat
piet-tjou-tjou opnuut die pyn
Vorige onderwerp: Uit " Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Ons klein en silwrige planeet " deur N.P. van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:28:58 MGT 2024