Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN
Uit " Blom van die Baaierd " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #117577] Vr, 06 Junie 2008 15:16
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit “Blom van die Baaierd”
D.J. Opperman

“Sal ek vannag nog met my vliegtuig vlug
na bondgenote wyd versprei:
na Portugese in Angola, Jode in Johannesburg,
of ronkend oor die Skeurvallei
na Brussel of Brahmaanse tempels teen ‘n kerrielug?

‘Maar boos bly boos in Brakfontein of Neo-Baäl,
en goed is goed by Golgota of Brussel;
en deur die eeue is dit reeds bepaal:
die plek en spelers sal voortdurend wissel
maar die spel word telkens in die tyd herhaal.”
Vorige onderwerp: " Winterpad " deur ANDRÉ LE TOIT
Volgende onderwerp: " Hooglied vir die Oorlewende " deur LINA SPIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:49:30 MGT 2024