Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Wanneer het jy laas geskaterlag?
Wanneer het jy laas geskaterlag? [boodskap #117373] Do, 22 Mei 2008 06:56
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek het dit so pas gedoen, uitgebars van die lag
toe ek die SMS lees wat my vrou na my gestuur het:

Oom en Tannie kom saam in die hemel.
Tannie: Jitte Pappa, maar dis lekker hier!
Oom: As jy nie bly neuk het met vitaminepilletjies nie, was ons al lankal hier.
Vorige onderwerp: Kom ons vertel grappe in Afrikaans.
Volgende onderwerp: Die belangrikheid van 'n tweede taal...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:42:38 MGT 2024