Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Brecht
Brecht [boodskap #117180] So, 11 Mei 2008 17:22 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
1
Op 'n sekere dag in die blou maan maand September
Onder 'n jong pruimboom, hou ek haar
sag vas – my stil en bleek geliefde
In my arms is sy soos 'n elegante droom
En bokant ons, in die pragtige somershemel,
Was daar 'n wolk waarna ek gekyk het
Dit was spierwit en so geweldig hoog
En toe ek weer gekyk het, was dit weg.

2
Sedert daardie dag het baie maande
Stil-stil verby en weggevloei
Die pruimbome is dalk al afgekap
En jy vra my: Wat het van my lief geword?
So, ek antwoord jou: Ek kan nie onthou nie
Maar steeds weet ek wat jy bedoel
Maar ek kan werklik nie haar gesig onthou nie
Ek weet net dat ek haar eens gesoen het.

3
En daardie soen sou ek ook al vergeet het
Was daardie wolk nie in die lug nie
Wat ek steeds ken en altyd sal onthou
Dit was so wit en het so hoog gedryf
Miskien blom die pruimbome tog steeds
En daardie vrou het dalk al sewe kinders
Maar daardie wolk het net 'n paar minute geblom
En toe ek opkyk, was dit weg in die wind.

-Bertolt Brecht
Re: Brecht [boodskap #117188 is 'n antwoord op boodskap #117180] Ma, 12 Mei 2008 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 May 2008 19:22:52 +0200, Ferdi wrote:
> 1
> Op 'n sekere dag in die blou maan maand September
> Onder 'n jong pruimboom, hou ek haar
> sag vas – my stil en bleek geliefde
> In my arms is sy soos 'n elegante droom
> En bokant ons, in die pragtige somershemel,
> Was daar 'n wolk waarna ek gekyk het
> Dit was spierwit en so geweldig hoog
> En toe ek weer gekyk het, was dit weg.
>
> 2
> Sedert daardie dag het baie maande
> Stil-stil verby en weggevloei
> Die pruimbome is dalk al afgekap
> En jy vra my: Wat het van my lief geword?
> So, ek antwoord jou: Ek kan nie onthou nie
> Maar steeds weet ek wat jy bedoel
> Maar ek kan werklik nie haar gesig onthou nie
> Ek weet net dat ek haar eens gesoen het.
>
> 3
> En daardie soen sou ek ook al vergeet het
> Was daardie wolk nie in die lug nie
> Wat ek steeds ken en altyd sal onthou
> Dit was so wit en het so hoog gedryf
> Miskien blom die pruimbome tog steeds
> En daardie vrou het dalk al sewe kinders
> Maar daardie wolk het net 'n paar minute geblom
> En toe ek opkyk, was dit weg in die wind.
>
> -Bertolt Brecht

Verlang jy na 'n gewese skelm, Ferdi?
Re: Brecht [boodskap #117189 is 'n antwoord op boodskap #117188] Ma, 12 Mei 2008 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 May 2008 13:48:23 +0200, Dave wrote:

>> 1
>> Op 'n sekere dag in die blou maan maand September
>> Onder 'n jong pruimboom, hou ek haar
>> sag vas – my stil en bleek geliefde
>> In my arms is sy soos 'n elegante droom
>> En bokant ons, in die pragtige somershemel,
>> Was daar 'n wolk waarna ek gekyk het
>> Dit was spierwit en so geweldig hoog
>> En toe ek weer gekyk het, was dit weg.

>> 2
>> Sedert daardie dag het baie maande
>> Stil-stil verby en weggevloei
>> Die pruimbome is dalk al afgekap
>> En jy vra my: Wat het van my lief geword?
>> So, ek antwoord jou: Ek kan nie onthou nie
>> Maar steeds weet ek wat jy bedoel
>> Maar ek kan werklik nie haar gesig onthou nie
>> Ek weet net dat ek haar eens gesoen het.

>> 3
>> En daardie soen sou ek ook al vergeet het
>> Was daardie wolk nie in die lug nie
>> Wat ek steeds ken en altyd sal onthou
>> Dit was so wit en het so hoog gedryf
>> Miskien blom die pruimbome tog steeds
>> En daardie vrou het dalk al sewe kinders
>> Maar daardie wolk het net 'n paar minute geblom
>> En toe ek opkyk, was dit weg in die wind.

>> -Bertolt Brecht
>
>
> Verlang jy na 'n gewese skelm, Ferdi?

He,he...

Dis net so 'n great gedig. Dit word onder meer gebruik in die nice
movie The Lives of Other People - Duitse fliek oor die Stasi wat op
eie mense gespioneer het.

Toe gaan soek ek dit. Hulle het net die eerste vers in die movie
gebruik, maar al drie saam is soveel mooier.
Re: Brecht [boodskap #117191 is 'n antwoord op boodskap #117189] Ma, 12 Mei 2008 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> He,he...
>
> Dis net so 'n great gedig. Dit word onder meer gebruik in die nice
> movie The Lives of Other People - Duitse fliek oor die Stasi wat op
> eie mense gespioneer het.
>
> Toe gaan soek ek dit. Hulle het net die eerste vers in die movie
> gebruik, maar al drie saam is soveel mooier.
>

Jy het so tyd gelede van Dory Previn vertel, en ek kan nie onthou
presies wat jy gesê het nie, maar jy het iets gesê soos dat jy, vandat
jy van haar uitgevind het, van haar in die hande kry wat jy kan.

Doen jouself nou die guns, en leer 'The Kelly Family' ken.
Van hulle gaar ek musiek op. Enige van hierdie links sal jou na baie
van hul youtubevideos neem, maar begin met wat ek hier op het.







Re: Brecht [boodskap #117193 is 'n antwoord op boodskap #117191] Ma, 12 Mei 2008 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 May 2008 15:03:09 +0200, Dave wrote:

>

>> He,he...

>> Dis net so 'n great gedig. Dit word onder meer gebruik in die nice
>> movie The Lives of Other People - Duitse fliek oor die Stasi wat op
>> eie mense gespioneer het.

>> Toe gaan soek ek dit. Hulle het net die eerste vers in die movie
>> gebruik, maar al drie saam is soveel mooier.

>
> Jy het so tyd gelede van Dory Previn vertel, en ek kan nie onthou
> presies wat jy gesê het nie, maar jy het iets gesê soos dat jy, vandat
> jy van haar uitgevind het, van haar in die hande kry wat jy kan.
>
> Doen jouself nou die guns, en leer 'The Kelly Family' ken.
> Van hulle gaar ek musiek op. Enige van hierdie links sal jou na baie
> van hul youtubevideos neem, maar begin met wat ek hier op het.

Sorry, ek sien ek het die eerste en laaste links gedupliseer.
Dit is dus net 3. Daarna kan jy na al die ander wat jy ook daar sal
sien, luister en kyk.
Re: Brecht [boodskap #117198 is 'n antwoord op boodskap #117189] Ma, 12 Mei 2008 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 12 May, 14:18, Ferdi wrote:
> On Mon, 12 May 2008 13:48:23 +0200, Dave wrote:
>
> 1
>
>
>
>>> Op 'n sekere dag in die blou maan maand September
>>> Onder 'n jong pruimboom, hou ek haar
>>> sag vas – my stil en bleek geliefde
>>> In my arms is sy soos 'n elegante droom
>>> En bokant ons, in die pragtige somershemel,
>>> Was daar 'n wolk waarna ek gekyk het
>>> Dit was spierwit en so geweldig hoog
>>> En toe ek weer gekyk het, was dit weg.
>
>>> 2
>>> Sedert daardie dag het baie maande
>>> Stil-stil verby en weggevloei
>>> Die pruimbome is dalk al afgekap
>>> En jy vra my: Wat het van my lief geword?
>>> So, ek antwoord jou: Ek kan nie onthou nie
>>> Maar steeds weet ek wat jy bedoel
>>> Maar ek kan werklik nie haar gesig onthou nie
>>> Ek weet net dat ek haar eens gesoen het.
>
>>> 3
>>> En daardie soen sou ek ook al vergeet het
>>> Was daardie wolk nie in die lug nie
>>> Wat ek steeds ken en altyd sal onthou
>>> Dit was so wit en het so hoog gedryf
>>> Miskien blom die pruimbome tog steeds
>>> En daardie vrou het dalk al sewe kinders
>>> Maar daardie wolk het net 'n paar minute geblom
>>> En toe ek opkyk, was dit weg in die wind.
>
>>> -Bertolt Brecht
>
>> Verlang jy na 'n gewese skelm, Ferdi?
>
> He,he...
>
> Dis net so 'n great gedig. Dit word onder meer gebruik in die nice
> movie The Lives of Other People - Duitse fliek oor die Stasi wat op
> eie mense gespioneer het.
>
> Toe gaan soek ek dit. Hulle het net die eerste vers in die movie
> gebruik, maar al drie saam is soveel mooier.

Wat 'n fantastiese fliek! Dit het nogal heelwat filmpryse gewen as ek
dit nie mis het nie.
Ek kan dit baie sterk aanbeveel. Ongelukkig slegs met Engelse
subtitels beskikbaar maar absoluut briljant.
Re: Brecht [boodskap #117212 is 'n antwoord op boodskap #117198] Di, 13 Mei 2008 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 May 2008 08:00:59 -0700 (PDT), Jottie
wrote:

> Wat 'n fantastiese fliek! Dit het nogal heelwat filmpryse gewen as ek
> dit nie mis het nie.
> Ek kan dit baie sterk aanbeveel. Ongelukkig slegs met Engelse
> subtitels beskikbaar maar absoluut briljant.

Dit het net teen die einde bietjie skeefgeloop. Ek het die idee gekry
hulle wou gou ook "die verhaal" van die versoening ens ens ook
ingevoeg het en toe is die laaste 10 minute skielik 'n ander, meer
middelmatige, fliek.
Maar die eerste 90% is rerig nice.

Jy het seker Sophie Schol ook gesien?
Baie dieselfde soort fliek. Net op ware feite gebaseer en in Nazi
Duitsland.
Re: Brecht [boodskap #117219 is 'n antwoord op boodskap #117212] Di, 13 Mei 2008 13:35 Na vorige boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 May, 14:04, Ferdi wrote:
> Jy het seker Sophie Schol ook gesien?
> Baie dieselfde soort fliek. Net op ware feite gebaseer en in Nazi
> Duitsland.

Nognie maar ek sal bietjie uitkyk daarvoor. Thanks vir die tip!
Vorige onderwerp: Daar is geen dood
Volgende onderwerp: Gedig waarmee Riaan homself kan vereenselwig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:03:41 MGT 2024