Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Vraag
Vraag [boodskap #116560] So, 09 Maart 2008 22:50 na volgende boodskap
Sale Flamin  is tans af-lyn  Sale Flamin
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie bestaan
Graag jullie oordeel

Re: Vraag [boodskap #116561 is 'n antwoord op boodskap #116560] Ma, 10 Maart 2008 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sale Flamin  is tans af-lyn  Sale Flamin
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Sale Flamin" schreef in bericht news:%QZAj.534411$mY5.364059@newsfet15.ams...
> Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
> Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie
> bestaan
> Graag jullie oordeel
>
>
Konkurentes :













Re: Vraag [boodskap #116563 is 'n antwoord op boodskap #116560] Ma, 10 Maart 2008 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 9 Mar 2008 23:50:35 +0100, "Sale Flamin"
wrote:

> Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
> Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie bestaan
> Graag jullie oordeel
>
>
>

Ek het dit geniet. Gedownload, gestoor en sal dit met ander deel ook.
Dankie. Ek sal deur die middag gaan kyk na die ander links wat jy in
jou ander skrywe gegee het.
Re: Vraag [boodskap #116564 is 'n antwoord op boodskap #116563] Ma, 10 Maart 2008 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:vc8at3d5s93t89qcmkjv2n6jnga7slukup@4ax.com...
> On Sun, 9 Mar 2008 23:50:35 +0100, "Sale Flamin"
> wrote:
>
>> Binne enkele weke is hier weer die Eurosongfestival
>> Vir Belgie is die volgende nummer gekies,gesing in een taal wat nie
>> bestaan
>> Graag jullie oordeel

>>

>
>
> Ek het dit geniet. Gedownload, gestoor en sal dit met ander deel ook.
> Dankie. Ek sal deur die middag gaan kyk na die ander links wat jy in
> jou ander skrywe gegee het.
>
Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
Re: Vraag [boodskap #116565 is 'n antwoord op boodskap #116564] Ma, 10 Maart 2008 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 10 Mar 2008 14:13:17 +0100, "MoN" wrote:


> Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
>

yep... ek stoor dit as mpeg's, Paul.
As jou epos adres eg is, wat ek betwyfel, (123.com klink effe skeef)
stuur ek vir jou 'n program wat jy kan gebruik. Waarheen kan ek dit
stuur?
Re: Vraag [boodskap #116567 is 'n antwoord op boodskap #116565] Ma, 10 Maart 2008 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:rtdat3hvs6ilvplqh1ip3g2cgtbh8jkboi@4ax.com...
> On Mon, 10 Mar 2008 14:13:17 +0100, "MoN" wrote:
>
>
>
>> Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?

>
> yep... ek stoor dit as mpeg's, Paul.
> As jou epos adres eg is, wat ek betwyfel, (123.com klink effe skeef)
> stuur ek vir jou 'n program wat jy kan gebruik. Waarheen kan ek dit
> stuur?
>
Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be

Baie dankie
Re: Vraag [boodskap #116569 is 'n antwoord op boodskap #116567] Ma, 10 Maart 2008 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 10 Mar 2008 14:42:09 +0100, "MoN" wrote:

>
> "Dave" schreef in bericht
> news:rtdat3hvs6ilvplqh1ip3g2cgtbh8jkboi@4ax.com...
>> On Mon, 10 Mar 2008 14:13:17 +0100, "MoN" wrote:


>>
>>> Dave,Is dit moglik die songs op te slaan as wave,mp3 of dergelike?
>

>> yep... ek stoor dit as mpeg's, Paul.
>> As jou epos adres eg is, wat ek betwyfel, (123.com klink effe skeef)
>> stuur ek vir jou 'n program wat jy kan gebruik. Waarheen kan ek dit
>> stuur?

> Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be
>
> Baie dankie
>

Reeds in jou posbus, Paul.
Jy kan dit gaan haal.

Plesier
Re: Vraag [boodskap #116570 is 'n antwoord op boodskap #116569] Ma, 10 Maart 2008 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> Reeds in jou posbus, Paul.
> Jy kan dit gaan haal.
>
> Plesier

Skuus, nagelaat om te sê, sowat 2.25MB
Re: Vraag [boodskap #116574 is 'n antwoord op boodskap #116567] Ma, 10 Maart 2008 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"MoN" < wrote


> Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be
>

Paul (Ek sien Dave noem jou so),

Indien jy nie 'n hotmail adres het of een wil gebruik nie, is dit beter om
jou epos adres uit te skryf, bv. "p dot droesbeke at telenet dot be". Kan
nie so maklik deur spam programme en ander "ongediertes" wat op die internet
rondsluip, opgetel word as 'n epos adres wat normaal geskryf word nie.

Ek het lank op die DBase nuusgroepe deelgeneem terwyl ek programme op dié
platvorm ontwikkel het. Deelnemers daar sal nie 'n adres anders verskaf as
soos die voorbeeld hierbo nie.
Re: Vraag [boodskap #116576 is 'n antwoord op boodskap #116574] Ma, 10 Maart 2008 17:19 Na vorige boodskap
MoN[5]  is tans af-lyn  MoN[5]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:NKqdnXDchdj1-0janZ2dnUVZ8q6onZ2d@saix.net...
>
> "MoN" < wrote
>
>
>> Dave,my eg epos is p.dro...@telenet.be

>
> Paul (Ek sien Dave noem jou so),
>
> Indien jy nie 'n hotmail adres het of een wil gebruik nie, is dit beter om
> jou epos adres uit te skryf, bv. "p dot droesbeke at telenet dot be".
> Kan nie so maklik deur spam programme en ander "ongediertes" wat op die
> internet rondsluip, opgetel word as 'n epos adres wat normaal geskryf word
> nie.
>
> Ek het lank op die DBase nuusgroepe deelgeneem terwyl ek programme op dié
> platvorm ontwikkel het. Deelnemers daar sal nie 'n adres anders verskaf
> as soos die voorbeeld hierbo nie.
Ja Torreke,dit is die reden vir wat ek my reg adres verberg,daar ek in die
verlede een massa spam gekry het
Nu het ek Spamfighter afgelaai,een aanraer
http://www.spamfighter.com/
Vorige onderwerp: afrikaanse liedjies as mp3
Volgende onderwerp: die Kelly familie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:24:28 MGT 2024