Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Re: Platdiets
Re: Platdiets [boodskap #116550] Vr, 07 Maart 2008 19:17 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 7 Mar 2008 20:10:53 +0100, "MoN" wrote:

> http://nl.wikipedia.org/wiki/Platdiets
>

Paul, daar is mos Nederlandse dialekte wat verder van Nederlands af
verwyderd is, as Afrikaans.
Re: Platdiets [boodskap #116553 is 'n antwoord op boodskap #116550] Sa, 08 Maart 2008 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:l353t35c070g6b8ur5i39aprvvl9fpfvvu@4ax.com...
> On Fri, 7 Mar 2008 20:10:53 +0100, "MoN" wrote:
>
>> http://nl.wikipedia.org/wiki/Platdiets

> Paul, daar is mos Nederlandse dialekte wat verder van Nederlands af
> verwyderd is, as Afrikaans.

Hi Dave
Daar was hierdie diskusie oor een dialekt wat gespreek word in Belgie aan
die Nederlands -Duitse grenze
Die dialekt is Platdüüts genoem en is een mengeling van Nederlands en
Duits,vir een Vlaming een taal wat ons nie goe verstaan nie.
Ons minister van binnelandse sake wil nie dat die dialekt in die
gemeenteraad gespreek word,hy eis dat hulle Nederlands spreek ipv dialekt
wat een diskusie meegebring het.
Als ons op Wikipedia dit verder uitpluis kom ons tot die konstatasie dat die
dialekte na verwant is met Afrikaans.
As ek in SA kom sal ek nie perfekt Nederlands spreek nie maar een bietjie
Vlaams dialekt was die Afrikaners baie goed begryp.
Groetnis uit die koude Vlaandere (3-9°C)
Paul
Re: Platdiets [boodskap #116572 is 'n antwoord op boodskap #116553] Ma, 10 Maart 2008 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 8 Mar, 21:32, "MoN" wrote:
> "Dave" schreef in berichtnews:l353t35c070g6b8ur5i39aprvvl9fpfvvu@4ax.com...> On Fri, 7 Mar 2008 20:10:53 +0100, "MoN" wrote:
>
>>> http://nl.wikipedia.org/wiki/Platdiets
>
>> Paul, daar is mos Nederlandse dialekte wat verder van Nederlands af
>> verwyderd is, as Afrikaans.
>
> Hi Dave
> Daar was hierdie diskusie oor een dialekt wat gespreek word in Belgie aan
> die Nederlands -Duitse grenze
> Die dialekt is Platdüüts genoem en is een mengeling van Nederlands en
> Duits,vir een Vlaming een taal wat ons nie goe verstaan nie.
> Ons minister van binnelandse sake wil nie dat die dialekt in die
> gemeenteraad gespreek word,hy eis dat hulle Nederlands spreek ipv dialekt
> wat een diskusie meegebring het.
> Als ons op Wikipedia dit verder uitpluis kom ons tot die konstatasie dat die
> dialekte na verwant is met Afrikaans.
> As ek in SA kom sal ek nie perfekt Nederlands spreek nie maar een bietjie
> Vlaams dialekt was die Afrikaners baie goed begryp.
> Groetnis uit die koude Vlaandere (3-9°C)
> Paul

Hoe verskil Platdietz van Plattdüütsch of is dit dieselfde dialek?
Volgens hierdie artikel lyk dit of die streek waar Plattdüütsch
voorkom verder Noord tot in die Suide van Denemarke strek.
http://en.wikipedia.org/wiki/Low_German
Re: Platdiets [boodskap #116579 is 'n antwoord op boodskap #116572] Ma, 10 Maart 2008 22:12 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jottie" schreef in bericht
news:e387a690-3a48-4441-abaf-6c150ab42d8f@s50g2000hsb.google groups.com...
On 8 Mar, 21:32, "MoN" wrote:
> "Dave" schreef in
> berichtnews:l353t35c070g6b8ur5i39aprvvl9fpfvvu@4ax.com...> On Fri, 7 Mar
> 2008 20:10:53 +0100, "MoN" wrote:
>
>>> http://nl.wikipedia.org/wiki/Platdiets
>
>> Paul, daar is mos Nederlandse dialekte wat verder van Nederlands af
>> verwyderd is, as Afrikaans.
>
> Hi Dave
> Daar was hierdie diskusie oor een dialekt wat gespreek word in Belgie aan
> die Nederlands -Duitse grenze
> Die dialekt is Platdüüts genoem en is een mengeling van Nederlands en
> Duits,vir een Vlaming een taal wat ons nie goe verstaan nie.
> Ons minister van binnelandse sake wil nie dat die dialekt in die
> gemeenteraad gespreek word,hy eis dat hulle Nederlands spreek ipv dialekt
> wat een diskusie meegebring het.
> Als ons op Wikipedia dit verder uitpluis kom ons tot die konstatasie dat
> die
> dialekte na verwant is met Afrikaans.
> As ek in SA kom sal ek nie perfekt Nederlands spreek nie maar een bietjie
> Vlaams dialekt was die Afrikaners baie goed begryp.
> Groetnis uit die koude Vlaandere (3-9°C)
> Paul

Hoe verskil Platdietz van Plattdüütsch of is dit dieselfde dialek?
Volgens hierdie artikel lyk dit of die streek waar Plattdüütsch
voorkom verder Noord tot in die Suide van Denemarke strek.
http://en.wikipedia.org/wiki/Low_German

Nedersaksies
zie ook de uitleg in platduuts http://nds-nl.wikipedia.org/wiki/Platduuts
http://nl.wikipedia.org/wiki/Diets
Vorige onderwerp: Wat is 'n keper?
Volgende onderwerp: DIE UNIEKE AFRIKAANSE "FOK"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 19:57:17 MGT 2024