Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tref my nou die dag...
Tref my nou die dag... [boodskap #116346] Do, 21 Februarie 2008 14:17 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade
in Zimbabwe is wat SA so teister.

Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
om mee weg te jaag nie.

Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
nie...

Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
waarde is weg!
Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!

Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
die winkels nie.

En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?

Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
verkrygbaar nie)
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116348 is 'n antwoord op boodskap #116346] Do, 21 Februarie 2008 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" ... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade[/color]
> in Zimbabwe is wat SA so teister.
>
> Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
> hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
> om mee weg te jaag nie.
>
> Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
> nie...
>
> Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
> paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
> paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
> Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
> waarde is weg!
> Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!
>
> Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
> die winkels nie.
>
> En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
> opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?
>
> Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
> suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
> verkrygbaar nie)

Moral of the story, ons moet bid en dankbaar wees dat ons so vinnig in Zim
se voetspore volg.

Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die pomp
nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
bedryf.
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116349 is 'n antwoord op boodskap #116346] Do, 21 Februarie 2008 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:il1rr3l2t2gnp1e708nu18tbfmrui1n1k4@4ax.com...
> ... dat daar heel waarskynlik wel baie minder van die aaklige misdade
> in Zimbabwe is wat SA so teister.
>
> Beslis minder kar hijackings. Daar is nie karre aan die loop om te
> hijack nie. En as jy een gehijack kry, het jy in elk geval nie petrol
> om mee weg te jaag nie.
>
> Besides, wat gaan jy met dit doen? Daar is nie petrol in die land
> nie...
>
> Beslis nie bankrowe nie. Om dit die moeite werd te maak, moet jy 'n
> paar triljoen zim dollars steel. Dit beteken die bankrowers moet 'n
> paar vragmotors reg he om die vragte banknote mee weg te ry.
> Maar met 66 000% inflasie moet jy dit binne 'n dag uitgee of die
> waarde is weg!
> Maar waarop? Die winkelrakke is leeg!
>
> Omtrent niks shoplifting nie, want daar is niks meer op die rakke in
> die winkels nie.
>
> En as jy iemand op straat sou mug, wat gaan jy steel? 'n Paar ou
> opgeloopte skoene? 'n Paar jeans met gate in?
>
> Huisrooftogte ook nie, want al wat waarde in Zim het, is kook-olie en
> suiker en die huise het dit nie op die rakke nie (want dit is nie meer
> verkrygbaar nie)

Moral of the story, ons moet bid en dankbaar wees dat ons so vinnig in Zim
se voetspore volg.

Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die pomp
nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
bedryf.
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116351 is 'n antwoord op boodskap #116348] Do, 21 Februarie 2008 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
> winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die pomp
> nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
> bedryf

So sit hulle en kla langs die braaivleis-
vure, terwyl hulle luister op hulle iPods
of argumenteer oor die meriete van die
latest voertuig uit die Verre Ooste.
Salig is die armes van Gees, want hulle
sal die Here dien.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116358 is 'n antwoord op boodskap #116351] Vr, 22 Februarie 2008 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:38db318e-c89a-4846-87ea-67c3991337d4@s37g2000prg.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>> Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
>> winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die
>> pomp
>> nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
>> bedryf
>
> So sit hulle en kla langs die braaivleis-
> vure, terwyl hulle luister op hulle iPods
> of argumenteer oor die meriete van die
> latest voertuig uit die Verre Ooste.
> Salig is die armes van Gees, want hulle
> sal die Here dien.
>
> Penkop van die Derde Republiek

Soos Ferdi vir jou gesê het, jy't g'n sin vir 'n bietjie humor nie. :-)
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116361 is 'n antwoord op boodskap #116351] Vr, 22 Februarie 2008 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote

>> Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
>> winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die
>> pomp
>> nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
>> bedryf
>
> So sit hulle en kla langs die braaivleis-
> vure, terwyl hulle luister op hulle iPods
> of argumenteer oor die meriete van die
> latest voertuig uit die Verre Ooste.
> Salig is die armes van Gees, want hulle
> sal die Here dien.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Jy onthou seker nog daardie Afrikaanse spreekwoord wat lui: Die beste
stuurman staan aan wal!!!!

In hierdie geval is dit: Dié wat die beste oor SA ingelig is, woon in
Kanada!!!
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116370 is 'n antwoord op boodskap #116351] Vr, 22 Februarie 2008 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Feb 2008 14:51:03 -0800 (PST), Hessie wrote:

> "Torreke" skryf
>
>> Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
>> winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die pomp
>> nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
>> bedryf
>
> So sit hulle en kla langs die braaivleis-
> vure, terwyl hulle luister op hulle iPods
> of argumenteer oor die meriete van die
> latest voertuig uit die Verre Ooste.
> Salig is die armes van Gees, want hulle
> sal die Here dien.

Of die boeddha
Re: Tref my nou die dag... [boodskap #116379 is 'n antwoord op boodskap #116349] Vr, 22 Februarie 2008 14:13 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:g8adnRJ934KOJiDanZ2dnUVZ8rKdnZ2d@saix.net...
> Wanneer ons van al ons besittings verlos is, daar nie meer iets op die
> winkelrakke of in ons kombuiskaste oor is nie en nie meer petrol by die
> pomp
> nie, sal die misdadigers 'n ander plek loop soek om hulle "business" te
> bedryf.

-----Ons het altyd hier in Namibië gespot oor die Owambos wat so steel, dat
ons net so 5 jaar moet wag dan is al ons goed in die noorde van die land.
Dan trek die wittes soontoe na hulle goed toe! Dan steel hulle die goed
weer suide se kant toe en dan skuif ons na 5 jaar weer terug. Alles tong
in die kies, maar onderliggend is dit tog maar oorwegend swart mense wat
steel. Men skan hom omboor met watter kleur en geur wat jy wil, die
stelers is oorwegend swart.
Vorige onderwerp: Waaaaar is jy Dave
Volgende onderwerp: Wie is die volgende een?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:53:45 MGT 2024