Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Nasionaliste van 1893 en vroeër
Die Nasionaliste van 1893 en vroeër [boodskap #116268] Sa, 16 Februarie 2008 06:31 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Naiewe mense glo maklik die idiote wat die Suid Afrikaner beskuldig as
die beginners van apartheid, maar lees bietjie verder terwyl ek julle
vertel van die Nasionaliste van 1893 en vroeër:
**************************************

Mohandas Karamchand Gandhi (Mahatma Gandhi)

Gandhi had arrived in Durban, South Africa, in 1893 to serve as legal
counsel to the merchant Dada Abdulla. In June, he was asked by Dada
Abdulla to undertake a trip to Pretoria in the Transvaal, a journey
which first took Gandhi to Pietermaritzburg. There, Gandhi was seated
in the first-class compartment, since he had purchased a first-class
ticket. A European who entered the compartment hastened to summon
railway officials, who ordered Gandhi to remove himself to the van
compartment, since 'coolies' and non-whites were apparently not
permitted in first-class compartments. Gandhi protested and produced
his ticket, but was warned that he would be forcibly removed if he did
not make a gracious exit. As Gandhi refused to comply with the order,
he was summarily pushed out of the train, and his luggage was tossed
out on to the platform. The train steamed away, and Gandhi withdrew to
the waiting room. "It was winter," Gandhi was to write in his
autobiography, and "the cold was extremely bitter. My over-coat was in
my luggage, but I did not dare to ask for it lest I should be insulted
again, so I sat and shivered" (Part II, Ch. 8). He says he began to
think of his "duty": ought he to stay back and fight for his "rights",
or should he return to India? His own "hardship was superficial",
"only a symptom of the deep disease of colour prejudice."

In such circumstances did Gandhi first become aware of racism and of
the grave inequities to which people are subjected on the grounds of
color; and consequently Gandhi was to embark on a journey that would
take him far beyond Pretoria.

http://www.sscnet.ucla.edu/southasia/History/Gandhi/Pieter.h tml

http://www.sscnet.ucla.edu/southasia/History/Gandhi/gandhi2. html

Al jare lank vertel ek aan julle, met bewyse, dat die Engelse die
beginners van apartheid in Suid Afrika was.

'n Ander voorbeeld het ek al meer kere hier genoem:

Seretse Khama was born in 1921 in Serowe, in what was then the
Bechuanaland Protectorate.

n June of 1947, Khama met Ruth Williams, an English clerk at Lloyd's
of London, and after a year of courtship, married her.

However, the international ramifications of his marriage would not be
so easily resolved. Having banned interracial marriage under the
apartheid system, South Africa could not afford to have an interracial
couple ruling just across their northern border. As Bechuanaland was
then a British protectorate (not a colony), the South African
government immediately exerted pressure to have Khama removed from his
chieftainship. Britain's Labour government, then heavily in debt from
World War II, could not afford to lose cheap South African gold and
uranium supplies. There was also a fear that South Africa might take
more direct action against Bechuanaland, through economic sanctions or
a military incursion. The British government therefore launched a
parliamentary enquiry into Khama's fitness for the chieftainship.
Though the investigation reported that he was in fact eminently fit
for the rule of Bechuanaland, "but for his unfortunate marriage",
the government ordered the report suppressed (it would remain so for
thirty years), and exiled Khama and his wife from Bechuanaland in
1951. In 1952, a new Conservative government declared the exile
permanent.

http://en.wikipedia.org/wiki/Seretse_Khama
Re: Die Nasionaliste van 1893 en vroeër [boodskap #116273 is 'n antwoord op boodskap #116268] Sa, 16 Februarie 2008 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> Naiewe mense glo maklik die idiote wat die Suid Afrikaner beskuldig as
> die beginners van apartheid, maar lees bietjie verder terwyl ek julle
> vertel van die Nasionaliste van 1893 en vroeër:
> Al jare lank vertel ek aan julle, met bewyse, dat die Engelse die
> beginners van apartheid in Suid Afrika was.
> 'n Ander voorbeeld het ek al meer kere hier genoem:
>
> Seretse Khama was born in 1921 in Serowe, in what was then the
> Bechuanaland Protectorate.

Ontdek jy noueers vir Mahatma Ghandi?
Natuurlik was die Nasionaliste nie die eerste wat rasse-
skeiding
toegepas het nie. Tot en met 1964 was daar nog aktiewe
aparte skeiding van fasiliteite in meeste van die suidelike
state van die VSA.. Ek kan onthou hoe verontwaardig ek
was toe ek in die vroeë sestigerjare in die VSA kom en
uitvind hoeveel rasseskeiding daar nog toegelaat word.
( 'n Jong vrou, wat haarself swart noem, maar eintlik
nie baie swart lyk nie, vertel hoe sy en haar man,
wat duidelik swart was, gesukkel het om die ouens
by die hof te oortuig dat hulle nie wit en swart is nie,
en daarom moet toegelaat word om te trou. Dis nou
in Maryland, nie eens in die verre suide nie. ) Al die
tyd wat ek in SA met Amerikaners in aanraking gekom
het op Adams College, het hulle my nooit hierdie kant
van die saak vertel nie.
Nee, die Nasionaliste het nie apartheid ontdek
nie. Maar hulle het dit geinstitusionaliseer. Ek weet
van 'n Indiese man en wit vrou wat voor 1948 nog wettig
kon trou in Durban, maar nadat die apartheidswette teen
rassevermenging ingekom het, uit die land moes gaan
omdat hulle SA se wette breek deur saam te leef. En
wat het dit die apartheidsomies gebaat? Minder as 'n
halfeeu later ondertrou wit en swart nou seker met
entoesiasme. Ek weet dat Tokyo Zexwale ( het ek dit
reg gespel) getroud is met die Afrikaanse meisie wat
sy hoeder was in die tronksisteem.
Gloudina
Re: Die Nasionaliste van 1893 en vroeër [boodskap #116274 is 'n antwoord op boodskap #116273] Sa, 16 Februarie 2008 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 16 Feb 2008 05:31:48 -0800 (PST), Hessie wrote:

>
> Ontdek jy noueers vir Mahatma Ghandi?

Nee, glad nie, maar ek het nooit van die trein insident geweet nie.
En die rede vir die ophaal van sy naam, is omdat ek sedert gister
in gesprek is met twee vrouens in Nederland (so terloop het albei
netnou eers genoem dat hul vrouens is, en blykbaar mekaar ook
verras) en die gesprek gaan ondermeer oor Mahatma Ghandi.
Terwyl hy in Suid Afrika gewoon het, was dit sowat 20kls
van waar ek woon, en 'n straat sowat 100 treë hiervandaan
is na hom vernoem. Sy kleindogter woon ook nog hier in Phoenix.

> Natuurlik was die Nasionaliste nie die eerste wat rasse-
> skeiding
> toegepas het nie. Tot en met 1964 was daar nog aktiewe
> aparte skeiding van fasiliteite in meeste van die suidelike
> state van die VSA.. Ek kan onthou hoe verontwaardig ek
> was toe ek in die vroeë sestigerjare in die VSA kom en
> uitvind hoeveel rasseskeiding daar nog toegelaat word.
> ( 'n Jong vrou, wat haarself swart noem, maar eintlik
> nie baie swart lyk nie, vertel hoe sy en haar man,
> wat duidelik swart was, gesukkel het om die ouens
> by die hof te oortuig dat hulle nie wit en swart is nie,
> en daarom moet toegelaat word om te trou. Dis nou
> in Maryland, nie eens in die verre suide nie. ) Al die
> tyd wat ek in SA met Amerikaners in aanraking gekom
> het op Adams College, het hulle my nooit hierdie kant
> van die saak vertel nie.
> Nee, die Nasionaliste het nie apartheid ontdek
> nie. Maar hulle het dit geinstitusionaliseer. Ek weet
> van 'n Indiese man en wit vrou wat voor 1948 nog wettig
> kon trou in Durban, maar nadat die apartheidswette teen
> rassevermenging ingekom het, uit die land moes gaan
> omdat hulle SA se wette breek deur saam te leef. En
> wat het dit die apartheidsomies gebaat? Minder as 'n
> halfeeu later ondertrou wit en swart nou seker met
> entoesiasme. Ek weet dat Tokyo Zexwale ( het ek dit
> reg gespel) getroud is met die Afrikaanse meisie wat
> sy hoeder was in die tronksisteem.
> Gloudina

Ja, die spelling is so iets. Dan is die wegdoening met apartheid by
julle nie veel ouer as by ons nie; met die verskil dat dit by ons as
wet op die boeke geplaas was, en by julle net in die houserules was.
Kyk na die Engelse skynheiligheid met Seretse Khama saam.
Die verdomde apartheidpigs..!
Re: Die Nasionaliste van 1893 en vroeër [boodskap #116275 is 'n antwoord op boodskap #116274] Sa, 16 Februarie 2008 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

ek het nooit van die trein insident geweet nie.

Het jy dan nie die film "Ghandi" gesien met
Ben Kingsley wat die rol van Ghandi vertolk
nie? Dis 'n baie goeie film. As ek reg onthou,
het Ben Kingsley die Oscar daarvoor gekry.

> Terwyl hy in Suid Afrika gewoon het, was dit sowat 20kls
> van waar ek woon, en 'n straat sowat 100 treë hiervandaan
>  is na hom vernoem.  Sy kleindogter woon ook nog hier in Phoenix.

Ja. Ek het die Phoenix ashram besoek, toe sy seun
nog gelewe het. Dit is interessant dat die familie nooit
terug Indië toe is nie. Ek weet nie van nou nie, maar in
die dae wat ek in Natal gebly het, was daar baie ryk
Indiërs daar rond. Baie van hulle het hul geld gemaak
uit winkels, veral in swart gebiede. Toe die apartheids-
regering Indiër-winkels in swart reservate onwettig
verklaar het, het hulle eenvoudig hulle winkels op
die rand van die reservate geparkeer, en die swart
mense het eenvoudig net verder geloop om by die
winkels uit te kom.

Gloudina
Re: Die Nasionaliste van 1893 en vroeër [boodskap #116276 is 'n antwoord op boodskap #116275] Sa, 16 Februarie 2008 17:10 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 16 Feb 2008 08:02:40 -0800 (PST), Hessie wrote:

> Dave skryf
>
> ek het nooit van die trein insident geweet nie.
>
> Het jy dan nie die film "Ghandi" gesien met
> Ben Kingsley wat die rol van Ghandi vertolk
> nie? Dis 'n baie goeie film. As ek reg onthou,
> het Ben Kingsley die Oscar daarvoor gekry.
>

Ek het min films gesien. Van my kinderjare toe Charlie Chaplin so
stokkerig geloop het en later jare se Al Debbo en Frederick Burgers
tot nou se Star Trek tipe films, het ek min van die reeks gesien.
Die laaste films wat ek geniet het was Cowboys en Crooks
waarna ek as tiener gekyk het. Nie lank terug nie het iemand
myy oorreed om na 'n komedie met die naam 'Boraks' of so iets
te gaan kyk. So gek komidiant wat erens uit die boendoes in die
beskawing beland het. Soos Rip Van Wyk aka Van Winkle.

Weer het ek besef ek laaik nie van baaiskoup nie. Die voorreg van
modernisasie is dat ons verskillende TV's in verskillende vertrekke
het, en niemand gebind word deur die ander se smaak nie.
Ek is versot op lees, maar lees absoluut nie fiksie nie. En my
geskiedenis sal jou vertel dat ek glad nie verbeeldingloos is nie.

Twee laaang paragrawe terwyk ek net kon sê dat ek nie weet
wie Ben Kingsley is nie maar darem weet dat 'n Oscar so 18" hoë
porselein poppie is. Of plastic.

>> Terwyl hy in Suid Afrika gewoon het, was dit sowat 20kls
>> van waar ek woon, en 'n straat sowat 100 treë hiervandaan
>>  is na hom vernoem.  Sy kleindogter woon ook nog hier in Phoenix.
>
> Ja. Ek het die Phoenix ashram besoek, toe sy seun
> nog gelewe het. Dit is interessant dat die familie nooit
> terug Indië toe is nie. Ek weet nie van nou nie, maar in
> die dae wat ek in Natal gebly het, was daar baie ryk
> Indiërs daar rond. Baie van hulle het hul geld gemaak
> uit winkels, veral in swart gebiede. Toe die apartheids-
> regering Indiër-winkels in swart reservate onwettig
> verklaar het, het hulle eenvoudig hulle winkels op
> die rand van die reservate geparkeer, en die swart
> mense het eenvoudig net verder geloop om by die
> winkels uit te kom.

Ja, sommige Indiërs is van die meer welgestelde mense hier.
Maar in my kinderjare het ek nie Indërs as pompjoggies gesien werk
nie, en nog minder gesien boemel. Soos jy onthou, is hier ryk Indiërs.
Maar armes ook. En dit wil lyk asof die kloof tussen ryk en arm groter
word. Phoenix is nie een van die beter gebiede hier nie.
So is Chatchworth ook nie.

'n Ander faktor is miskien ook die feit dat, vroeër jare was die
indiërs die mense wat naas die Sjinese, die vinnigste aangewas het.
Weet nie of dit steeds die geval is nie, maar ek weet dat meer mense
nou TV's kan bekostig.
Vorige onderwerp: "Projek Helde" / Geskiedenis
Volgende onderwerp: Boerevryheid - Die Sataniese Konneksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:22:43 MGT 2024