Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)
Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116177] Di, 05 Februarie 2008 16:54 na volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
Inter-godsdienstige Mandir(e), Tempel(s), Sinagoge(s) en/of Kerk(e) om
te verhoog ?
en/of
Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ?
Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief)

-

Vry en regverdig, die blou-groen lig word hiermee gegee.
Aan Geestelike, Godsdienstige en/of Inter-godsdienstige,
en/of
Aangename uitkomste Bereiking,
(Lede en/of) Leiers.

Voor, tydens en/of na,
die hou van debat(te), menings peiling(e), referendum(s), en/of
verkiesing(e).

Vir die ((skep), vervorming en/of) ondersteuning,
van 'n Eenheids Christelike en/of (God)s,
Mandir, Tempel, Sinagoge en/of Kerk,
(ongeag Taal),
(indien wel so verkies word).

Alleen en/of gesamentlik,
(a)
Met die Christelike Bybel as Primêre Handboek,
en/of
Kwoteerde Handboek(e) as Sekondêre en/of Primêre Handboek(e),
(b)
Met die PPK en/of Geesteskundige Liedere Boek(e),
as Sekondêre en/of Primêre Liedere Boek(e),
en/of
Vervoming na dieselfde Liedere Boek,
(c)
Doop deur Onderdompeling en/of Besprinkeling,
en/of
soos verkies,
(d)
(onder andere),
(e)
Die gee van die blou-groen lig / hoër prioriteit,
aan (Beter en/of) Nuwe Argument(e)),
vanuit Eksetoriese na / laer as Esetoriese Bron(ne),
,
(indien wel moontlik).

Voor, tydens en/of na,
die gee van die blou-groen lig,
om bestaande en/or (beter en/of) nuwe,
voor, tydens en/of na Rubikon,
Aangename uitkoms (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
se Name te vervorm na ingeslote Aangename uitkoms Administrateur,
(bv. CATKV en/of ATKV),
(indien wel so verkies word).

Asook,
(b)
Om bestaande pad / lug / ruimte vervoer netwerk te vervorm,
na meer leesbare Aangename uitkoms (Organisasie en/of)
Sentrum,
se kompromie en/of onderhandelinge,
in die vorm van Pad / Lug / Ruimte Teken(s),
(en/of slegs Ry Voorrang),
(indien wel moontlik).

Om groter sukses te kan bereik,
met verkeers vloei,
en/of
Aangename uitkomste (Bespreking, Beplanning en/of) Bereiking,
voor, tydens en/of na, die bereiking daarvan.

En/of
(c)
die ((skep), vervorming en/of) ondersteuning,
van www.Planeet.Aarde.com (www.Lonely Planet dot com),
na die gee van 'n blou-groen lig,
om met 'n rugsak na bestaande en/of nuwe, roete(s), te reis,
(indien wel so verkies word).

Om van, (verder as), en/of na,
g(lobale)ww.Kosmos.com,
te vervorm.

Voor, tydens en/of na,
die installeering van
Sein versterker, Tele-kommunikasie Mas(te), en/of Satelliet(e).
In die vervorming om die Ekn,
van, (verder as), en/of na,
hoër vlak(ke).

En/of
(d)
Die insluiting hiervan, (en/of aangepaste weergawe),
in die Aanhef tot die (Grondwet) van Suid-Afrika, Saog en/of
AU,
(indien wel so verkies word).

Vir die Leser daarvan,
self te besluit,
hoeveel geluk gesamentlik,
genereer gaan word.

In die versoek van die blou-groen lig,
om (Mev. en) President J Zuma verby te draf,
om die President van
die Vereenigde (Volksgroepe en/of) Nasie(s)
en/of
Suid-Afrika, Saog en/of AU, te word.

Voor, tydens en/of na,
beraadslaag (is), is en/of gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-20, G-8, G-7 (Lid), en/of EU, VSA, VK Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).


(By voorbaat baie dankie. )
(U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word. )


(Ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Upanishads en/of Vedas,
Bagavad Gita,
Dhammapada,
Heilige Koran,
Send-Avesta,
(Torah),
en/of
(Christelike) Bybel. )


(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), langer,
(ondersteun) Aangename uitkomste (ondersteunings en/of) Bereiking
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
(ondersteun) Verkose vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((simbol(e) )) (Inisiatief),
,
www.LcdBible.org,
en/of
www.BibleDatabase.org, (Inisiatief). )


(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )
Re: Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116178 is 'n antwoord op boodskap #116177] Di, 05 Februarie 2008 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 5 Feb 2008 08:54:35 -0800 (PST), "(ondersteun) Beter (en/of
nuwe), Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of
sub-) (staat) Pres. Onderst. 01" wrote:

As enige van julle nuuskierig is oor wie gekontak kan word
oor hierdie belaglikhede, hier is dit.
'n Alternatief is natuurlik Wes Koppies maar dan moet ons
nog vir die klong ook sorg.

196.209.252.131
nc5-rba-1.cache.isnet.net
Host unreachable

196.208.0.0 - 196.211.255.255

Internet Solutions
The Campus, 57 Sloane Street
Bryanston
Johannesburg
Gauteng
2021
South Africa

IS Hostmaster
The Campus, 57 Sloane Street
Bryanston
Johannesburg
Gauteng
2021
phone: +27(11) 5750550
fax: +27(11) 5760550
hostm...@is.co.za

IS Hostmaster
The Campus, 57 Sloane Street
Bryanston
Johannesburg
Gauteng
2021
phone: +27(11) 5750550
fax: +27(11) 5760550
hostm...@is.co.za

TIS-20050812
Source: whois.afrinic.net
Re: Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116191 is 'n antwoord op boodskap #116178] Do, 07 Februarie 2008 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" wrote

> 'n Alternatief is natuurlik Wes Koppies maar dan moet ons
> nog vir die klong ook sorg.

Hi, nee, jy't die Weskoopies deel verkeerd. Dié persoon se IK is gewoon ver
verhewe bo ons gewone plebs s'n - so in die omgewing van 150+. Dié dat
geeneen van ons kan begryp wat hy/sy probeer sê nie.
Re: Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116192 is 'n antwoord op boodskap #116191] Do, 07 Februarie 2008 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 7 Feb 2008 17:15:19 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" wrote
>
>> 'n Alternatief is natuurlik Wes Koppies maar dan moet ons
>> nog vir die klong ook sorg.
>
> Hi, nee, jy't die Weskoopies deel verkeerd. Dié persoon se IK is gewoon ver
> verhewe bo ons gewone plebs s'n - so in die omgewing van 150+. Dié dat
> geeneen van ons kan begryp wat hy/sy probeer sê nie.

Met 'n koppie te plat om 'n bruikbare uitlaat vir daardie verwronge
idees te vind.. My oudste dogter het 'n Indian Minah met dieselfde
tipe houding. Wanneer jy naby sy nes verby loop, blaas hy homself op
om so groot as moontlik te lyk, en blaas en skree. Maar die Minah gaan
verder. Jy kan dit nie waag om kaalvoet daar verby te loop nie, want
hy storm op jou af en pik (PIK!) jou op jou voete.

Die ooreenkoms is dat die Minah sy nes so beskerm (daar is nooit
kleintjies in nie want hy het nie 'n maat nie, al is daar vele daar
buite) dat niemand vir hom kuier nie. Mense hou nie van hom nie
want hy is irriterend en geniepsig en het dus ook geen geselsskap nie.
Die African Grey gee hom partykeer 'n klap en ignoreer hom verder en
die honde hardloop vir hom weg.

Wanneer hy genoeg mense geirriteer het om dit te noodsaak, word al die
takke en stokke uit sy nes gehaal en weggegooi. Onmiddelik begin hy 'n
nuwe nes bou. Seker is die nes sy IP adres.
Re: Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116193 is 'n antwoord op boodskap #116192] Do, 07 Februarie 2008 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 07 Feb 2008 17:48:48 +0200, Dave wrote:

> On Thu, 7 Feb 2008 17:15:19 +0200, "Torreke"
> wrote:
>

>> "Dave" wrote

>>> 'n Alternatief is natuurlik Wes Koppies maar dan moet ons
>>> nog vir die klong ook sorg.

>> Hi, nee, jy't die Weskoopies deel verkeerd. Dié persoon se IK is gewoon ver
>> verhewe bo ons gewone plebs s'n - so in die omgewing van 150+. Dié dat
>> geeneen van ons kan begryp wat hy/sy probeer sê nie.
>
>
> Met 'n koppie te plat om 'n bruikbare uitlaat vir daardie verwronge
> idees te vind.. My oudste dogter het 'n Indian Minah met dieselfde
> tipe houding. Wanneer jy naby sy nes verby loop, blaas hy homself op
> om so groot as moontlik te lyk, en blaas en skree. Maar die Minah gaan
> verder. Jy kan dit nie waag om kaalvoet daar verby te loop nie, want
> hy storm op jou af en pik (PIK!) jou op jou voete.
>
> Die ooreenkoms is dat die Minah sy nes so beskerm (daar is nooit
> kleintjies in nie want hy het nie 'n maat nie, al is daar vele daar
> buite) dat niemand vir hom kuier nie. Mense hou nie van hom nie
> want hy is irriterend en geniepsig en het dus ook geen geselsskap nie.
> Die African Grey gee hom partykeer 'n klap en ignoreer hom verder en
> die honde hardloop vir hom weg.
>
> Wanneer hy genoeg mense geirriteer het om dit te noodsaak, word al die
> takke en stokke uit sy nes gehaal en weggegooi. Onmiddelik begin hy 'n
> nuwe nes bou. Seker is die nes sy IP adres.
>

en, die Minah kan duideliker praat as selfs die African Grey.
IK van 150+? Vergeet dit, hy te stupid om vir enig iets bang te wees.
Re: Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116194 is 'n antwoord op boodskap #116193] Do, 07 Februarie 2008 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <
wrote
> en, die Minah kan duideliker praat as selfs die African Grey.
> IK van 150+? Vergeet dit, hy te stupid om vir enig iets bang te wees.
>

Ek vertrou jy weet ek skeer die gat met die ou :-)

Jare gelede was daar by die PUK 'n Prof Henk Stoker. Hy was een van die
grondleggers van sg Christelike filosofie! - briljant! Sy seun was later 'n
proffie in kernfisika en sy kleinseun, ook Henk, is nou 'n predikant met 'n
doktors-graad agter sy naam. Prof Henk Stoker het die manier gehad om
telkens tussen hakies 'n klomp sinonieme woorde te plaas vir bepaalde
begrippe wat hy gebruik het. Toe kry hy die bynaam van die "filosoof tussen
hakies".

Hierdie ou wat hierdie twak tussen hakies plaas, dink ek kan ons maar gewoon
die "idioot tussen hakies" noem. Ek dink net die Vader weet wat hierdie man
probeer sê, ek dink nie hy weet self nie!
Re: Inter-godsdienstige Kerk(e) om te verhoog ? en/of Meemaak van Kosmiese Reise om te verhoog ? Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel (Inisiatief) [boodskap #116197 is 'n antwoord op boodskap #116194] Do, 07 Februarie 2008 21:16 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 7 Feb 2008 19:03:13 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" wrote
>> en, die Minah kan duideliker praat as selfs die African Grey.
>> IK van 150+? Vergeet dit, hy te stupid om vir enig iets bang te wees.

>
> Ek vertrou jy weet ek skeer die gat met die ou :-)
>

Dit is so ooglopend dat selfs hy dit sal agterkom:-)
Eintlik skeer ek gek met en oor die Minah ook.
Hy is regtig so irriterend maar vrekbang vir 'n verestoffer.
Ek dink dit is omdat die verestoffer in default meer vere het
as waartoe hy homself kan opblaas as hy probeer groot lyk:-)
BTW, hy praat duideliker as die African Grey, maar die African Grey
het 'n heelwat groter woordeskat. Ek het ook nog nooit die idee gekry
dat die outjie onder bespreking wat sy nes so oppas, 'n besondere
groot woordekat het nie. Verdomp, hy praat nie eens so duidelik soos
die Minah nie.
En as dit die indruk skep dat ek ooit enige van sy briewe meer as twee
sinne gelees het, dink weer.
Vorige onderwerp: Hei, Torreke...
Volgende onderwerp: Dit is die skade wat die kerk aan ons doen...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:29:21 MGT 2024