Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » City Views
City Views [boodskap #116100] Ma, 28 Januarie 2008 17:58 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
City Views
Dit is wat ek dit noem, en ek werk al 'n paar dae daaraan.
Postersize grootte. Ssomtyds geirriteerd maar gewoonlik bevredig...
Dit sal binnekort na die drukkers gaan.
As ek in dieselfde bui as nou is, sal ek julle dan die finale prduk
ook wys. As julle in dieselfde bui is as nou, sal ek nie.

http://dave.photos.gb.net/p48085578.html
Re: City Views [boodskap #116101 is 'n antwoord op boodskap #116100] Ma, 28 Januarie 2008 18:29 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2008 19:58:59 +0200, Dave wrote:
>
> City Views
> Dit is wat ek dit noem, en ek werk al 'n paar dae daaraan.
> Postersize grootte. Ssomtyds geirriteerd maar gewoonlik bevredig...
> Dit sal binnekort na die drukkers gaan.
> As ek in dieselfde bui as nou is, sal ek julle dan die finale prduk
> ook wys. As julle in dieselfde bui is as nou, sal ek nie.
>
> http://dave.photos.gb.net/p48085578.html

hier is 'n groter weergawe
http://dave.photos.gb.net/p48086762.html

duidelik dat ek nou verveeld en dik is vir teken né:-)
Vorige onderwerp: Re: SA players to be rated on hit parade
Volgende onderwerp: Vat so
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:30:36 MGT 2024