Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA players to be rated on hit parade
Re: SA players to be rated on hit parade [boodskap #116088] Ma, 28 Januarie 2008 13:17 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2008 15:13:35 +0200, "Torreke" wrote:

> Ek hou hiervan!!!

Anyway, sorry. Verkeerde nuusgroep gepos. Moes na die rugby een toe
gegaan het
Re: SA players to be rated on hit parade [boodskap #116091 is 'n antwoord op boodskap #116088] Ma, 28 Januarie 2008 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2008 14:11:35 +0200, Ferdi wrote:

>
> An innovative plan by the new Bok coach, Peter de Villiers, is to have
> an ongoing scale according to which all SA players in the S14 is to be
> rated nationally on an on going basis.
> Where they rate on the scale each week will be made public.

Dìt sal Peter de Villiers se aansien in vele oë laat styg.
Indien hy by daardie besluit gaan bly, doen dit alleen veel vir
verdienste om te wees waar hy is.
Re: SA players to be rated on hit parade [boodskap #116092 is 'n antwoord op boodskap #116088] Ma, 28 Januarie 2008 13:38 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2008 15:17:19 +0200, Ferdi wrote:

> Anyway, sorry. Verkeerde nuusgroep gepos. Moes na die rugby een toe
> gegaan het

maki saki, die elektrisiteitspos moes na die Kanadese groep gegaan
het, en dit het ook hier beland.
Vorige onderwerp: NZ anti-apartheid-vegter weier eer van SA regering
Volgende onderwerp: City Views
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:51:09 MGT 2024