Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Baie Interessante Skakel
Baie Interessante Skakel [boodskap #116026] Di, 22 Januarie 2008 12:05
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Ek het so bietjie wegkom van graphics en fotos nodig gehad,
en blaai toe so bietjie deur die ander nuusgroepe op my skerm.
Gaan kyk so bietjie wat maak die Engelse, en daar kom ek toe
op 'n baie interessante skakel af wat iemand daar gepos het..

Die site het 'n baie beskrywende naam en ek spandeer tyd daar
en vind geweldig waarde daarin.

Die OP se woorde is:
It is not just the knowledge to give us the Faith. Anyway, it helps
and will surely help after irrefutable events to arrange so as to make
that our Faith would be stronger and stronger.
In this site you can find a lot of events, which will make you think
it over.
These events and knowledges will give you peace and certainty, as
already happened to thousands of people, who have read this site.

Web site : www.antoniobragadin.com/papirous.htm
E mail : resear...@antoniobragadin.com
Vorige onderwerp: Torreke
Volgende onderwerp: Generators is nie die oplossing nie - omsettingsapparaat werk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:14:35 MGT 2024