Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uhuru - Kenia
Uhuru - Kenia [boodskap #116004] Ma, 21 Januarie 2008 06:01 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Vir al die mense wat dink Uhuru is 'n klomp snert, net die volgende.

Die mense in Kenia het nie geweet dat in minder as 'n week die "Afrika
juweel in die Ooste" in rasses gevegte betrokke gaan wees na die verkiesing
nie. Daar was dan nooit regtig stam gevegte nie.

Dink julle regtig so iets is onmoontlik in SA indien Zuma nie die komende
verkiesing wen nie ?
Re: Uhuru - Kenia [boodskap #116006 is 'n antwoord op boodskap #116004] Ma, 21 Januarie 2008 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 21 Jan 2008 08:01:49 +0200, "Riaan" wrote:

> Vir al die mense wat dink Uhuru is 'n klomp snert, net die volgende.
>
> Die mense in Kenia het nie geweet dat in minder as 'n week die "Afrika
> juweel in die Ooste" in rasses gevegte betrokke gaan wees na die verkiesing
> nie. Daar was dan nooit regtig stam gevegte nie.
>
Dit was nie oor jare beplan en weggesteek nie, maar het impulsief
begin.

> Dink julle regtig so iets is onmoontlik in SA indien Zuma nie die komende
> verkiesing wen nie ?
>
Inteendeel.. ek dink dat die moontlikheid wel bestaan.
Re: Uhuru - Kenia [boodskap #116009 is 'n antwoord op boodskap #116004] Ma, 21 Januarie 2008 07:19 Na vorige boodskap
fb  is tans af-lyn  fb
Boodskappe: 54
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
On Jan 21, 8:01 am, "Riaan" wrote:
> Vir al die mense wat dink Uhuru is 'n klomp snert, net die volgende.
>
> Die mense in Kenia het nie geweet dat in minder as 'n week die "Afrika
> juweel in die Ooste" in rasses gevegte betrokke gaan wees na die verkiesing
> nie. Daar was dan nooit regtig stam gevegte nie.
>
> Dink julle regtig so iets is onmoontlik in SA indien Zuma nie die komende
> verkiesing wen nie ?

seker moontlik ja, want enigiets is moontlik.
Vorige onderwerp: Hoekom wen misdaad?
Volgende onderwerp: Nog enjins: Wrywing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:05:54 MGT 2024