Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » "Kinders van die Wind " deur KOOS du PLESSIS
"Kinders van die Wind " deur KOOS du PLESSIS [boodskap #115989] Sa, 19 Januarie 2008 23:19
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kinders van die wind
- Koos du PLessis

Ek ken 'n ou-ou liedjie
Van lewenswel en wee
van lank vergane skepe
In die kelders van die see

Die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal
soos vaag onthoude grepies uit
'n baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting
van soekers wat nooit vind
en uiteindelik is almal maar
net kinder van die wind

Gesige, drome, name
is deur die wind verwaai
En waarheen al die woorde is,
sou net 'n kind kon raai.

Van swerwer, sonder rigting
Van soekers, wat nooit vind
en uiteindelik is almal maar
net kinders van die wind.
Vorige onderwerp: " Nkosi Jesu " deur Rae Tomlin
Volgende onderwerp: afrikaanse liedjies as mp3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:53:46 MGT 2024