Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tjoppie en 'n Six Pack
Tjoppie en 'n Six Pack [boodskap #115907] Do, 17 Januarie 2008 19:05 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Na ons geselsie van vanmôre het ons na ons gunsteling braaiplek gery
vir 'n tjoppie en 'n six pack. Toe ek terugstap om iets in die kar te
kry, betrap ek iemand besig om deur die kar se venster te loer.

Dat ek hom redhanded gevang het, het hom ook nie eens gepla nie
want toe gaan maak hy homself tuis. Hier is die bewyse.

http://images4.fotopic.net/?iid=yri7c1&outx=600&nore size=1&nostamp=1

http://images3.fotopic.net/?iid=yri7cy&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Re: Tjoppie en 'n Six Pack [boodskap #115908 is 'n antwoord op boodskap #115907] Do, 17 Januarie 2008 20:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2008 21:05:26 +0200, Dave wrote:

>
>
> Na ons geselsie van vanmôre het ons na ons gunsteling braaiplek gery
> vir 'n tjoppie en 'n six pack. Toe ek terugstap om iets in die kar te
> kry, betrap ek iemand besig om deur die kar se venster te loer.
>
> Dat ek hom redhanded gevang het, het hom ook nie eens gepla nie
> want toe gaan maak hy homself tuis. Hier is die bewyse.
>
> http://images4.fotopic.net/?iid=yri7c1&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
> http://images3.fotopic.net/?iid=yri7cy&outx=600&nore size=1&nostamp=1

Sommige kinders het ons dopgehou
http://images2.fotopic.net/?iid=yri8y2&outx=600&nore size=1&nostamp=1

ander het vir hul kinders gesê "haai kyk, daars die kamera. Smile..!"
http://images3.fotopic.net/?iid=yri8y3&outx=600&nore size=1&nostamp=1

en dan, so jonk en hoog in die takke
http://images4.fotopic.net/?iid=yri8yf&outx=600&nore size=1&nostamp=1
Re: Tjoppie en 'n Six Pack [boodskap #115991 is 'n antwoord op boodskap #115908] So, 20 Januarie 2008 05:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 17, 10:03 pm, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 21:05:26 +0200, Dave wrote:
>
>> Na ons geselsie van vanmôre het ons na ons gunsteling braaiplek gery
>> vir 'n tjoppie en 'n six pack. Toe ek terugstap om iets in die kar te
>> kry, betrap ek iemand besig om deur die kar se venster te loer.
>
>> Dat ek hom redhanded gevang het, het hom ook nie eens gepla nie
>> want toe gaan maak hy homself tuis. Hier is die bewyse.
>
>> http://images4.fotopic.net/?iid=yri7c1&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
>> http://images3.fotopic.net/?iid=yri7cy&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
> Sommige kinders het ons dopgehouhttp://images2.fotopic.net/?iid=yri8y2&outx=600& amp;noresize=1&nostamp=1
>
> ander het vir hul kinders gesê "haai kyk, daars die kamera. Smile..!" http://images3.fotopic.net/?iid=yri8y3&outx=600&nore size=1&nostamp=1
>
> en dan, so jonk en hoog in die takkehttp://images4.fotopic.net/?iid=yri8yf&outx=600& ;noresize=1&nostamp=1

Dave,

Goed om jou nog hier te kry. Boer jy nog in Durban?

Groot groete - Jonas.
Re: Tjoppie en 'n Six Pack [boodskap #115993 is 'n antwoord op boodskap #115991] So, 20 Januarie 2008 06:29 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2008 21:18:01 -0800 (PST), Jonas wrote:

> On Jan 17, 10:03 pm, Dave wrote:
>> On Thu, 17 Jan 2008 21:05:26 +0200, Dave wrote:

>>> Na ons geselsie van vanmôre het ons na ons gunsteling braaiplek gery
>>> vir 'n tjoppie en 'n six pack. Toe ek terugstap om iets in die kar te
>>> kry, betrap ek iemand besig om deur die kar se venster te loer.

>>> Dat ek hom redhanded gevang het, het hom ook nie eens gepla nie
>>> want toe gaan maak hy homself tuis. Hier is die bewyse.

>>> http://images4.fotopic.net/?iid=yri7c1&outx=600&nore size=1&nostamp=1

>>> http://images3.fotopic.net/?iid=yri7cy&outx=600&nore size=1&nostamp=1

>> Sommige kinders het ons dopgehouhttp://images2.fotopic.net/?iid=yri8y2&outx=600& amp;noresize=1&nostamp=1

>> ander het vir hul kinders gesê "haai kyk, daars die kamera. Smile..!" http://images3.fotopic.net/?iid=yri8y3&outx=600&nore size=1&nostamp=1

>> en dan, so jonk en hoog in die takkehttp://images4.fotopic.net/?iid=yri8yf&outx=600& ;noresize=1&nostamp=1
>
> Dave,
>
> Goed om jou nog hier te kry. Boer jy nog in Durban?
>
> Groot groete - Jonas.

Jonas... wat 'n verassing én toeval..!
Toeval omdat ek enkele dae gelede gewonder het wat van jou geword het
en gewonder het wanneer kom jy terug.

Eintlik is ek nie nòg hier nie, maar weer hier. Ek het ook op die
stadium lekker moer gestrip vir die groep en was vir 'n jaar weg.

Is jy nog 'n Pretorianer? Is jy terug om te bly. Ek hoop so (lg).

O ja, jy's reg. Ek boer nog steeds in Durban.
Vorige onderwerp: Lewe in Jhb Deel 3
Volgende onderwerp: Hoekom wen misdaad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:50:44 MGT 2024