Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Kamp Raad
Kamp Raad [boodskap #115576] Ma, 03 Desember 2007 08:21 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.
Ons gesin en 'n paar ander vriende was die naweek weg vir 'n kamp sessie
(iets wat ek selde doen, en ook nie regtig goed ingerig is voor nie), en die
ding wat my seker die meeste gepla het was die enorme hoeveelheid vlieë.

Die enigste tyd wat ek die braai regtig geniet het was in die aand, maar die
oomblik as die son opkom en jy begin kos maak, is dit net vlieë waar jy kyk.

Is daar al 'n produk op die mark wat met sukses die probleem aanspreek.

Groete
Riaan
Re: Kamp Raad [boodskap #115577 is 'n antwoord op boodskap #115576] Ma, 03 Desember 2007 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 3 Dec 2007 10:21:19 +0200, "Riaan" wrote:
> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.
> Ons gesin en 'n paar ander vriende was die naweek weg vir 'n kamp sessie
> (iets wat ek selde doen, en ook nie regtig goed ingerig is voor nie), en die
> ding wat my seker die meeste gepla het was die enorme hoeveelheid vliee.
>
> Die enigste tyd wat ek die braai regtig geniet het was in die aand, maar die
> oomblik as die son opkom en jy begin kos maak, is dit net vlieë waar jy kyk.
>
> Is daar al 'n produk op die mark wat met sukses die probleem aanspreek.
>
>
> Groete
> Riaan
>

Yep, die ou raad van vele jare, Riaan.
Dit werk en dit is goedkoop.
Kry twee blokkies hout by die hardeware winkel -
100mm x 150mm x 10mm.
Sit die vlieg op een blokkie en slaat hom met die ander een plat.
Re: Kamp Raad [boodskap #115583 is 'n antwoord op boodskap #115577] Ma, 03 Desember 2007 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Dec 3, 1:00 pm, Dave wrote:
> On Mon, 3 Dec 2007 10:21:19 +0200, "Riaan" wrote:
>
>> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.
>> Ons gesin en 'n paar ander vriende was die naweek weg vir 'n kamp sessie
>> (iets wat ek selde doen, en ook nie regtig goed ingerig is voor nie), en die
>> ding wat my seker die meeste gepla het was die enorme hoeveelheid vliee.
>
>> Die enigste tyd wat ek die braai regtig geniet het was in die aand, maar die
>> oomblik as die son opkom en jy begin kos maak, is dit net vlieë waar jy kyk.
>
>> Is daar al 'n produk op die mark wat met sukses die probleem aanspreek.
>
>> Groete
>
>> Riaan
>
> Yep, die ou raad van vele jare, Riaan.
> Dit werk en dit is goedkoop.
> Kry twee blokkies hout by die hardeware winkel -
> 100mm x 150mm x 10mm.
> Sit die vlieg op een blokkie en slaat hom met die ander een plat.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Ja, dit werk. Pasop net vir die vingers. My broer het sy pinkie so
verloor.

Wat vir ons werk, is om naby 'n klomp Kovsies te kampeer. Die vlieë
gaan natuurlikerwys eerder na hulle toe.
Re: Kamp Raad [boodskap #115586 is 'n antwoord op boodskap #115576] Ma, 03 Desember 2007 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Dec 2007 10:21:19 +0200, "Riaan" wrote:
> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.

Sorry, al wat ek kan aanbeveel is: Moenie gaan kamp nie...
Re: Kamp Raad [boodskap #115587 is 'n antwoord op boodskap #115583] Ma, 03 Desember 2007 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 3 Dec 2007 03:41:03 -0800 (PST), Koot wrote:
> Ja, dit werk. Pasop net vir die vingers. My broer het sy pinkie so
> verloor.

Is jou broer dan 'n vlieg?
Re: Kamp Raad [boodskap #115590 is 'n antwoord op boodskap #115576] Ma, 03 Desember 2007 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Walvis  is tans af-lyn  Hans Walvis
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2007
Karma: 0
Junior Lid
On Dec 3, 10:21 am, "Riaan" wrote:
> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.

Hans Walvis :
Afgesien van die sotlike antwoorde op jou pos - probeer sitronella
olie of sitronella kerse brand... Dit werk..
Re: Kamp Raad [boodskap #115602 is 'n antwoord op boodskap #115590] Di, 04 Desember 2007 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Dec 3, 6:46 pm, Hans Walvis wrote:
> On Dec 3, 10:21 am, "Riaan" wrote:
>
>> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.
>
> Hans Walvis :
> Afgesien van die sotlike antwoorde op jou pos - probeer sitronella
> olie of sitronella kerse brand... Dit werk..

Ek was selfs taamlik ontsteld oor sommige antwoorde. Sies.
Re: Kamp Raad [boodskap #115609 is 'n antwoord op boodskap #115602] Di, 04 Desember 2007 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> On Dec 3, 6:46 pm, Hans Walvis wrote:
>> On Dec 3, 10:21 am, "Riaan" wrote:

>>> Het enige iemand hier vir my raad ten opsigte van vlieë tydens kampering.

>> Hans Walvis :
>> Afgesien van die sotlike antwoorde op jou pos - probeer sitronella
>> olie of sitronella kerse brand... Dit werk..
>

Koot sê heel onthuts:
> Ek was selfs taamlik ontsteld oor sommige antwoorde. Sies.

Ek ook, Koot..! En die eerste keer wat ek hoor van sotlike kerse.
Re: Kamp Raad [boodskap #115610 is 'n antwoord op boodskap #115609] Di, 04 Desember 2007 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
>
>>> Hans Walvis :
>>> Afgesien van die sotlike antwoorde op jou pos - probeer sitronella
>>> olie of sitronella kerse brand... Dit werk..

>
> Koot sê heel onthuts:
>> Ek was selfs taamlik ontsteld oor sommige antwoorde. Sies.
>
> Ek ook, Koot..! En die eerste keer wat ek hoor van sotlike kerse.

Sotlike olie, ja, onthou om julle tanks te recharge voor 12
Re: Kamp Raad [boodskap #115621 is 'n antwoord op boodskap #115610] Wo, 05 Desember 2007 19:22 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Sotlike olie, ja, onthou om julle tanks te recharge voor 12

Ek het in elk geval gehoor sitronella-olie gee mens hare in jou hande.
Vorige onderwerp: Swartbergpas
Volgende onderwerp: Grensbeheer en so meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 04:06:57 MGT 2024