Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » 20 - 18
20 - 18 [boodskap #115226] Sa, 27 Oktober 2007 17:18 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
Re: 20 - 18 [boodskap #115232 is 'n antwoord op boodskap #115226] Ma, 29 Oktober 2007 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>
>
> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
>
>

Inderdaad!!!!
Re: 20 - 18 [boodskap #115304 is 'n antwoord op boodskap #115226] Wo, 31 Oktober 2007 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kyk na die telbord - VRYSTAAT!!!!

Annette

"Dave" skryf in boodskap news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>
>
> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
Re: 20 - 18 [boodskap #115318 is 'n antwoord op boodskap #115226] Do, 01 November 2007 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...
>
>
> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.

Ek het nie die game gesien nie, wie was die kommentator ?
Re: 20 - 18 [boodskap #115319 is 'n antwoord op boodskap #115318] Do, 01 November 2007 07:07 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 1 Nov 2007 08:58:42 +0200, "Riaan" wrote:

> "Dave" wrote in message
> news:jfs6i31necvl6bg52qs9mdfob1mtrr0kue@4ax.com...


>> maar wat 'n irriterende vol van homself kommentator
>> vir wie daar net Cheetahs op die veld was:-(
>> Hy kon dit nie hanteer dat die Lions byna gewen het nie.
>
>
> Ek het nie die game gesien nie, wie was die kommentator ?
>

Ek weet nie, maar hy was baie onprofessioneel.
Hy het begin uitsaai deur te sê dat die Leeus (nie presiese woorde
nie) gespanne en beangs lyk. Vreeslik opgewonde gewees as die Cheetahs
'n bal vir 3 sekondes in die hande kry, en daar was nie keer aan hom
indien hulle gepoog het om te hardloop nie. Sy kommentaar was in
verhouding daarmee, flou wanneer die Lions sterk bewegings gemaak het
en selfs punte aangeteken het. Verder het hy deurgaans sy bes probeer
om die Lions in 'n afbrekende lig voor te stel. Dit het vir my gelyk
asof daar tydens 'n skrum 'n kort en vinnige finansiële ooreenkoms
bereik is waar daar besluit was om maar die spel vir die Cheetahs te
gee.
Vorige onderwerp: Wêreldbeker uitslag!
Volgende onderwerp: Rugby toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:51:09 MGT 2024