Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Direkte Vertaling
Direkte Vertaling [boodskap #7211] Wo, 11 September 1996 00:00
Barry  is tans af-lyn  Barry
Boodskappe: 18
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Piet, sy peetpa en swaer het ystervarke en springbokke gaan jag. Piet
kom op n springbok af en neem korrel met sy dubbelloophaelgeweer. Hy
brand los en daar lê die springbok, bene in die lug.

Pete, his peter father and heavy went hunting iron pigs and jumping
goats. Pete comes up a jumping goat down, and takes grain with his two
walk hail gun. He burns loose and there lies the jumping goat, bones
in the light.


Wat van "choose my bait "?

Barry /\/~~~~\/\
Vorige onderwerp: Bikini's
Volgende onderwerp: Die Baas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 18:00:50 MGT 2024