Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » correct Afrikaans?
correct Afrikaans? [boodskap #114062] Ma, 21 Mei 2007 12:26 na volgende boodskap
Cees Joppe  is tans af-lyn  Cees Joppe
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
Hallo
Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
me 'op het lijf geschreven' is.
>> ...die lewe is te kort vir kerm...
Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
zijn:
>> die lewe is te kort om te kerm...
Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?

Vriendelijke groeten:
Cees Joppe
foto's: http://jopsoft.free.fr/JopSoft%20foto-album/
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114063 is 'n antwoord op boodskap #114062] Ma, 21 Mei 2007 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2007 14:26:22 +0200, "Cees Joppe"
wrote:

allo
> Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
> me 'op het lijf geschreven' is.
>>> ...die lewe is te kort vir kerm...
> Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
> zijn:
>>> die lewe is te kort om te kerm...
> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
>
> Vriendelijke groeten:
> Cees Joppe
> foto's: http://jopsoft.free.fr/JopSoft%20foto-album/

2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114066 is 'n antwoord op boodskap #114062] Ma, 21 Mei 2007 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On May 21, 2:26 pm, "Cees Joppe" wrote:
> Hallo
> Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
> me 'op het lijf geschreven' is.>> ...die lewe is te kort vir kerm...
>
> Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
> zijn:>> die lewe is te kort om te kerm...
>
> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
>
Die kortste, natuurlik.
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114067 is 'n antwoord op boodskap #114066] Ma, 21 Mei 2007 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 21 May 2007 14:08:16 -0700, Walter die Wonderman

>> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?

> Die kortste, natuurlik.

As jy 'n kort verbeelding sou hê, ja.
(Wat ook dikwels die gevalis met 'een sin mense'.)
As jy verbeeldingryker sou wees, sou jy selfs meer oorspronklik wees
met die woord 'origineel', en besef dat die kleurrykheid van ons taal
nie in kort dowwe verfstrepe geskilder kan word nie.
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114070 is 'n antwoord op boodskap #114067] Di, 22 Mei 2007 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On May 21, 11:36 pm, Dave wrote:
> On 21 May 2007 14:08:16 -0700, Walter die Wonderman
>
>>> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
>
>> Die kortste, natuurlik.
>
> As jy 'n kort verbeelding sou hê, ja.
> (Wat ook dikwels die gevalis met 'een sin mense'.)
> As jy verbeeldingryker sou wees, sou jy selfs meer oorspronklik wees
> met die woord 'origineel', en besef dat die kleurrykheid van ons taal
> nie in kort dowwe verfstrepe geskilder kan word nie.

Dankie vir jou opinie Dave, net jammer dit is so geradbraak soos jou
verstandelike prosesse.

Die beduidendste verskil tussen Afrikaans en die Dietse tale is, kom
ons noem dit "vaartbelyning". Nederlands is vir my hakkerig en
stotterig teenoor die gladder en meer soepel Afrikaans.

EK kan Cees se bedoeling met die woord 'origineel' verstaan as 'eg'
of 'ware' of selfs 'goeie' of 'algemeen beskaafde' Afrikaans, en ek
waardeer sy belangstelling in ons taal. Verbeeldingrykheid is nie
'n kompetisie waaraan ek hier probeer deelneem nie.

Maar ek kan as ek wil.
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114087 is 'n antwoord op boodskap #114063] So, 27 Mei 2007 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf:

> 2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
> 1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.

Ferdi, hoe seker is jy dat "die lewe is te kort vir kerm" nie
net meer in gewone gebruik is, maar ook nie "slegte
Afrikaans" is nie. In hierdie geval is "kerm" lyk dit vir my
'n selfstandige naamwoord. Die "om te kerm" sin klink
vir my nie rasegte Afrikaans nie, en is nie grammatikaal
"beter" as die vorige een nie. Maar ek behoort seker nie
meer uitsprake te maak oor Afrikaans nie. Ek gebruik
dit seker nie genoeg om my daardie reg te gee nie.

Gloudina
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114088 is 'n antwoord op boodskap #114087] So, 27 Mei 2007 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On 26 May 2007 18:58:17 -0700, Hessie wrote:

> Ferdi skryf:
>
>> 2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
>> 1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.
>
> Ferdi, hoe seker is jy dat "die lewe is te kort vir kerm" nie
> net meer in gewone gebruik is, maar ook nie "slegte
> Afrikaans" is nie. In hierdie geval is "kerm" lyk dit vir my
> 'n selfstandige naamwoord. Die "om te kerm" sin klink
> vir my nie rasegte Afrikaans nie, en is nie grammatikaal
> "beter" as die vorige een nie. Maar ek behoort seker nie
> meer uitsprake te maak oor Afrikaans nie. Ek gebruik
> dit seker nie genoeg om my daardie reg te gee nie.
>
> Gloudina

" Die lewe is te kort vir kerm" ? En vir Gert en Annie ook seker?
Te kort vir "kerm" oor wat?
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114089 is 'n antwoord op boodskap #114087] So, 27 Mei 2007 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 26 May 2007 18:58:17 -0700, Hessie wrote:

> Ferdi skryf:
>
>> 2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
>> 1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.
>
> Ferdi, hoe seker is jy dat "die lewe is te kort vir kerm" nie
> net meer in gewone gebruik is, maar ook nie "slegte
> Afrikaans" is nie. In hierdie geval is "kerm" lyk dit vir my
> 'n selfstandige naamwoord. Die "om te kerm" sin klink
> vir my nie rasegte Afrikaans nie, en is nie grammatikaal
> "beter" as die vorige een nie. Maar ek behoort seker nie
> meer uitsprake te maak oor Afrikaans nie. Ek gebruik
> dit seker nie genoeg om my daardie reg te gee nie.
>
> Gloudina
>

Ag, wat 'n tema om oor te kerm. Die aardse lewe is te kort daarvoor.
Al wat sinvol van die gekerm is, is jou voorlaaste sin.
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114090 is 'n antwoord op boodskap #114087] So, 27 Mei 2007 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 26 May 2007 18:58:17 -0700, Hessie wrote:

> Ferdi skryf:
>
>> 2d een is die beste Afrikaans - die mees korrekte taalgebruik.
>> 1ste een is OK as meer imformele taal, maar nie tegnies so korrek nie.
>
> Ferdi, hoe seker is jy dat "die lewe is te kort vir kerm" nie
> net meer in gewone gebruik is, maar ook nie "slegte
> Afrikaans" is nie. In hierdie geval is "kerm" lyk dit vir my
> 'n selfstandige naamwoord. Die "om te kerm" sin klink
> vir my nie rasegte Afrikaans nie, en is nie grammatikaal
> "beter" as die vorige een nie. Maar ek behoort seker nie
> meer uitsprake te maak oor Afrikaans nie. Ek gebruik
> dit seker nie genoeg om my daardie reg te gee nie.
>
> Gloudina
>

Ag, wat 'n tema om oor te kerm.
Die aardse lewe is te kort daarvoor.
Al wat sinvol van die gekerm is,
is jou voorlaaste en laaste sin.
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114091 is 'n antwoord op boodskap #114062] So, 27 Mei 2007 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hee Cees! Hoekom het jy nie probeer om Afrikaans te skryf nie? Ek is ook 'n
kaaskop, maar ek probeer dit!

"Cees Joppe" wrote in message
news:92e26$46518fda$59dc48ec$15432@news.speedlinq.nl...
> Hallo
> Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
> me 'op het lijf geschreven' is.
>>> ...die lewe is te kort vir kerm...
> Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
> zijn:
>>> die lewe is te kort om te kerm...
> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?
>
> Vriendelijke groeten:
> Cees Joppe
> foto's: http://jopsoft.free.fr/JopSoft%20foto-album/
>
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114092 is 'n antwoord op boodskap #114091] So, 27 Mei 2007 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 27 May 2007 22:32:01 +0200, "TaxiBUS"
wrote:

> Hee Cees! Hoekom het jy nie probeer om Afrikaans te skryf nie? Ek is ook 'n
> kaaskop, maar ek probeer dit!
>
>
> "Cees Joppe" wrote in message
> news:92e26$46518fda$59dc48ec$15432@news.speedlinq.nl...
>> Hallo
>> Ik ben eens in deze nieuwsgroep een Afrikaanse uitdrukking tegen gekomen die
>> me 'op het lijf geschreven' is.
>>>> ...die lewe is te kort vir kerm...
>> Nu kreeg ik gisteren commentaar van een 'rasegte Afrikaner' dat het moet
>> zijn:
>>>> die lewe is te kort om te kerm...
>> Wat is volgens jullie het meest origineel Afrikaans?

>> Vriendelijke groeten:
>> Cees Joppe
>> foto's: http://jopsoft.free.fr/JopSoft%20foto-album/
>

en je maakt sucess van het, TaxiBUS:-) Onze talen zijn zo dicht bij,
(verwant elkaar) dat wij elke anderen kunnen spreken talen met minder
inspanning dan lerend een volledige vreemde taal.

En het is pret, zult je van het werkelijk genieten, Cees.

TaxiBUS, je hebt een toppostvirus op je harddrive.
Gebruik uw viruskiller en doe het van de hand.
Dit is niet de manier om het te doen.
Wij lezen niet van de bodem tot de bovenkant, maar vanaf
de bovenkant naar beneden.

Dave
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114122 is 'n antwoord op boodskap #114092] Ma, 04 Junie 2007 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
"
Sowwy..............
>
>
> en je maakt sucess van het, TaxiBUS:-) Onze talen zijn zo dicht bij,
> (verwant elkaar) dat wij elke anderen kunnen spreken talen met minder
> inspanning dan lerend een volledige vreemde taal.
>
> En het is pret, zult je van het werkelijk genieten, Cees.
>
> TaxiBUS, je hebt een toppostvirus op je harddrive.
> Gebruik uw viruskiller en doe het van de hand.
> Dit is niet de manier om het te doen.
> Wij lezen niet van de bodem tot de bovenkant, maar vanaf
> de bovenkant naar beneden.
>
> Dave
>
Re: correct Afrikaans? [boodskap #114123 is 'n antwoord op boodskap #114122] Ma, 04 Junie 2007 20:07 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 4 Jun 2007 15:50:08 +0200, "TaxiBUS" wrote:

>
> "
> Sowwy..............


>> en je maakt sucess van het, TaxiBUS:-) Onze talen zijn zo dicht bij,
>> (verwant elkaar) dat wij elke anderen kunnen spreken talen met minder
>> inspanning dan lerend een volledige vreemde taal.

>> En het is pret, zult je van het werkelijk genieten, Cees.

>> TaxiBUS, je hebt een toppostvirus op je harddrive.
>> Gebruik uw viruskiller en doe het van de hand.
>> Dit is niet de manier om het te doen.
>> Wij lezen niet van de bodem tot de bovenkant, maar vanaf
>> de bovenkant naar beneden.

>> Dave

>

Sowwy van mijn kant eveneens, voor het negeren
of voor het reageren niet op je volgende brieven

Dave
Vorige onderwerp: Re: Word-spelling in afrikaans
Volgende onderwerp: Comparative Afrikaans / Dutch / Low Saxon translation
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:56:55 MGT 2024