Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Proteabredie
Proteabredie [boodskap #113907] Do, 26 April 2007 06:57 na volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Nee, moer", sê 'n pa vir sy laatie
"Ons krieketspan issie orraaitie.
'n Aussie wat nies
laat hul sidder en vries
en glad nie meer lus om te faaitie."
Re: Proteabredie [boodskap #113914 is 'n antwoord op boodskap #113907] Do, 26 April 2007 12:33 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot skryf

> "Nee, moer", sê 'n pa vir sy laatie
> "Ons krieketspan issie orraaitie.
> 'n Aussie wat nies
> laat hul sidder en vries
> en glad nie meer lus om te faaitie."

Wat 'n woordkunstenaar!
Dit smaak na teer, ek het lus vir meer.

Hessie van Waterval Boven
Vorige onderwerp: Wie dink jy is die grootste Afrikaanse digter?
Volgende onderwerp: "Wildernis" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:02:38 MGT 2024