Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie
Grappie [boodskap #113542] Wo, 14 Maart 2007 02:15
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wiskunde vraestelle deur die jare

Wiskunde in die 1960's
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100.Sy produksie koste is
4/5 van die prys.
Wat is sy profyt?

Wiskunde in die 1970's
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100.Sy uitgawes is 4/5 van
die bedrag, of R80.
Wat is sy profyt?

Wiskunde in die 1980's
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100.Sy uitgawe is R80.
Het hy 'n profyt gemaak?

Wiskunde in die 1990's
'n Boer verkoop 'n bakkievrag vol brandhout vir R100.Sy uitgawes is R80 en
sy profyt R20.
Opdrag: Onderstreep die syfer 20.

Wiskunde in die 2000's
'n Boer kap 'n praftige woud af sodat hy 'n profyt van R20 kan maak.Voordat
hy dit egter kan verkoop,word hy
geskiet en sy bakkie gekaap.Die kaper verkoop die hout vir R50, en die boer
se bakkie vir R800 en maak dus
'n wins van slegs R850.
Opdrag: Verduidelik hoekom dit apartheid se skuld is.
Vorige onderwerp: Generaal De La Rey.
Volgende onderwerp: Don't #$%# with Chuck
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:17:42 MGT 2024