Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Skole in die NSA
Skole in die NSA [boodskap #112096] Vr, 12 Januarie 2007 10:31 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina - Hier is vir jou as eks onderwyser 'n interesante link om na te
gaan kyk. Wonderlik wat die ANC vir die kinders beteken is dit nie. Het
hulle die swartetjies op jou dae ook so deur gehelp ?

http://www.int.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=105 &art_id=vn20070111075623238C742746
Re: Skole in die NSA [boodskap #112099 is 'n antwoord op boodskap #112096] Vr, 12 Januarie 2007 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Riaan skryf

> Gloudina - Hier is vir jou as eks onderwyser 'n interesante link om na te
> gaan kyk. Wonderlik wat die ANC vir die kinders beteken is dit nie. Het
> hulle die swartetjies op jou dae ook so deur gehelp ?

Riaan, ek wonder of jy die artikel wat jy
hier aanhaal, self aandagtig gelees het.
Dit gaan oor die skole in veral Gauteng
wat eenvoudig oorstroom word met nuwe
leerlinge. Is dir nie baie goeie nuus dat
so baie jong mense nou in die skole wil
inkom nie in plaas van om 'n intefada op
die straat te veg nie?
Alleen 'n klein stukkie van die artikel
gaan oor agitasie van leerlinge. N?rens
word daar gerapporteer dat "die ANC
die kinders deurhelp" nie. Lees weer
die artikel.
As jy nou 'n voorbeeld wil h? van
hoe 'n regime skoliere "deurgehelp" het.
dan moet jy teruggaan na die apartheids-
regime wat Bantoe-Onderwys se Senior
Sertifikaat ingevoer het in plaas van die
ou Cambridge Matriculation wat privaat
skole toentertyd in SA geskryf het, en
waar baie swart skoliere gedruip het
(meestal omdat hulle Engels A moes
deurkom). Een jaar toe kry ons die
verwagte lae slaagsyfer, en die volgende
jaar, toe Bantoe-Onderwys sy sisteem
invoer, toe slaag byna almal en kry ek
talle A's in my vakke. Dit was belaglik.

Gloudina
Re: Skole in die NSA [boodskap #112102 is 'n antwoord op boodskap #112099] Vr, 12 Januarie 2007 11:42 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1168600138.194194.100830@i15g2000cwa.googlegroups.com.. .

> Riaan, ek wonder of jy die artikel wat jy
> hier aanhaal, self aandagtig gelees het.
> Dit gaan oor die skole in veral Gauteng
> wat eenvoudig oorstroom word met nuwe
> leerlinge.

Nuwe leerlinge ? Dit lyk vir my eerder 'n probleem te wees dat die huidige
lot net nie kan deurkom nie en in die proses 'n bottel nek vorm.

> Is dir nie baie goeie nuus dat
> so baie jong mense nou in die skole wil
> inkom nie in plaas van om 'n intefada op
> die straat te veg nie?

Ou ANC beleid gewees van liberation before education. En net soos wat die
lot nou nog apartheid blameer vir alles sal daar as gevolg van die ou beleid
nog vir jare an jare matriek leerlinge in hul vroee twintigs wees.

> Alleen 'n klein stukkie van die artikel
> gaan oor agitasie van leerlinge. Nêrens
> word daar gerapporteer dat "die ANC
> die kinders deurhelp" nie. Lees weer
> die artikel.

Kyk na die foto en die twee druipelinge met hulle plakkate en wat staan
daarop

>As jy nou 'n voorbeeld wil hê van
> hoe 'n regime skoliere "deurgehelp" het.
> dan moet jy teruggaan na die apartheids-
> regime wat Bantoe-Onderwys se Senior
> Sertifikaat ingevoer het in plaas van die
> ou Cambridge Matriculation wat privaat
> skole toentertyd in SA geskryf het, en
> waar baie swart skoliere gedruip het
> (meestal omdat hulle Engels A moes
> deurkom). Een jaar toe kry ons die
> verwagte lae slaagsyfer, en die volgende
> jaar, toe Bantoe-Onderwys sy sisteem
> invoer, toe slaag byna almal en kry ek
> talle A's in my vakke. Dit was belaglik.

Wat ek as belaglik beskou is die feit dat so 10 jaar gelede derduisende
swartes klip hard geskreeu het dat die ou regering onderwys van hulle
weerhou het, maar vandag het elke tweede ou 'n "graad" van een of ander
Mickey mouse instansie. En as ons nie sake vinnig regstel nie sal grade by
van die welbekende universiteite in die toekoms nie internasionaal erken
word nie
Vorige onderwerp: Lyfstraf in Suid Afrika (en elders)
Volgende onderwerp: Skool verbied sing van 'De la Rey'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:20:27 MGT 2024