Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Naweekpas " deur ANTJIE KROG
"Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111702] So, 10 Desember 2006 12:46 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
NAWEEKPAS
Antjie Krog

skutter 68474790 K
D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
het die naweek pas gekry
die eerste skurfte van geweld
reeds barsies in die kolf van sy slape
sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
skuil sy oortromme en tong
klawerkoeëls onder sy vingers
klanke van geweerloopfluite
en 'n hewige opmars van simbale oor die veld

daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
die skertsblou verdonker halt gespanne
in baretkakie saluut
vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
en veldmyne
die hele huis ruik meteens na oorlog
soggens is daar bloed aan die takke
en kry ek soms my skutter buite
sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
en keer magteloos
en pasloos terug
om met blote bestaan
'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111708 is 'n antwoord op boodskap #111702] Ma, 11 Desember 2006 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier's Bok van Blerk se De la Rey (Antjie Krog het bloot 'n klomp
kriminele ondersteun - hulle laat die apartheidsbewind baie goed lyk):

De La Rey
Op 'n berg in die nag
lê ons in die donker en wag
in die modder en bloed lê ek koud,
streepsak en reën kleef teen my

en my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang,
maar daai vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Oor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse le hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.

Maar die hart van 'n Boer lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom by aan, die Leeu van die Wes Transvaal.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Want my vrou en my kind le in 'n kamp en vergaan,
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.

De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Hessie wrote:

> NAWEEKPAS
> Antjie Krog
>
> skutter 68474790 K
> D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
> het die naweek pas gekry
> die eerste skurfte van geweld
> reeds barsies in die kolf van sy slape
> sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
> in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
> skuil sy oortromme en tong
> klawerkoeëls onder sy vingers
> klanke van geweerloopfluite
> en 'n hewige opmars van simbale oor die veld
>
> daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
> die skertsblou verdonker halt gespanne
> in baretkakie saluut
> vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
> en veldmyne
> die hele huis ruik meteens na oorlog
> soggens is daar bloed aan die takke
> en kry ek soms my skutter buite
> sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
> sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
> en keer magteloos
> en pasloos terug
> om met blote bestaan
> 'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111711 is 'n antwoord op boodskap #111702] Di, 12 Desember 2006 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net hoe mens twak kan skryf deur min navorsing. Die kommando's het
die bynaam 'Kranswagters' gehad en was nooit in die grensoorlog betrokke
nie. Hulle het plaaslik die agtergeblewenes en infrastruktuur opgepas.
He-he. Dalk moes sy eerder bietjie verder gelieg het na Tempe toe en die
valskermouens gebruik het?
"Hessie" wrote in message
news:1165754804.164544.287590@l12g2000cwl.googlegroups.com.. .

NAWEEKPAS
Antjie Krog

skutter 68474790 K
D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
het die naweek pas gekry
die eerste skurfte van geweld
reeds barsies in die kolf van sy slape
sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
skuil sy oortromme en tong
klawerkoeëls onder sy vingers
klanke van geweerloopfluite
en 'n hewige opmars van simbale oor die veld

daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
die skertsblou verdonker halt gespanne
in baretkakie saluut
vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
en veldmyne
die hele huis ruik meteens na oorlog
soggens is daar bloed aan die takke
en kry ek soms my skutter buite
sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
en keer magteloos
en pasloos terug
om met blote bestaan
'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111714 is 'n antwoord op boodskap #111702] Di, 12 Desember 2006 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Antie

Ek het al amper begin vergeet hoekom ek nie van poësie hou nie, hierdie een
het my sopas weer laat onthou

"Hessie" wrote in message
news:1165754804.164544.287590@l12g2000cwl.googlegroups.com.. .

NAWEEKPAS
Antjie Krog

skutter 68474790 K
D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
het die naweek pas gekry
die eerste skurfte van geweld
reeds barsies in die kolf van sy slape
sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
skuil sy oortromme en tong
klawerkoeëls onder sy vingers
klanke van geweerloopfluite
en 'n hewige opmars van simbale oor die veld

daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
die skertsblou verdonker halt gespanne
in baretkakie saluut
vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
en veldmyne
die hele huis ruik meteens na oorlog
soggens is daar bloed aan die takke
en kry ek soms my skutter buite
sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
en keer magteloos
en pasloos terug
om met blote bestaan
'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111718 is 'n antwoord op boodskap #111711] Di, 12 Desember 2006 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" Wys jou net hoe mens twak kan skryf deur min navorsing. Die kommando's[/color]
> het die bynaam 'Kranswagters' gehad en was nooit in die grensoorlog
> betrokke nie. Hulle het plaaslik die agtergeblewenes en infrastruktuur
> opgepas. He-he. Dalk moes sy eerder bietjie verder gelieg het na Tempe
> toe en die valskermouens gebruik het?

Nee, hierdie keer is jy verkeerd. Ek het 3-maande grensdiens gedoen saam
met 'n Vrystaatse kommando in die ou Enana-basis, nie lank na die
Angola-operasie nie.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111722 is 'n antwoord op boodskap #111718] Wo, 13 Desember 2006 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:elmbrv$dkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" > Wys jou net hoe mens twak kan skryf deur min navorsing. Die kommando's
>> het die bynaam 'Kranswagters' gehad en was nooit in die grensoorlog
>> betrokke nie. Hulle het plaaslik die agtergeblewenes en infrastruktuur
>> opgepas. He-he. Dalk moes sy eerder bietjie verder gelieg het na Tempe
>> toe en die valskermouens gebruik het?
>
> Nee, hierdie keer is jy verkeerd. Ek het 3-maande grensdiens gedoen saam
> met 'n Vrystaatse kommando in die ou Enana-basis, nie lank na die
> Angola-operasie nie.

Ekskuus! - Die manne aan wie ek gedink het, was g'n kommando nie, maar 'n
burgermageenheid.

Maar met alle respek, ek dink steeds jou kommentaar is verkeerd. Ek het
weer die gedig gelees. Dit klink nie vir my of Antjie Krog oor die lewe van
'n ou wat aan die Grens diens doen praat nie, maar bloot die waarneming van
'n vrou verhaal wie se man op naweekpas is - sy sien in die groewe om sy oë
en sy gedrag hoe die weermag-ervaring besig is om hom te breek.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111723 is 'n antwoord op boodskap #111711] Wo, 13 Desember 2006 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee. Sy (krog) het die kat by die ...at beet. Die troepnommer is
verkeerd - ouens met daardie nommer het nog nie grensdiens gedoen nie.

Wanneer het Krog iets geskryf oor die ANC/SAKP/COSATU se bedrog,
diefstal en stamgevegte binne die party? Of - is sy soos die res van
die "groot wit vryheidsvegters" wat stilweg besef dat hulle die perd
gatkantvoor opgesaal het.

Daardie sg. vryhedsvegters - die brinks/krogs/bretenbachs ens. skuld
hulle eie mense vir die moeras waarin ons nou beweeg het.

Suidwester wrote:

> Wys jou net hoe mens twak kan skryf deur min navorsing. Die kommando's het
> die bynaam 'Kranswagters' gehad en was nooit in die grensoorlog betrokke
> nie. Hulle het plaaslik die agtergeblewenes en infrastruktuur opgepas.
> He-he. Dalk moes sy eerder bietjie verder gelieg het na Tempe toe en die
> valskermouens gebruik het?
> "Hessie" wrote in message
> news:1165754804.164544.287590@l12g2000cwl.googlegroups.com.. .
>
> NAWEEKPAS
> Antjie Krog
>
> skutter 68474790 K
> D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
> het die naweek pas gekry
> die eerste skurfte van geweld
> reeds barsies in die kolf van sy slape
> sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
> in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
> skuil sy oortromme en tong
> klawerkoeëls onder sy vingers
> klanke van geweerloopfluite
> en 'n hewige opmars van simbale oor die veld
>
> daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
> die skertsblou verdonker halt gespanne
> in baretkakie saluut
> vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
> en veldmyne
> die hele huis ruik meteens na oorlog
> soggens is daar bloed aan die takke
> en kry ek soms my skutter buite
> sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
> sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
> en keer magteloos
> en pasloos terug
> om met blote bestaan
> 'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111731 is 'n antwoord op boodskap #111722] Vr, 15 Desember 2006 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:elqvm0$h9i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Torreke" wrote in message
> news:elmbrv$dkm$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> "Suidwester" >> Wys jou net hoe mens twak kan skryf deur min navorsing. Die kommando's
>>> het die bynaam 'Kranswagters' gehad en was nooit in die grensoorlog
>>> betrokke nie. Hulle het plaaslik die agtergeblewenes en infrastruktuur
>>> opgepas. He-he. Dalk moes sy eerder bietjie verder gelieg het na Tempe
>>> toe en die valskermouens gebruik het?

>> Nee, hierdie keer is jy verkeerd. Ek het 3-maande grensdiens gedoen saam
>> met 'n Vrystaatse kommando in die ou Enana-basis, nie lank na die
>> Angola-operasie nie.
>
> Ekskuus! - Die manne aan wie ek gedink het, was g'n kommando nie, maar 'n
> burgermageenheid.
>
> Maar met alle respek, ek dink steeds jou kommentaar is verkeerd. Ek het
> weer die gedig gelees. Dit klink nie vir my of Antjie Krog oor die lewe
> van 'n ou wat aan die Grens diens doen praat nie, maar bloot die
> waarneming van 'n vrou verhaal wie se man op naweekpas is - sy sien in die
> groewe om sy oë en sy gedrag hoe die weermag-ervaring besig is om hom te
> breek.
----Dan verskil ons, want ek het 'n kleintjie dood aan mense wat op die rug
van die grensoorlog ry. Dis vir my altyd so snaaks dat die suksesvolle
soldate op die grens nie 'n woord sê nie en al die 'gebreektes' nou orals
uitslaan. As jy bietjie dieper gaan soek dan is baie van hierdie
'gebreektes' nooit eers naby kontak nie.
>
Re: "Naweekpas " deur ANTJIE KROG [boodskap #111732 is 'n antwoord op boodskap #111723] Vr, 15 Desember 2006 08:13 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder ook of hierdie mense nie na die groterwordende massa swart
werklose mense kyk en ooit daaraan dink om vir hulleself die vraag af te
vra: Het ons geslaag? In teorie dalk, maar in die harde werklikheid?
"Jonas" wrote in message
news:1166018825.896892.155410@j44g2000cwa.googlegroups.com.. .
Ja-nee. Sy (krog) het die kat by die ...at beet. Die troepnommer is
verkeerd - ouens met daardie nommer het nog nie grensdiens gedoen nie.

Wanneer het Krog iets geskryf oor die ANC/SAKP/COSATU se bedrog,
diefstal en stamgevegte binne die party? Of - is sy soos die res van
die "groot wit vryheidsvegters" wat stilweg besef dat hulle die perd
gatkantvoor opgesaal het.

Daardie sg. vryhedsvegters - die brinks/krogs/bretenbachs ens. skuld
hulle eie mense vir die moeras waarin ons nou beweeg het.

Suidwester wrote:

> Wys jou net hoe mens twak kan skryf deur min navorsing. Die kommando's
> het
> die bynaam 'Kranswagters' gehad en was nooit in die grensoorlog betrokke
> nie. Hulle het plaaslik die agtergeblewenes en infrastruktuur opgepas.
> He-he. Dalk moes sy eerder bietjie verder gelieg het na Tempe toe en die
> valskermouens gebruik het?
> "Hessie" wrote in message
> news:1165754804.164544.287590@l12g2000cwl.googlegroups.com.. .
>
> NAWEEKPAS
> Antjie Krog
>
> skutter 68474790 K
> D-Kompanie uit die kommando vir Bloemfontein-distrik
> het die naweek pas gekry
> die eerste skurfte van geweld
> reeds barsies in die kolf van sy slape
> sprei venynig skrootfyn oor die sneller onderlip
> in loopgrawe verskans swel sy takdun enkels
> skuil sy oortromme en tong
> klawerkoeëls onder sy vingers
> klanke van geweerloopfluite
> en 'n hewige opmars van simbale oor die veld
>
> daars 'n vreemde vrees in my voetsoldaat se oë
> die skertsblou verdonker halt gespanne
> in baretkakie saluut
> vanuit my arms mortier sy liggaam telekse van onrus
> en veldmyne
> die hele huis ruik meteens na oorlog
> soggens is daar bloed aan die takke
> en kry ek soms my skutter buite
> sy geweer soos 'n varkblom in sy arms
> sy skouers weerloos laai ek sondagaand by die kamphek af
> en keer magteloos
> en pasloos terug
> om met blote bestaan
> 'n toekoms vir sy ondergang te bou.
Vorige onderwerp: " Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: "Kersfees in die Ouetehuis" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 02:27:38 MGT 2024