Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Benodig raad!
Benodig raad! [boodskap #111550] Di, 14 November 2006 19:27 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ek werk vir 'n Taiwanese maatskappy. Dit was eers Hi-Tec Nuts en toe
verdeel hulle die plek in twee. Ek werk vir Pro-Tech Fasteners in
Spartan, Kempton Park.
In my kontrak word genoem dat ons oortyd betaling kry teen 1,5 keer wat
ons uurlikse salaris is. Sondae en Openbare vakansie dae teen dubbel tyd.
Die maatskappy se reels is dat indien jy etenstyd vat klok jy uit en
weer in as jy klaar is. 'n Voldwonge feit is dat ons skaars tyd kry om
etens uur te neem.
My vraag is moet hulle my betaal vir daardie tyd?
Ek het baie ure in gesit om te wag vir drywers, en om my werk in te haal
wat weens 'n te kort aan hande nie klaar was nie en is nie daarvoor
betaal nie. Alhoewel daar op my klok kaarte gesien kan word dat ek
meeste aande laat uit geklok het.
Ek het op 9 Augustus Vroue dag gewerk, en is nie dubbel tyd betaal nie.
Mag hulle dit doen?
Ons werkers het van ons griewe gelug teen die maatskappy omdat ons glo
ons word onderbetaal. Daarvoor is ek geskors en aangekla dat ek hulle
dreig. Daarna is ek weer geskors vir 'n nuwe verhoor wat more ten einde
loop. Nou kla hulle al die werkers aan omdat ons ons griewe gelug het.
Ons het hulle voorskrifte nagekom dat die griewe skriftelik gelug moet wees.
Hi-Tec Nuts se werkers het 'n massiewe salaris verhoging gekry omdat
hulle onder betaal was, en met my hulp het ons hulle na die Bargaining
Council vir Yster en staal gevat. Yster en staal het besluit dat die
werkers geweldig onder betaal is, en Oktober het die fabrieks werkers
'n helse verhoging gekry.
Kan iemand my raad gee wat om te doen. Hierdie mense is besig om my
geestelik af te breek en ek weet nie meer wat om te doen nie. Ons het
tog regte. Ons mag nie eers aan 'n Unie behoort nie. Dis teen die
Taiwanese se beleid dat enige mens aan 'n unie behoort.

Is daar enige persoon wat raad het?
Volgens hulle is Pro-Tech deel van distribusie en nie deel van die Yster
en staal nywerheid nie.
Re: Benodig raad! [boodskap #111556 is 'n antwoord op boodskap #111550] Wo, 15 November 2006 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie jou vrae beantwoord nie, maar daar is baie plekke waar jy vir
raad kan gaan aanklop

1. www.ccma.co.za
2. www.solidarity.co.za

PS - Wat bedoel jy jy mag nie by 'n unue aansluit nie. Jou werkgewer hoef
dit mos nie te weet as jy 'n lid is nie

"Paul" skryf in boodskap news:1163532421.861437@work.isdsl.net...
> Ek werk vir 'n Taiwanese maatskappy. Dit was eers Hi-Tec Nuts en toe
> verdeel hulle die plek in twee. Ek werk vir Pro-Tech Fasteners in Spartan,
> Kempton Park.
> In my kontrak word genoem dat ons oortyd betaling kry teen 1,5 keer wat
> ons uurlikse salaris is. Sondae en Openbare vakansie dae teen dubbel tyd.
> Die maatskappy se reels is dat indien jy etenstyd vat klok jy uit en weer
> in as jy klaar is. 'n Voldwonge feit is dat ons skaars tyd kry om etens
> uur te neem.
> My vraag is moet hulle my betaal vir daardie tyd?
> Ek het baie ure in gesit om te wag vir drywers, en om my werk in te haal
> wat weens 'n te kort aan hande nie klaar was nie en is nie daarvoor betaal
> nie. Alhoewel daar op my klok kaarte gesien kan word dat ek meeste aande
> laat uit geklok het.
> Ek het op 9 Augustus Vroue dag gewerk, en is nie dubbel tyd betaal nie.
> Mag hulle dit doen?
> Ons werkers het van ons griewe gelug teen die maatskappy omdat ons glo ons
> word onderbetaal. Daarvoor is ek geskors en aangekla dat ek hulle dreig.
> Daarna is ek weer geskors vir 'n nuwe verhoor wat more ten einde loop. Nou
> kla hulle al die werkers aan omdat ons ons griewe gelug het. Ons het hulle
> voorskrifte nagekom dat die griewe skriftelik gelug moet wees.
> Hi-Tec Nuts se werkers het 'n massiewe salaris verhoging gekry omdat hulle
> onder betaal was, en met my hulp het ons hulle na die Bargaining Council
> vir Yster en staal gevat. Yster en staal het besluit dat die werkers
> geweldig onder betaal is, en Oktober het die fabrieks werkers
> 'n helse verhoging gekry.
> Kan iemand my raad gee wat om te doen. Hierdie mense is besig om my
> geestelik af te breek en ek weet nie meer wat om te doen nie. Ons het tog
> regte. Ons mag nie eers aan 'n Unie behoort nie. Dis teen die Taiwanese se
> beleid dat enige mens aan 'n unie behoort.
>
> Is daar enige persoon wat raad het?
> Volgens hulle is Pro-Tech deel van distribusie en nie deel van die Yster
> en staal nywerheid nie.
Re: Benodig raad! [boodskap #111558 is 'n antwoord op boodskap #111550] Wo, 15 November 2006 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KnopKop  is tans af-lyn  KnopKop
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 14 Nov 2006 21:27:03 +0200, Paul wrote:

> Ek werk vir 'n Taiwanese maatskappy. Dit was eers Hi-Tec Nuts en toe
> verdeel hulle die plek in twee. Ek werk vir Pro-Tech Fasteners in
> Spartan, Kempton Park.
> In my kontrak word genoem dat ons oortyd betaling kry teen 1,5 keer wat
> ons uurlikse salaris is. Sondae en Openbare vakansie dae teen dubbel tyd.
> Die maatskappy se reels is dat indien jy etenstyd vat klok jy uit en
> weer in as jy klaar is. 'n Voldwonge feit is dat ons skaars tyd kry om
> etens uur te neem.
> My vraag is moet hulle my betaal vir daardie tyd?
> Ek het baie ure in gesit om te wag vir drywers, en om my werk in te haal
> wat weens 'n te kort aan hande nie klaar was nie en is nie daarvoor
> betaal nie. Alhoewel daar op my klok kaarte gesien kan word dat ek
> meeste aande laat uit geklok het.
> Ek het op 9 Augustus Vroue dag gewerk, en is nie dubbel tyd betaal nie.
> Mag hulle dit doen?
> Ons werkers het van ons griewe gelug teen die maatskappy omdat ons glo
> ons word onderbetaal. Daarvoor is ek geskors en aangekla dat ek hulle
> dreig. Daarna is ek weer geskors vir 'n nuwe verhoor wat more ten einde
> loop. Nou kla hulle al die werkers aan omdat ons ons griewe gelug het.
> Ons het hulle voorskrifte nagekom dat die griewe skriftelik gelug moet wees.
> Hi-Tec Nuts se werkers het 'n massiewe salaris verhoging gekry omdat
> hulle onder betaal was, en met my hulp het ons hulle na die Bargaining
> Council vir Yster en staal gevat. Yster en staal het besluit dat die
> werkers geweldig onder betaal is, en Oktober het die fabrieks werkers
> 'n helse verhoging gekry.
> Kan iemand my raad gee wat om te doen. Hierdie mense is besig om my
> geestelik af te breek en ek weet nie meer wat om te doen nie. Ons het
> tog regte. Ons mag nie eers aan 'n Unie behoort nie. Dis teen die
> Taiwanese se beleid dat enige mens aan 'n unie behoort.
>
> Is daar enige persoon wat raad het?
> Volgens hulle is Pro-Tech deel van distribusie en nie deel van die Yster
> en staal nywerheid nie.

Ek is geen Arbeids prokureur nie, maar "common-sense" sê dat die mense
besig is om jou uit te buit.

Jy het eintlik net twee keuses:
Vat hulle aan d.m.v. die CCMA op die kontakbreuk punte waar hulle jou
nie behoorlik vergoed het nie. Los die emosionele saak vir eers

of anders vat jou goed en loop soek 'n ander werk waar jy beter
betaling en werksomstandighede kan geniet.
Re: Benodig raad! [boodskap #111565 is 'n antwoord op boodskap #111556] So, 19 November 2006 08:13 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
> "Paul" wrote in message
> news:1163532421.861437@work.isdsl.net...
>> Ek werk vir 'n Taiwanese maatskappy. Dit was eers Hi-Tec Nuts en toe
>> verdeel hulle die plek in twee. Ek werk vir Pro-Tech Fasteners in Spartan,
>> Kempton Park.
>> In my kontrak word genoem dat ons oortyd betaling kry teen 1,5 keer wat
>> ons uurlikse salaris is. Sondae en Openbare vakansie dae teen dubbel tyd.
>> Die maatskappy se reels is dat indien jy etenstyd vat klok jy uit en weer
>> in as jy klaar is. 'n Voldwonge feit is dat ons skaars tyd kry om etens
>> uur te neem. [knip]
>> Is daar enige persoon wat raad het?
>> Volgens hulle is Pro-Tech deel van distribusie en nie deel van die Yster
>> en staal nywerheid nie.
[knip]

1 Is jy voltyds in diens by hulle? Het jy 'n arbeidskontrak met hulle
aangegaan?
2 Enige klousule in die kontrak wat 'n bepaling van ENIGE wet kanselleer
of teëgaan of oortree, is ongeldig.
3 Daar is gewoonlik klousules in die kontrak wat sê hoe elke party moet
optree indien enige bepaling in die kontrak nie nagekom word nie (deur
enigeen van die partye)
4 Indien jy aangekla/geskors/afgedank word nadat jy die vereiste
prosedures gevolg het, kan jy hulle dagvaar vir onbillike ontslag of
onbillike arbeidspraktyke
5 Gaan kyk by die Departement van Arbeid se webwerf; hier is byv die
skakel vir die Wet op Basiese Diensvoorwaardes:
http://www.labour.gov.za/programmes/programme_display.jsp?pr ogramme_id=2664
Elke werkgewer, of hulle nou Taiwanees of pienk, pers of wat ook al is,
moet aan hierdie wet voldoen. Ek is seker daar is iets soos 'n openbare
beskermer vir arbeidsake, of 'n ombudsman
6 Jy hoef nie aan 'n unie te behoort nie, maar julle moet leer om SAAM
TE STAAN en GESAMENTLIK OP TE TREE
7 Laastens, gaan praat met julle provinsie se prokureursorde, hulle
behort vir julle 'n lys name te gee van prokureurs wat spesialiseer in
arbeidsake. Gaan sien so iemand. Vat alle stawende geskrifte saam.

-------
Knersus
Vorige onderwerp: SA Bankrekening
Volgende onderwerp: FNB - Lekker stil ne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:00:46 MGT 2024