Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek
Afrikaanse musiek [boodskap #111122] Sa, 16 September 2006 21:06 na volgende boodskap
Musiekman  is tans af-lyn  Musiekman
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
kan aanstuur.
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #111123 is 'n antwoord op boodskap #111122] Sa, 16 September 2006 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
As jy regtig vir jou sulke kommin "musiek" wil kry, gaan koop die CD by Pick
'n Pay.

Niemand doen die moeite om daai stront op die internet te upload nie.

"Musiekman" skryf in boodskap news:7yms3QDfO6eN1Dv6nospam@invalid...
> Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
> betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
> kan aanstuur.
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #111134 is 'n antwoord op boodskap #111123] Ma, 18 September 2006 14:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soois, moenie te gou praat nie - jy sal jou verbaas hoeveel kommin mense is
daar op die internet:))

Die vraag is net of "musiekman" werklik vir die musiek sal betaal soos wat
hy beweer - hy kan mos die betaling en aflewering ding doen dmv kalahari?

Annette

"Francois Human" skryf in boodskap news:eehs50$sn4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> As jy regtig vir jou sulke kommin "musiek" wil kry, gaan koop die CD by
> Pick 'n Pay.
>
> Niemand doen die moeite om daai stront op die internet te upload nie.
>
>
> "Musiekman" wrote in message
> news:7yms3QDfO6eN1Dv6nospam@invalid...
>> Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
>> betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
>> kan aanstuur.
>
Vorige onderwerp: Soek Afrikaanse musiek
Volgende onderwerp: Die lied van jonk Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:34:09 MGT 2024