Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Moeiliker, swakker en stadiger
Moeiliker, swakker en stadiger [boodskap #110030] Wo, 05 April 2006 05:55 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Bank word nou gemotiveerd, geinspireerd en betrokke?

Ek kon nie 'n Afrikaanse persverklaring kry nie.

Enige ander woordspelings?

:-)

TJ
Re: Moeiliker, swakker en stadiger [boodskap #110033 is 'n antwoord op boodskap #110030] Wo, 05 April 2006 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louisa ;-)  is tans af-lyn  Louisa ;-)
Boodskappe: 20
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
Jammer, ek hou maar by die gemors wat ek ken...ABSA. nie veel beter nie
ek's seker, maar ten minste weet ek al op wie om te gil as als verkeerd
gaan.

Ek dink ek het net die stertkant van die gesprek gevang, maar wat
probeer jy eintlik doen of sê?
Re: Moeiliker, swakker en stadiger [boodskap #110034 is 'n antwoord op boodskap #110033] Wo, 05 April 2006 09:11 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hulle was eenvoudig, beter en vinniger en nou verander die slagspreuk.

Werk nie vir my nie.

:-)

TJ

"Louisa ;-)" wrote in message
news:1144223648.629697.124900@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Jammer, ek hou maar by die gemors wat ek ken...ABSA. nie veel beter nie
> ek's seker, maar ten minste weet ek al op wie om te gil as als verkeerd
> gaan.
>
> Ek dink ek het net die stertkant van die gesprek gevang, maar wat
> probeer jy eintlik doen of sê?
Vorige onderwerp: Huiskoop / verkoop
Volgende onderwerp: SA Bankrekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:39:18 MGT 2024