Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Volksvreemd " deur DAN ROODT
" Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109141] Wo, 22 Februarie 2006 15:56 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volksvreemd
Dan Roodt

ons is volksvreemd
pasop ons druk 'n wortel
in die poephol van die volksmoeder

ons bewapen ons met poeslappe
om julle mee te blinddoek
ons giet volksvreemde skotse whisky uit
op die klitoris van die volksmoeder
ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms
tussen die whiskydronk klapperende lippe
van die volksmoeder si vagina

aan tafel gebruik ons poeslappe vir servette
aan tafel raak ons verveeld
(net imbesiele voer rusie oor die revolusie)

ons loop oor die kaart van suid-afrika
oor riviere kranse klowe kakhuise
ons vee die bloed op
met ons poeslappe terwyl ons sing
die groot trek is verby tra-la-la
die groot draadtrek is hier tra-la-la

ons is jags ons is oedipoes
ons wil jou he^ volksmamma
kwyl slurp by ons monde
ons oe" en tonge ruk
jou kappie af jou vlegsels los
ons piele styf soos voorlaaiers
jou voortrekkerrok waai weg
jou borste ontwaak uit hul bra
ons gaan jou spyker/naai
skrop/paar/fok/gemeenskap/
omgtang/seks/pattapatta
liefedemaak/stoot/ry/ons/
het/al/die/woorde/sien
Re: " Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109142 is 'n antwoord op boodskap #109141] Wo, 22 Februarie 2006 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Volksvreemd
> Dan Roodt
>
>
> ons is volksvreemd
> pasop ons druk 'n wortel
> in die poephol van die volksmoeder
>
>
> ons bewapen ons met poeslappe
> om julle mee te blinddoek
> ons giet volksvreemde skotse whisky uit
> op die klitoris van die volksmoeder

Mense, dit het darem nou tyd geword om krities
na hierdie gedig te kyk. Meeste van julle ril as
julle die ding lees, en dink nie wat Roodt nou
eintlik wil sê nie. Dit kom uit 'n bundel met
die naam "Kommas uit 'n Boomzol " wat al
klaar vir jou moet waarsku dat hierdie ou nie net
met die sogenaamde stoere-boere Afrikaners
spot nie, maar ook spot met Opperman se
laaste bundel wat heet "Komas uit 'n Bamboes-
stok" ( 'n bundel wat myns insiens nooit moes
verskyn het nie, omdat die gedigte daarin net
'n floue afskynsel is van die digwerk van Opperman
op sy beste.)
Is die hele gedig nie 'n aanklag teenoor
Afrikaners wat hulle Afrikanerskap verkoop het
aan die apartheidsvarke, en hulleself nie alleen
gehaat gemaak het in die oë van mense soos
Beyers Naude nie, maar hul selfrespek verloor
het in hulle eie oë.

Gloudina
Re: " Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109143 is 'n antwoord op boodskap #109142] Wo, 22 Februarie 2006 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hessie wrote:
>> Volksvreemd
>> Dan Roodt
>>
>>
>> ons is volksvreemd
>> pasop ons druk 'n wortel
>> in die poephol van die volksmoeder
>>
>>
>> ons bewapen ons met poeslappe
>> om julle mee te blinddoek
>> ons giet volksvreemde skotse whisky uit
>> op die klitoris van die volksmoeder
>

Dit lyk vir my jy geniet hierdie gedig verskrikklik....

> Mense, dit het darem nou tyd geword om krities
> na hierdie gedig te kyk. Meeste van julle ril as
> julle die ding lees, en dink nie wat Roodt nou
> eintlik wil sê nie. Dit kom uit 'n bundel met
> die naam "Kommas uit 'n Boomzol " wat al
> klaar vir jou moet waarsku dat hierdie ou nie net
> met die sogenaamde stoere-boere Afrikaners
> spot nie, maar ook spot met Opperman se
> laaste bundel wat heet "Komas uit 'n Bamboes-
> stok" ( 'n bundel wat myns insiens nooit moes
> verskyn het nie, omdat die gedigte daarin net
> 'n floue afskynsel is van die digwerk van Opperman
> op sy beste.)
> Is die hele gedig nie 'n aanklag teenoor
> Afrikaners wat hulle Afrikanerskap verkoop het
> aan die apartheidsvarke, en hulleself nie alleen
> gehaat gemaak het in die oë van mense soos
> Beyers Naude nie, maar hul selfrespek verloor
> het in hulle eie oë.

Wie gee nou om as hy "gehaat gemaak is in die oë van mense soos Beyers
Naude"?

>
> Gloudina
Re: " Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109148 is 'n antwoord op boodskap #109142] Wo, 22 Februarie 2006 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1140624610.756866.208560@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .

> Volksvreemd
> Dan Roodt
>
>
> ons is volksvreemd
> pasop ons druk 'n wortel
> in die poephol van die volksmoeder
>
>
> ons bewapen ons met poeslappe
> om julle mee te blinddoek
> ons giet volksvreemde skotse whisky uit
> op die klitoris van die volksmoeder

Mense, dit het darem nou tyd geword om krities
na hierdie gedig te kyk. Meeste van julle ril as
julle die ding lees, en dink nie wat Roodt nou
eintlik wil sê nie. Dit kom uit 'n bundel met
die naam "Kommas uit 'n Boomzol " wat al
klaar vir jou moet waarsku dat hierdie ou nie net
met die sogenaamde stoere-boere Afrikaners
spot nie, maar ook spot met Opperman se
laaste bundel wat heet "Komas uit 'n Bamboes-
stok" ( 'n bundel wat myns insiens nooit moes
verskyn het nie, omdat die gedigte daarin net
'n floue afskynsel is van die digwerk van Opperman
op sy beste.)
Is die hele gedig nie 'n aanklag teenoor
Afrikaners wat hulle Afrikanerskap verkoop het
aan die apartheidsvarke, en hulleself nie alleen
gehaat gemaak het in die oë van mense soos
Beyers Naude nie, maar hul selfrespek verloor
het in hulle eie oë.

Gloudina

Nee, ek dink, as ek die gemors reg verstaan, het Dan Roodt probeer sê dat
"volksvreemdes" die Afrikaners geblinddoek het en gereed staan om oor alles
wat vir die Afrikaner kosbaar - soos gesimboliseer deur die volksmoeder - te
loop en te ontheilig!

Al sou mens simpatie met die boodskap kon hê, tog sekerlik geen waardering
vir die pakkie wat dit aangebied word nie. Dit was bedoel om te skok! - ek
verstaan dit! - maar 'n ware digter sou dieselfde kon bereik sonder om tot
so 'n vulgêre vlak te daal.

Behalwe dat dit in 'n digvorm geskryf is, is hier van poësie geen sprake
nie. Hier is nog sprake van rym nog sprake van enige ritme.
Re: " Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109149 is 'n antwoord op boodskap #109148] Wo, 22 Februarie 2006 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Torreke skryf

>> ons is volksvreemd
>> pasop

> Nee, ek dink, as ek die gemors reg verstaan, het Dan Roodt probeer sê dat
> "volksvreemdes" die Afrikaners geblinddoek het en gereed staan om oor alles
> wat vir die Afrikaner kosbaar - soos gesimboliseer deur die volksmoeder - te
> loop en te ontheilig!

Wel, die gedig begin met "ons is volksvreemd/ pasop..."
Dus dink ek Roodt praat met die Afrikaner... met 'n
sekere soort Afrikaner. Nie met die suiwer en eerlike
Afrikaner, die soort Afrikaner wat Beyers Naude was
nie. Nee, met dié Afrikaners wat 'n bedryf gemaak
het van sogenaamde Afrikaner-waardes en doele
voor te stoot, maar wat egter die knie voor Mammon
gebuig het. Ongelukkig dink ek dat Dan Roodt eintlik
uit dieselfde stoffasie geknip is. Soos ek dit sien,
is hy ook nou besig om homself as "verregs" te
verkoop, omdat dit vir hom geldmaak.

Gloudina
Re: " Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109174 is 'n antwoord op boodskap #109143] Do, 23 Februarie 2006 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Feb 2006 08:32:27 -0800, "Schorsch" wrote:

> Wie gee nou om as hy "gehaat gemaak is in die oë van mense soos
Beyers Naude"?

Jy het toe jy die gedig geskryf het, Dan.....
Re: " Volksvreemd " deur DAN ROODT [boodskap #109234 is 'n antwoord op boodskap #109174] Sa, 25 Februarie 2006 08:01 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Beyer Naude en kie het bloot die sg. apartheidbewind met 'n swart
bewind vervang - wat tienmaal meer korrup is as enige vorige regering
wat die land al gesien het. (Niks om op trots te wees nie.)
Daar is geen verskil tussen die heersende korrupte spul en die wat in
die res van Afrika regeer nie - behalwe 'n grootse ekonomiese
infrastruktuur wat aan hulle deur die "apartheidsvarke" nagelaat is.
En, die huidige regering sit sonder die wit rotte wat reeds landuit
gevlug het...


Ferdi Greyling wrote:
> On 22 Feb 2006 08:32:27 -0800, "Schorsch" wrote:
>
>
> Jy het toe jy die gedig geskryf het, Dan.....
Vorige onderwerp: Otterkop en Dan se gedig
Volgende onderwerp: " Meriba " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:50:57 MGT 2024