Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Bulle! Bulle!
Re: Bulle! Bulle! [boodskap #108811] Sa, 11 Februarie 2006 06:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die eindtelling het hulle bietjie gepaai - maar dat was mooi om uiteindelik
'n SA span te sien wat tot die laaste sekonde nog wil speel.

Eintlik was hierdie verloordery van die Cheetahs net die regte medisyne op
die regte tyd.
Geen kompetisie word in die eerste rondte al gewen nie.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:1rCdnUu1DLTPGXDenZ2dnUVZ_t2dnZ2d@is.co.za...
> Die wraak was soet!
>
Re: Bulle! Bulle! [boodskap #108814 is 'n antwoord op boodskap #108811] Sa, 11 Februarie 2006 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog ja, die Cheetahs het die Curriebeker mog-et-treffe gewen met 'n
frats in die laaste oomblikke en nou het ons die werklikheid voor ons.
Vier drieë teen twee. As Hougaardt [wat normaalweg 'n 80+% sukses met sy
skoppe het] net helfte van sy skoppe oorgeskop het, dan was die telling oor
die veertig en het dit lelik gelyk vir die Cheetahs. Wat dit toe wel ook
was want hulle het eintlik nie vreeslik baie in die Bulle se helfte van die
veld gekom nie. Rassie het ook gedink dat die resep waarmee hy die koek op
Loftus gebak het, gaan weer in Bloem werk, maar Heinecke lag vir hom.
Hulle het die druk van die Bulle verduur vir 60 minute en probeer om die
Bulle te frustreer met die dryfings wat hulle in die 2de helfte gespeel,
maar toe doen die Bulle presies wat die Cheetahs doen en hou hulle humeur
met hierdie tjommelry. Toe die Vrystaat skielik die pas versnel in die
laaste 20 minute, toe was die Bulle gereed vir hulle.
Miskien moet Rassie 'n ander koekresep probeer? Dis nie elke dag
krismis nie...........

"Annette" skryf in boodskap news:mN2dncJE7PPgE3DenZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
> Die eindtelling het hulle bietjie gepaai - maar dat was mooi om
> uiteindelik
> 'n SA span te sien wat tot die laaste sekonde nog wil speel.
>
> Eintlik was hierdie verloordery van die Cheetahs net die regte medisyne op
> die regte tyd.
> Geen kompetisie word in die eerste rondte al gewen nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:1rCdnUu1DLTPGXDenZ2dnUVZ_t2dnZ2d@is.co.za...
>> Die wraak was soet!


>
Re: Bulle! Bulle! [boodskap #108818 is 'n antwoord op boodskap #108814] So, 12 Februarie 2006 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zagrijs Venter  is tans af-lyn  Zagrijs Venter
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Jy's net in een opsig reg: Dis dat die Rassie Erasmus gedink het hy kan weer
met dieselfde taktiek weer wen. Hy moes geweet het dat Heyneke Meyer
daarvoor voorbereid sou wees.

Wat die eindstryd betref. Ek is 'n vurige Bloubul ondersteuner, maar hulle
het verdien om te verloor. Die rede: Hoogmoed kom voor die val. Hulle was
so seker van hulle saak; hulle hoef maar net op te daag om die beker in
ontvangs te neem. Natuurlik was hulle die beste span in die Curriebeker
kompetisie, maar in die eindstryd het hulle nie die beste rugby gespeel nie.
Netsoos die All Blacks in 1995 by verre die beste span in die wêreldbeker
was, maar in die eindwedstryd het die Springbokke hulle op die dag se spel
geklop.

Torreke

"Suidwester" skryf in boodskap news:1NOdnXNfspBgNXDeRVn-rQ@is.co.za...
> Foeitog ja, die Cheetahs het die Curriebeker mog-et-treffe gewen met 'n
> frats in die laaste oomblikke en nou het ons die werklikheid voor ons.
> Vier drieë teen twee. As Hougaardt [wat normaalweg 'n 80+% sukses met sy
> skoppe het] net helfte van sy skoppe oorgeskop het, dan was die telling oor
> die veertig en het dit lelik gelyk vir die Cheetahs. Wat dit toe wel ook
> was want hulle het eintlik nie vreeslik baie in die Bulle se helfte van die
> veld gekom nie. Rassie het ook gedink dat die resep waarmee hy die koek op
> Loftus gebak het, gaan weer in Bloem werk, maar Heinecke lag vir hom.
> Hulle het die druk van die Bulle verduur vir 60 minute en probeer om die
> Bulle te frustreer met die dryfings wat hulle in die 2de helfte gespeel,
> maar toe doen die Bulle presies wat die Cheetahs doen en hou hulle humeur
> met hierdie tjommelry. Toe die Vrystaat skielik die pas versnel in die
> laaste 20 minute, toe was die Bulle gereed vir hulle.
> Miskien moet Rassie 'n ander koekresep probeer? Dis nie elke dag
> krismis nie...........
> "Annette" wrote in message
> news:mN2dncJE7PPgE3DenZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
>> Die eindtelling het hulle bietjie gepaai - maar dat was mooi om
>> uiteindelik
>> 'n SA span te sien wat tot die laaste sekonde nog wil speel.
>>
>> Eintlik was hierdie verloordery van die Cheetahs net die regte medisyne op
>> die regte tyd.
>> Geen kompetisie word in die eerste rondte al gewen nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:1rCdnUu1DLTPGXDenZ2dnUVZ_t2dnZ2d@is.co.za...
>>> Die wraak was soet!
>
>
>>
>
Re: Bulle! Bulle! [boodskap #108825 is 'n antwoord op boodskap #108814] Ma, 13 Februarie 2006 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
NEE! Die Cheetahs het nie "die Curriebeker mog-et-treffe gewen met 'n frats
in die laaste oomblikke" nie!

Ek is 'n vurige Blou Bul ondersteuner, maar feit is die Cheetahs het beter
rugby in die eindstryd gespeel as die Bulle! Natuurlik was die Bulle die
beste Curriebekerspan in die kompetisie, maar die begin van hulle nederlaag
in die eindstryd moet 'n mens in 'n houding soek wat al maande te vore begin
wys het - dit is: Te seker van hulleself! Nikki van den Berg het male
sonder tal deur die loop van die seisoen daarop gewys dat die Bulle kantlyn
toe skop wanneer hulle drie punte pale toe kan kry. Dit het deur die
seisoen gewerk, maar dit is fataal in 'n eindstryd. (Dieselfde rede waarom
die Bokke 'n klompie jare gelede op Twinkenham toe hulle gespeel het vir die
wêreldrekord van 18 wentoetse na mekaar, in die hek bly sit het -
herhaaldelik kantlyn toe geskop in plaas van pale toe!) Die Bulle was te
seker van hulle saak. Hulle hoef hulleself nie moeg te maak nie; hulle hoef
maar net op te daag om die beker in ontvangs te neem. En hulle nederlaag
het maar net weer die ou waarheid bevestig: Hoogmoed kom voor die val!

Wat hierdie naweek se Bulls-oorwinning betref. Rassie Erasmus moes ook uit
die Bulle se flater in die eindstryd geleer het. Hy moes geweet het om weer
die Bulls met dieselfde taktiek te pak, sou selfmoord wees.

Torreke

"Suidwester" skryf in boodskap news:1NOdnXNfspBgNXDeRVn-rQ@is.co.za...
> Foeitog ja, die Cheetahs het die Curriebeker mog-et-treffe gewen met 'n
> frats in die laaste oomblikke en nou het ons die werklikheid voor ons.
> Vier drieë teen twee. As Hougaardt [wat normaalweg 'n 80+% sukses met sy
> skoppe het] net helfte van sy skoppe oorgeskop het, dan was die telling
> oor die veertig en het dit lelik gelyk vir die Cheetahs. Wat dit toe wel
> ook was want hulle het eintlik nie vreeslik baie in die Bulle se helfte
> van die veld gekom nie. Rassie het ook gedink dat die resep waarmee hy
> die koek op Loftus gebak het, gaan weer in Bloem werk, maar Heinecke lag
> vir hom. Hulle het die druk van die Bulle verduur vir 60 minute en probeer
> om die Bulle te frustreer met die dryfings wat hulle in die 2de helfte
> gespeel, maar toe doen die Bulle presies wat die Cheetahs doen en hou
> hulle humeur met hierdie tjommelry. Toe die Vrystaat skielik die pas
> versnel in die laaste 20 minute, toe was die Bulle gereed vir hulle.
> Miskien moet Rassie 'n ander koekresep probeer? Dis nie elke dag
> krismis nie...........
> "Annette" wrote in message
> news:mN2dncJE7PPgE3DenZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
>> Die eindtelling het hulle bietjie gepaai - maar dat was mooi om
>> uiteindelik
>> 'n SA span te sien wat tot die laaste sekonde nog wil speel.

>> Eintlik was hierdie verloordery van die Cheetahs net die regte medisyne
>> op
>> die regte tyd.
>> Geen kompetisie word in die eerste rondte al gewen nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:1rCdnUu1DLTPGXDenZ2dnUVZ_t2dnZ2d@is.co.za...
>>> Die wraak was soet!
>
>


>
Re: Bulle! Bulle! [boodskap #108831 is 'n antwoord op boodskap #108825] Ma, 13 Februarie 2006 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die wedstryd van die naweek was die van die Sharks.
Met 'n bepaald onervare span het hulle een van die yster in die
2005-kompetisie pakgegee. Ruan Peinaar, Percy en AJ het leidende rolle
gespeel. (Ongelukkig moes ons Bobo akkkommodeer - soos 'n groot swart
bal aan jou enkel gekoppel....)
Re: Bulle! Bulle! [boodskap #108847 is 'n antwoord op boodskap #108831] Di, 14 Februarie 2006 05:37 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jonas die ouens travel darem baie, lyk my almal wil vir elke provinsie speel
in hul loopbaan. Sien Johan Ackerman speel ook nou vir die sharks.
Bul , Cats , Griekwas en nou Sharks. Bobo probeer ook sy "voete" iewers
vind , maar ongelukkig het hy meer af as aan games.
Daar is baie spelers wat 1 jaar goed speel en dan word hulle "opgehef" en
dan gebeur
daar iets met hulle, want die volgende jaar begin hulle uitval

"Jonas" wrote in message
news:1139834778.572192.62440@g44g2000cwa.googlegroups.com...
> Die wedstryd van die naweek was die van die Sharks.
> Met 'n bepaald onervare span het hulle een van die yster in die
> 2005-kompetisie pakgegee. Ruan Peinaar, Percy en AJ het leidende rolle
> gespeel. (Ongelukkig moes ons Bobo akkkommodeer - soos 'n groot swart
> bal aan jou enkel gekoppel....)
>
Vorige onderwerp: Bulle! Bulle!
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:25:23 MGT 2024