Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Ballade van die bose kriek
Ballade van die bose kriek [boodskap #564] Do, 05 Junie 2003 20:16 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie vuur daarin maak nie Mandrake Dragon, dis nie 'n werkende
kaggel nie. Die laaste keer wat iemand daarin vuur gemaak het was
seker 50 jaar gelede. Jy moet aan allerhande veigligheids goeters
voldoen as jy deesdae in 'n kaggel in Londen vuur wil maak.

Speedy, jy stel niks voor nie... Maar jy was darem snaaks. Dit help
ook.

Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?


Lorinda
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #565 is 'n antwoord op boodskap #564] Do, 05 Junie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 5 Jun 2003 13:16:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda

Nee, is jy verspot:-)

Dave
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #566 is 'n antwoord op boodskap #564] Do, 05 Junie 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
> Speedy, jy stel niks voor nie... Maar jy was darem snaaks. Dit help
> ook.
>
> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda


Sou ek Doom voorstel?

Regte naam sê jy?
Lorinda, ek het twee byname sedert die jare toet.
Pas begin werk, het Mannie Capizorio en sy vrou, Delphina
my die bynaam 'Speedy Conzales' gegee. Speedy loop saam
met my vele jare al, dus.
Later het ek die naam "Kawa' gekry, omdat ek van Suzuki
(my eerste gunsteling) 'n onverbete aanhanger van Kawasaki
geword het. En my rooi Kawa was een van die bekendste
rygoed in die dorp.

Dìt, is byname wat bekend geraak het, en wat ek somtyds
hier gebruik het.

Kawa
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #590 is 'n antwoord op boodskap #564] Vr, 06 Junie 2003 02:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Is ek nou die enigste een op hierdie groep wat my regte naam gebruik?
>
>
> Lorinda
Lorinda, ek is hier. Moenie eensaam voel nie..

--
Andries J. Kriel
Re: Ballade van die bose kriek [boodskap #591 is 'n antwoord op boodskap #565] Vr, 06 Junie 2003 02:38 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave Du Plessis wrote nothing. hehe


Hallo julle!!
--
Andries J. Kriel
Vorige onderwerp: Musietejag
Volgende onderwerp: " aanraaklied " deur TOM GOUWS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:46:47 MGT 2024