Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Suikerbossie met liefde...vir Vrouedag
Suikerbossie met liefde...vir Vrouedag [boodskap #6945] Di, 06 Augustus 1996 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: --Afrikaanse piekniek liedjie

suikerbossie ek wil jou he,
suikerbossie ek wil jou he,
en wat sal jou mamma daarvan se?

dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my suikebossie saam

sy kannie kos kook nie,
haar kos is rou,
sy kannie tee maak nie,
haar tee is flou,
sy kannie brood bak nie,
dis als verbrou

tog, wag ek
suikerbos,nog net vir jou

Ja, siena ek is lief vir jou,
suikerbosssie'k wil jou he,
suikerbos'k wil jou he,
al sou jou mamma
wat ook'l se ...........................
Vorige onderwerp: Koos Kombuis/Andre Letoit
Volgende onderwerp: andre letoit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:02:18 MGT 2024