Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Hilux
Hilux [boodskap #106798] Do, 27 Oktober 2005 19:15 na volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
http://www.auto55.be/content/page.php?id=5070
Re: Hilux [boodskap #106803 is 'n antwoord op boodskap #106798] Vr, 28 Oktober 2005 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis darem nie elke dag dat iemand in Afrika vir 'n Europeër kan sê hulle is
agter die klip nie! Die nuwe Hilux is al meer as 3 maande op die mark in
Suider-Afrika en is besig om alle verkoopsrekords te herskryf. Die redes
is eenvoudig: Daar is nie nog so 'n bakkie huidiglik op die mark nie. Ek
sien julle kry net die 2.5 turbo-diesel by julle en dis seker omdat julle
landjies so klein is? Ons kry die 3.0 turbo-diesel wat 'n wonderwerk van
'n enjin is. 120Kw en 360Nm se torque. Hy loop maklik 180km/u en is heel
lig op brandstof. Ek kry so 8,5km/l op hoë spoed [150-160] en so 9,5+ op
120-130. Die krag van die enjin op die oop pad maak dit een ongelooflike
voertuig om te bestuur. Oor die algemeen is omtrent elke fasset van die
voertuig beter as die vorige model.

"Mon." skryf in boodskap news:uH98f.33483$Ok2.1539140@phobos.telenet-ops.be...
>
>
> http://www.auto55.be/content/page.php?id=5070
>
Re: Hilux [boodskap #106806 is 'n antwoord op boodskap #106803] Vr, 28 Oktober 2005 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is daar nie ook 'n 4L petrol nie ?

"Suidwester" skryf in boodskap news:7NednYLoQPeNIvzeRVn-rg@is.co.za...
> Dis darem nie elke dag dat iemand in Afrika vir 'n Europeër kan sê hulle
> is agter die klip nie! Die nuwe Hilux is al meer as 3 maande op die
> mark in Suider-Afrika en is besig om alle verkoopsrekords te herskryf.
> Die redes is eenvoudig: Daar is nie nog so 'n bakkie huidiglik op die
> mark nie. Ek sien julle kry net die 2.5 turbo-diesel by julle en dis
> seker omdat julle landjies so klein is? Ons kry die 3.0 turbo-diesel wat
> 'n wonderwerk van 'n enjin is. 120Kw en 360Nm se torque. Hy loop
> maklik 180km/u en is heel lig op brandstof. Ek kry so 8,5km/l op hoë
> spoed [150-160] en so 9,5+ op 120-130. Die krag van die enjin op die oop
> pad maak dit een ongelooflike voertuig om te bestuur. Oor die algemeen
> is omtrent elke fasset van die voertuig beter as die vorige model.
> "Mon." wrote in message
> news:uH98f.33483$Ok2.1539140@phobos.telenet-ops.be...

>> http://www.auto55.be/content/page.php?id=5070
Re: Hilux [boodskap #106809 is 'n antwoord op boodskap #106806] Vr, 28 Oktober 2005 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja. Dieslefde torque as die 3.0TD, maar met 175Kw. Fantasties, net effe
swaar op sous. So 7,0km/l as jy mooi ry....

"Otterkop" skryf in boodskap news:bb6dncZTfoqXSPzeRVn-gw@is.co.za...
> Is daar nie ook 'n 4L petrol nie ?
> "Suidwester" wrote in message
> news:7NednYLoQPeNIvzeRVn-rg@is.co.za...
>> Dis darem nie elke dag dat iemand in Afrika vir 'n Europeër kan sê hulle
>> is agter die klip nie! Die nuwe Hilux is al meer as 3 maande op die
>> mark in Suider-Afrika en is besig om alle verkoopsrekords te herskryf.
>> Die redes is eenvoudig: Daar is nie nog so 'n bakkie huidiglik op die
>> mark nie. Ek sien julle kry net die 2.5 turbo-diesel by julle en dis
>> seker omdat julle landjies so klein is? Ons kry die 3.0 turbo-diesel
>> wat 'n wonderwerk van 'n enjin is. 120Kw en 360Nm se torque. Hy loop
>> maklik 180km/u en is heel lig op brandstof. Ek kry so 8,5km/l op hoë
>> spoed [150-160] en so 9,5+ op 120-130. Die krag van die enjin op die
>> oop pad maak dit een ongelooflike voertuig om te bestuur. Oor die
>> algemeen is omtrent elke fasset van die voertuig beter as die vorige
>> model.
>> "Mon." wrote in message
>> news:uH98f.33483$Ok2.1539140@phobos.telenet-ops.be...
>
>>> http://www.auto55.be/content/page.php?id=5070
Re: Hilux [boodskap #106814 is 'n antwoord op boodskap #106809] Vr, 28 Oktober 2005 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
De toekomst van de pick-up ziet er weer wat rooskleuriger uit in België.Door
een nieuwe wetgeving genieten omgebouwde terreinbreaks met vier of vijf
zitplaatsen immers niet langer de fiscale voordelen van een lichte
vrachtwagen. Alleen de pick-ups met hun typische open laadbak kun je nog
inschrijven als vier- of vijfzitter zónder betaling van de BIV en mét een
erg lage verkeersbelasting. Dat laatste wordt op het maximaal toegelaten
gewicht berekend en bedraagt ongeveer 130 euro.

"Suidwester" schreef in bericht news:orudnTVD4uKgf_zeRVn-pg@is.co.za...
> Ja. Dieslefde torque as die 3.0TD, maar met 175Kw. Fantasties, negt effe
> swaar op sous. So 7,0km/l as jy mooi ry....
> "Otterkop" wrote in message
> news:bb6dncZTfoqXSPzeRVn-gw@is.co.za...
>> Is daar nie ook 'n 4L petrol nie ?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:7NednYLoQPeNIvzeRVn-rg@is.co.za...
>>> Dis darem nie elke dag dat iemand in Afrika vir 'n Europeër kan sê hulle
>>> is agter die klip nie! Die nuwe Hilux is al meer as 3 maande op die
>>> mark in Suider-Afrika en is besig om alle verkoopsrekords te herskryf.
>>> Die redes is eenvoudig: Daar is nie nog so 'n bakkie huidiglik op die
>>> mark nie. Ek sien julle kry net die 2.5 turbo-diesel by julle en dis
>>> seker omdat julle landjies so klein is? Ons kry die 3.0 turbo-diesel
>>> wat 'n wonderwerk van 'n enjin is. 120Kw en 360Nm se torque. Hy loop
>>> maklik 180km/u en is heel lig op brandstof. Ek kry so 8,5km/l op hoë
>>> spoed [150-160] en so 9,5+ op 120-130. Die krag van die enjin op die
>>> oop pad maak dit een ongelooflike voertuig om te bestuur. Oor die
>>> algemeen is omtrent elke fasset van die voertuig beter as die vorige
>>> model.
>>> "Mon." skryf in boodskap news:uH98f.33483$Ok2.1539140@phobos.telenet-ops.be...
>>
>>>> http://www.auto55.be/content/page.php?id=5070
Re: Hilux [boodskap #106817 is 'n antwoord op boodskap #106814] Vr, 28 Oktober 2005 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
http://tinypic.com/f24i1l.jpg
Re: Hilux [boodskap #106823 is 'n antwoord op boodskap #106817] Sa, 29 Oktober 2005 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis maar dieselfde soos hy lyk hier by ons, Oz en die res van die wêreld.
Die 3.0TD het net 'n scoop op die bonnet....die intercooler vir die turbo lê
daar en is ongelukkig noodsaaklik.

"Mon." skryf in boodskap news:fMq8f.33927$T87.1471531@phobos.telenet-ops.be...
>
> http://tinypic.com/f24i1l.jpg
>
Re: Hilux [boodskap #107018 is 'n antwoord op boodskap #106823] Ma, 14 November 2005 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
vorige vrydag die nuwe Hilux getest,fantasties maar my vrou vind dit
niks,spytig,vroue he Suidwester

"Suidwester" schreef in bericht news:u8ydnbkPVpsKlP7eRVn-iw@is.co.za...
> Dis maar dieselfde soos hy lyk hier by ons, Oz en die res van die wêreld.
> Die 3.0TD het net 'n scoop op die bonnet....die intercooler vir die turbo lê
> daar en is ongelukkig noodsaaklik.
> "Mon." wrote in message
> news:fMq8f.33927$T87.1471531@phobos.telenet-ops.be...
>>
>> http://tinypic.com/f24i1l.jpg
Re: Hilux [boodskap #107021 is 'n antwoord op boodskap #107018] Ma, 14 November 2005 11:18 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vroumense is mos op aarde gesit om 'n man se lus te blus? Hoe kies mens
tussen 'n vrou en 'n lekker 4x4? Maklik........

"Mon." skryf in boodskap news:eeYdf.47825$FL2.2398265@phobos.telenet-ops.be...
> vorige vrydag die nuwe Hilux getest,fantasties maar my vrou vind dit
> niks,spytig,vroue he Suidwester
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:u8ydnbkPVpsKlP7eRVn-iw@is.co.za...
>> Dis maar dieselfde soos hy lyk hier by ons, Oz en die res van die wêreld.
>> Die 3.0TD het net 'n scoop op die bonnet....die intercooler vir die turbo lê
>> daar en is ongelukkig noodsaaklik.
>> "Mon." wrote in message
>> news:fMq8f.33927$T87.1471531@phobos.telenet-ops.be...
>>>
>>> http://tinypic.com/f24i1l.jpg
Vorige onderwerp: Mugabe se karre
Volgende onderwerp: Fiets vs Motor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:42:07 MGT 2024