Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Werk Oorsee
Werk Oorsee [boodskap #106677] Vr, 21 Oktober 2005 09:58 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens
waar kan mens meer van dit uitvind ?
Re: Werk Oorsee [boodskap #106682 is 'n antwoord op boodskap #106677] Vr, 21 Oktober 2005 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
IRAK ??? Wens jy jouself DOOD?? Honderde kontraktors is reeds dood
wat daar gekom het om hul geluk te soek en gou ryk te wees.
Ek is daanvan oortuig daar is baie werk tuis in SA - soek daar!
Patrick

In article , Frika
wrote:
> Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens
> waar kan mens meer van dit uitvind ?
>
Re: Werk Oorsee [boodskap #106683 is 'n antwoord op boodskap #106677] Vr, 21 Oktober 2005 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
op die world wide web . . .

"Frika" wrote in message
news:1129888685.662808.87430@z14g2000cwz.googlegroups.com...
Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens
waar kan mens meer van dit uitvind ?
Re: Werk Oorsee [boodskap #106686 is 'n antwoord op boodskap #106677] Sa, 22 Oktober 2005 11:08 Na vorige boodskap
alber...  is tans af-lyn  alber...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
jy moet 'n agendskap van jou keuse opsoek. gaan na pnet.co.za hulle sal
jou 'n "international" opsie gee. kyk waarna jy soek en skryf die
agendskappe se besonderhede neer. stuur die c.v. na hulle toe. jy sal
verbaas wees hoe vinnig hulle reageer. angola is buite die lands grens
maar nie oorsee nie. Irak en selfs iran is nice plekke om tewerk. dit
is net die stede wat beduiweld is... sentraal afrika.. DRC en selfs wes
afrika.. nigeria, is nie so aantreklik nie. maar ja ek het daar ook
gewerk en daar is baie suid afrikaners daar. ek werk veel erder buite
s.a. se grense as binne. dit is nie so stres vol en ook die geld is
beter, dit gee my 'n geleendheid om te ondervind wat ek net kon oor
droom. job search.com is ook 'n geleenheid. as jy verder sukkel laat
weet en ek sal kyk wat ek kan doen. gee net nadere besonderhede oor die
werksrigting.as ook ondervinding waar oor die aansoeker beskik

Frika wrote:
> Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens
> waar kan mens meer van dit uitvind ?
Vorige onderwerp: Expat OZ: Alles OK?
Volgende onderwerp: Oppad terug na SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 13:32:51 MGT 2024